Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

View on 42

 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Protea
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 mense
  • Anneks / Slaapkamer Vleuel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die Protea-kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort. Daar is 'n yskassie, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, gratis WiFi en 'n slim-TV. Dit is apart van die hoofhuis en het sy eie ingang. Hierdie eenheid het nie 'n kombuis nie. Gratis parkering op die perseel, agter 'n elektroniese hek is beskikbaar. Alle kamers is apart van die hoofhuis op die onderste verdieping geleë en word met 'n paar trappe bereik. Dit is nie rolstoelvriendelik nie. Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Verekombers
  • Waaier
Elektriese Toebehore
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat 'n yskassie, mikrogolf en ketel insluit.

Huisreëls

Gaste moet asb. hul eie strandhanddoeke saambring.
Die eienaars woon op die perseel saam met hul katte, so ander troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
Hierdie eenhede kan saam bespreek word om meer gaste te akkommodeer.
Gaste het toegang tot veilige parkeerplek.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Fynbos
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 mense
  • Anneks / Slaapkamer Vleuel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

DieFynbos-kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort. Daar is 'n yskassie, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, gratis WiFi en 'n slim-TV. Dit is apart van die hoofhuis en het sy eie ingang. Hierdie eenheid het nie 'n kombuis nie. Gratis parkering op die perseel, agter 'n elektroniese hek is beskikbaar. Alle kamers is apart van die hoofhuis op die onderste verdieping geleë en word met 'n paar trappe bereik. Dit is nie rolstoelvriendelik nie. Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Verekombers
  • Waaier
Elektriese Toebehore
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat 'n yskassie, mikrogolf en ketel insluit.

Huisreëls

Gaste moet asb. hul eie strandhanddoeke saambring.
Die eienaars woon op die perseel saam met hul katte, so ander troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
Hierdie eenhede kan saam bespreek word om meer gaste te akkommodeer.
Gaste het toegang tot veilige parkeerplek.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Aloe
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 mense
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die Aloe-eenheid het 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n bad en 'n stort. Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolf, gasstoof, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n etenstafel toegerus. Die sitarea het 'n slim-TV en gratis WiFi word voorsien. Braaigeriewe is ook beskikbaar. Alle kamers is apart van die hoofhuis op die onderste verdieping geleë en word met 'n paar trappe bereik. Dit is nie rolstoelvriendelik nie. Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Gaste moet asb. hul eie strandhanddoeke saambring.
Die eienaars woon op die perseel saam met hul katte, so ander troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
Hierdie eenhede kan saam bespreek word om meer gaste te akkommodeer.
Gaste het toegang tot veilige parkeerplek.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
Aloe en Fynbos
Vanaf
Vanaf R1 850
per nag (plek vir 4)
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die Aloe-eenheid het 'n koningingrootte-bed en 'n aparte badkamer met 'n bad en 'n stort. Die kombuis het 'n yskas, mikrogolf, gasstoof, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n etenstafel. Die sitarea het 'n slim-TV en gaste word gratis WiFi gebied. Die Fynboskamer is 'n tweede slaapkamer apart van die Aloe-eenheid maar reg langsaan, met sy eie ingang. Dié kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort. Daar is 'n yskassie, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste het toegang tot gratis WiFi en 'n slim-TV. Braaigeriewe is ook beskikbaar. Alle kamers is apart van die hoofhuis, elk met sy eie ingang, aan die onderkant met 'n paar trappe na die grondverdieping. Dit is nie toeganklik vir rolstoele nie. Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 2 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat 'n yskassie, mikrogolf en ketel insluit.

Huisreëls

Gaste moet asb. hul eie strandhanddoeke saambring.
Die eienaars woon op die perseel saam met hul katte, so ander troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
Hierdie eenhede kan saam bespreek word om meer gaste te akkommodeer.
Gaste het toegang tot veilige parkeerplek.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mellifera-straat 42P, Danabaai, Mosselbaai, 6510, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe573512685dde52f468b3dfe25c3f163969cb40611fb6fbe09a07eabb2d1207558f68e6b03a9131b1b1e1365061128d4ba60?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 60 5 1 5 42P Mellifera Street Dana Bay 6510 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -34.202090043589 22.044010245105

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang