View on 42
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Natasha Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 60
Op LekkeSlaap 4 jaar
Opsomming van Resensie
Manda R - Sep 2024
Algehele gradering
Netjiese, skoon en moderne oornag en suite kamer.
Rene W - Sep 2024
Algehele gradering
Heerlike rustige verblyf.
Chantelle M - Aug 2024
Algehele gradering
Did not want to leave.
Yolandi V - Jun 2024
Algehele gradering
Clean, quiet, beautiful view.
Nokutula M - Jun 2024
Algehele gradering
Kind and lovely people we met.
Annietjie B - Jun 2024
Algehele gradering
Tuis, gemaklik en rustig.
Andre L - Mei 2024
Algehele gradering
Heerlik!
View on 42 se terugvoer
Beste André, ons is baie bly jy het jou verblyf by ons geniet. Ons hoop om jou weer in die toekoms te sien.
Karen V - Apr 2024
Algehele gradering
Great.
View on 42 se terugvoer
Thank you for the lovely review. All the best.
Linda B - Apr 2024
Algehele gradering
Pragtige plek met mooiste dekor. Lyk presies soos ons dit voorgestel het.
View on 42 se terugvoer
Ons is bly julle het julle verblyf by ons geniet. Dankie vir die mooi boodskap.
Paul R - Apr 2024
Algehele gradering
Ons het heerlik ontspan.
Darren K - Mrt 2024
Algehele gradering
Home away from home.
Liza E - Mrt 2024
Algehele gradering
Heerlik, hetsy vir vakansie of werk!
View on 42 se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie. Ons is baie bly dat julle julle verblyf geniet het.
Bobby L - Mrt 2024
Algehele gradering
Voel soos huis.
View on 42 se terugvoer
Ons is baie bly julle het julle verblyf en tyd by ons geniet. Hoop ons sien julle gou weer.
Frikkie V - Feb 2024
Algehele gradering
Wat is daar om te sê? Als was 100%.
View on 42 se terugvoer
Baie dankie vir die mooi boodskap. Ons is baie bly julle het dit geniet hier in Danabaai. Ons probeer altyd ons beste om ons gaste se verblyf soveel moontlik gerieflik te maak. Sien julle weer in die nabye toekoms.
Magda L - Feb 2024
Algehele gradering
Baie lekker gebly. Pragtige plek en vriendelike mense.
View on 42 se terugvoer
Dit was so lekker om Magda by ons te huisves. Sy is 'n vreeslike aangename mens, lekker gesels. Sterkte met al jou besluite.
Marie B - Feb 2024
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs, netjies en rustig, met die see in sig!️.
Iris K - Jan 2024
Algehele gradering
Baie netjiese plek. Uitsig is pragtig.
View on 42 se terugvoer
Baie bly julle het julle tydjie by ons in Danabaai geniet. Ons hoop ons sien julle gou weer in die nabye toekoms.
Florence G - Jan 2024
Algehele gradering
Baie lekker gebly. Als wat nodig was.
View on 42 se terugvoer
Baie dankie vir jou besoek by ons. Ons is baie bly jy het jou verblyf en tyd by ons in Danabaai geniet. Ons hoop om jou gou weer in die nabye toekoms te sien.
Dries B - Feb 2024
Algehele gradering
The best!
Willem N - Apr 2024
Algehele gradering
Baie stil rustige plek. Diere wat daar rond wei en beweeg maak dit nog mooier.
Nicole L - Des 2023
Algehele gradering
On ocean's doorstep.
Lees meerView on 42 se terugvoer
Thank you for your visit at View on 42. It was a pleasure to meet you and we hope to see you again soon.
Quintus G - Des 2023
Algehele gradering
Sal vir seker weer gaan!
View on 42 se terugvoer
Was aangenaam om jou by ons instansie te huisves. Bly jy het dit geniet hier by ons in Danabaai. Sien jou gou weer.
Chris S - Nov 2023
Algehele gradering
Pragtige plekkie. Sal graag weer daar wil kuier.
View on 42 se terugvoer
Dankie vir jul kuier by ons in Danabaai. Was aangenaam om jul te ontmoet. Sien jul weer in die nabye toekoms.
Cornelia B - Okt 2023
Algehele gradering
Heerlik ontspan.
Hettie N - Okt 2023
Algehele gradering
Baie netjies met die mooiste see-uitsig.
View on 42 se terugvoer
Dankie Hettie, so bly jul het dit hier by ons in Danabaai geniet. Bly om te hoor jul sal beslis weer kom kuier.
Liana R - Okt 2023
Algehele gradering
Baie lekker gebly!
View on 42 se terugvoer
Dankie vir jul besoek by ons Liana en so bly jul het dit geniet. Hoop ons sien jul weer in die nabye toekoms.
Hans V - Aug 2023
Algehele gradering
Uitstekend en beste waarde vir geld, gerief, uitsig en gasvryheid!
View on 42 se terugvoer
Dit was baie aangenaam om julle te ontmoet en om by ons te huisves. Maak ons harte so dankbaar en bly as ons gaste hulle verblyf geniet. Goed gaan.
Louna V - Aug 2023
Algehele gradering
Alles was presies soos op die advertensie. Pragtig skoon, volledig toegerus en ons ontvangs was soos mens dit graag wil hê — huislik vriendelik en sonder enige probleme. Ek sal vir seker weer van hul gebruik maak.
View on 42 se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie Louna, waardeer opreg. So bly julle het dit geniet en lekker gebly. Mooi bly.
Rouxle V - Jul 2023
Algehele gradering
Mooiste, lekkerste verblyf.
View on 42 se terugvoer
Baie dankie vir jul besoek by ons. Ons is so bly jul het jul tydjie hier geniet. Ons hoop ons sien jul weer in die toekoms.
Anel V - Apr 2023
Algehele gradering
Skoon en gemaklik.
View on 42 se terugvoer
Dankie vir jul besoek by ons. Jul is altyd welkom. So bly jul het lekker gebly.
Andrew T - Mrt 2023
Algehele gradering
The view of the ocean is beautiful. Lots of bird life. Prettily decorated, clean room with lots of thoughtful touches. Lovely hosts.
View on 42 se terugvoer
Thank you for the lovely review. It was an absolute pleasure hosting you. Safe travels.
Joelene B - Feb 2023
Algehele gradering
Ons het ons kuier baie geniet. Baie dankie vir julle gasvryheid.
View on 42 se terugvoer
Dit was 'n plesier om jou te huisves. Hoop ons sien julle weer in die nabye toekoms.
Tessa T - Feb 2023
Algehele gradering
Fantasties.
Elaine D - Jan 2023
Algehele gradering
Heerlik gebly. Kamer is baie stylvol.
View on 42 se terugvoer
Baie dankie vir jou besoek by ons Elaine, dit was aangenaam om jou by ons woning te huisves. Mag ons jou binnekort weer sien.
Beverley B - Jan 2023
Algehele gradering
Heerlike kuier - sommer 'n ekstra aand gebly.
Lees meerView on 42 se terugvoer
Baie dankie Bev vir die mooi woorde. Dit was vir ons net so baie aangenaam om jul te kon huisves en te ontmoet. Sien uit na jul volgende besoek by ons.
Elmare W - Mrt 2023
Algehele gradering
Ons het baie lekker gebly en dit is baie mooi en rustig.
View on 42 se terugvoer
Baie dankie vir jul besoek by ons in Danabaai. Was aangenaam om jul te huisves. Hoop ons sien jul weer in die toekoms.
Judika V - Apr 2023
Algehele gradering
Uitstekend, sal dit beslis aanbeveel.
View on 42 se terugvoer
Dankie dat jul by ons akkommodasie bespreek het. Bly jul het dit geniet.
Charlton J - Apr 2023
Algehele gradering
It was refreshing, especially the view.
View on 42 se terugvoer
Thank you for staying with us at View on 42. Glad you liked to beautiful view.
Casper D - Jun 2023
Algehele gradering
Baie lekker.
Ben P - Okt 2022
Algehele gradering
Baie skoon en netjiese akkommodasie met baie mooi see-uitsig.
View on 42 se terugvoer
Beste Ben. Baie dankie vir die mooi boodskap. Dit was vir ons 'n voorreg om jul by ons tuiste te akkommodeer. Ons is bly jul het dit geniet en lekker gebly. Ons hoop om jul weer in die toekoms te verwelkom.
Jacobus L - Okt 2022
Algehele gradering
Baie vriendelik, baie netjies en ontspanne.
View on 42 se terugvoer
Baie aangename mense. So bly jul het dit geniet by ons. Hoop ons sien jul in die nabye toekoms weer.
Tertia H - Okt 2022
Algehele gradering
Did not want to leave!
View on 42 se terugvoer
Dearest Tertia, thank you so much for staying at our accommodation, it was a pleasure to host you.
Hope to see you in the near future.
Marcelino L - Okt 2022
Algehele gradering
The most beautiful view with the dolphins, birds and whales in sight.
View on 42 se terugvoer
Thank you so much Marcelino, it was a great pleasure hosting you and your lovely wife at our home. We're looking forward to your next stay with us. All the best, your hosts, Andries and Natasha.
George M - Jul 2022
Algehele gradering
Uitstekend!
View on 42 se terugvoer
Fantasties, so bly jul het julself geniet. Dit is 'n paradys waar ons woon. Sien uit na jul besoek weer in Desember.
Johannalie K - Apr 2022
Algehele gradering
Vreedsaam, stylvol, ongelooflike uitsig en 'n hoender!
View on 42 se terugvoer
Wat 'n pragtige gebaar, so mooi terugvoering oor ons plekkie in Danabaai. So dankbaar dat jul by ons instansie bespreek het. Ons hoop ons sien jul weer in die toekoms.
Rozell E - Apr 2022
Algehele gradering
Onvergeetlike kuier.
View on 42 se terugvoer
Dit was 'n plesier en aangenaam om julle te akkomodeer by ons in Danabaai. Jul is enige tyd welkom, Ons hoop ons sien jul gou weer.
Ilana B - Jan 2022
Algehele gradering
Excellent spot, very clean and cozy.
Jeanne V - Mrt 2022
Algehele gradering
Wonderful.
View on 42 se terugvoer
Thank you for staying with us at View on 42. Was a pleasure to host you. Love the name 'Nugget' seems that Jenner has a new name. Hope to see you soon!
Tilla D - Jan 2022
Algehele gradering
Dit was aangenaam, die uitsig pragtig.
View on 42 se terugvoer
Goeie dag, baie dankie vir die terugvoering. Dit word opreg waardeer.
Daar is wel die Aloe eenheid wat 'n volledige toegeruste kombuis met gasstoof het wat ideaal is vir ontbyt maak en al die ander etes wat jul volgende keer kan bespreek. Dié Protea kamer is net geskik vir 'n lekker vinnige naweek of kort week wegbreek wat jy nie hoef etes te maak.
Hoop ons sien jul gou weer.
René D - Nov 2022
Algehele gradering
Salig, voëllewe en uitsig onverbeterlik. Rus vir die siel.
View on 42 se terugvoer
Beste Rene, dankie vir julle besoek by ons dit was aangenaam. Bly jull het dit geniet, hoop ons sien julle weer in die naby toekoms.
Brenden S - Des 2021
Algehele gradering
Goed vir 'n paartjie wat net rustigheid en 'n mooi uitsig soek.
View on 42 se terugvoer
Baie dankie vir jul besoek by ons, dit was 'n plesier om jul by ons te kon huisves. So bly jul het die wegbreek kansie geniet. Mag ons jul binnekort weer sien.
Valerie L - Okt 2021
Algehele gradering
Die 'view' sê dit alles en so naby alles. Rustig en stil.
View on 42 se terugvoer
Baie dankie vir die mooi terugvoering. Waardeer opreg. Ons is baie bly dat jul ons instansie besoek het en hoop ons sien jul gou weer.
Pieter J - Sep 2021
Algehele gradering
Dit was mooi en die uitsig is asemrowend.
View on 42 se terugvoer
So bly jul het die natuurskoon geniet. Hoop ons sien jul gou weer.
Johan V - Mei 2021
Algehele gradering
Onvergeetlik Ons sal enige tyd weer teruggaan.
View on 42 se terugvoer
Baie dankie dat jul ons instansie gekies het vir jul wegbreek. Dit was 'n plesier om jul by ons te huisves, en hoop ons sien jul gou weer.
Groete,
Andries & Natasha.
Sonet M - Jan 2021
Algehele gradering
Baie mooi uitsig.
View on 42 se terugvoer
Dankie vir jul besoek by ons, hoop ons sien jul gou weer.
Hanro V - Jan 2021
Algehele gradering
Pragtige plek, asemrowende uitsig en fantastiese diens!
Elmarie G - Des 2020
Algehele gradering
Pragtige uitsig!
Cathrina G - Aug 2020
Algehele gradering
Asemrowend.
View on 42 se terugvoer
Baie dankie vir die mooi boodskap. Ek is bly jy het dit geniet.
Emmanuel F - Mrt 2020
Algehele gradering
Baie lekker na aan see en diere.
View on 42 se terugvoer
Dankie dit was lekker om jul by ons te kon huisves.
Hendrik G - Nov 2020
Algehele gradering
Ons is baie hartlik ontvang deur Andries en Natasha.
View on 42 se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie, dit was net 'n plesier, en dit maak ons harte elke keer bly en dankbaar as ons gaste vertrek en almal het dit geniet en lekker gebly.
Sien jul gou weer.
- Kapasiteit: 14 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mellifera-straat 42P, Danabaai, Mosselbaai, 6510, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang