Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Viewcatcher

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Parkstraat 149, George, 6529, Wes-Kaap
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Viewcatcher is 'n pragtige selfsorgeenheid op die eienaar se perseel op 'n veilige landgoed in George. Dit is naby die Outeniekwapas, Lakes Area Nasionale Park en Botlierskop Privaat Wildreservaat, wat dit die ideale bestemming vir gaste wat die Tuinroete wil verken, maak.

Die oopplan-ateljee-eenheid op die eerste verdieping bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n aparte ingang, 'n slaaparea met 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens en 'n badkamer met 'n stort. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuisie is met 'n yskassie, lugbraaier, mikrogolfoond, broodrooster en 'n ketel toegerus. Die eenheid het 2 gemakstoele en 'n sitarea met 'n TV met Netflix, en lei na 'n balkon met sitplek en 'n lieflike uitsig oor die area en die Outeniekwaberge. Gaste het toegang tot gratis WiFi en onderdakparkeerplek vir 'n enkelvoertuig.

Viewcatcher is heeltemal apart en bied uitstekende verblyf aan 1 of 2 gaste. Dit is perfek vir sakereisigers of vakansiegangers.

Besienswaardighede sluit die George Gholfklub, Outeniqua Transport Museum en George Museum in.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Gratis WiFi

Geriewe

  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans

Ligging

  • Parkstraat 149, George, 6529, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

George Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Parkstraat 149, George, 6529, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf0169891e4bcaa98064cbc3651dc2e0240faedd0c896060d65e38484a4c838f8a2903b9c65badcc5f33cea472b95fa57fafd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 149 Park Road George 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.981399005988 22.494559587667

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang