Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

View 180

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langstraat 33, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 250 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

View 180 is 'n selfsorgwoonstel op die eienaar se perseel in Mosselbaai. Die woonstel bied 'n lieflike 180 grade-uitsig oor die hawe en Santosstrand.

Verblyf word in 3 eenhede gebied en daar is slaapplek vir 8 gaste. Die hoof-eenheid het ’n koningingrootte-bed en ’n en suite-badkamer met ’n bad en stort. Die tweede slaapkamer het toegang tot die tweede, aparte badkamer wat ’n stort het. Die oopplan-kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, gasstoof, skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër. Die enkel-eenhede het albei ’n koningingrootte-bed en ’n en suite-badkamer met ’n stort, toilet en wasbak.

Gaste het toegang tot braaigeriewe. Daar is ook veilige parkeerplek vir 1 voertuig per eenheid.

Dis naby restaurante, soos Jackal on the Beach en Train, asook winkels. Die eenhede is ook net 'n entjie se ry vanaf die hawe en ander trekpleisters in die dorp.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 30 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Seralda A
Gesin met klein kinders
5.0
Fantasties. Sal die plekkie vir enige iemand aanbeveel. Pragtig.
Des 2024
Alicia G
Saam met vriende
5.0
Absoluut perfek. As ek 'n ware review gee, gaan ons dalk nie weer vinnig 'n opening kry om weer daar te kan bly nie Die plek is absoluut perfek, van ...
Sien meer
Sep 2024
Alta A
Gesin met tieners
5.0
Uiters netjies puik diens met 'n asemrowende view! Uiters netjiese, moderne eenheid met alles wat jy nodig het en nog meer! Gasheer is baie aangenaam ...
Sien meer
Sep 2024
Chantelle D
Gesin met klein kinders
5.0
Place is amazing with a very beautiful view, clean, and very safe. Place is amazing with a very beautiful view, very clean, and safe.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2024
Corni F
5.0
Die 180 grade uitsig was 'n wonderlike 'companion'. Kon weer asem skep. Heerlike naweek in mooi Mosselbaai, perfekte ligging, asemrowende uitsig en ho...
Sien meer
Jan 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Anton Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 30

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Langstraat 33, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
  • Gaste dink View 180 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 250
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 1 250
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langstraat 33, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAkQ0wkhFYGfiFJPzbHOUu3712I0VUviWb9G8tT4oCtg124wSu0r?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 2) 30 5 1 5 33 Lang Street Mossel Bay 6506 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.1766904 22.133987

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang