Viewpoint Estate
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Moya Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 153
Op LekkeSlaap 4 jaar
Opsomming van Resensie
Stephanie R - Jul 2024
Algehele gradering
Heerlike kuier-plekkie, winter of somer. Baie goed toegerus. Goeie keuse.
Kyle B - Jun 2024
Algehele gradering
Amazing.
Viewpoint Estate se terugvoer
You are most welcome, hope to see you soon.
Alda V - Jun 2024
Algehele gradering
Pragtige plek om te ontspan.
Louis B - Mei 2024
Algehele gradering
Pragtige uitsig en sjarme.
Viewpoint Estate se terugvoer
Baie dankie Louis, ons hoop julle is gou weer terug.
Francois B - Apr 2024
Algehele gradering
Snoesige en netjiese cabin, pragtige omgewing.
Viewpoint Estate se terugvoer
Baie dankie, Francois, dit was lekker om julle by ons te hê, ons hoop om julle gou weer te sien.
Tamryn J - Apr 2024
Algehele gradering
Comfy, cosy, clean, beautiful.
Viewpoint Estate se terugvoer
We are so glad to hear you enjoyed your stay, please visit us again soon!
Pierre S - Mrt 2024
Algehele gradering
Rustig en mooi!
Duduzile M - Feb 2024
Algehele gradering
Peaceful.
Viewpoint Estate se terugvoer
We are so glad you enjoyed your stay with us. We look forward to hosting you again.
Sekamo M - Feb 2024
Algehele gradering
I really enjoyed my stay, it's a beautiful place.
Viewpoint Estate se terugvoer
Thank you very much. It was a pleasure hosting you and we hope to see you again soon.
Breganza J - Mei 2024
Algehele gradering
Baie lekker gebly by Viewpoint Estate en sal die verblyf beslis aanbeveel.
Lees meerViewpoint Estate se terugvoer
Thank you for your feedback, Breganza. We are glad you enjoyed your stay.
Bianca C - Apr 2024
Algehele gradering
Rustigheid.
Viewpoint Estate se terugvoer
Baie dankie Bianca, ons hoop om julle weer by Viewpoint te sien.
Bertus R - Mrt 2024
Algehele gradering
Ons het baie lekker oorgebly. Die spasies in die huis word baie effektief gebruik.
Viewpoint Estate se terugvoer
Thank you for the review, Bertus. We appreciate the suggestion. We hope to see you again!
Jane G - Mrt 2024
Algehele gradering
See above and below.
Viewpoint Estate se terugvoer
Thank you Jane, it was a pleasure hosting you and your family. Hope to see you soon.
Anonieme gas - Mrt 2024
Algehele gradering
Cecilia V - Mei 2024
Algehele gradering
Peaceful for mind and soul.
Viewpoint Estate se terugvoer
Baie dankie Cecilia, dit was lekker om julle by ons te hê.
Adrinette M - Des 2023
Algehele gradering
Ons het nie net lekker gebly nie, dit was 'n fees!
Lees meerViewpoint Estate se terugvoer
Dear Adrinette, thank you for visiting us at Viewpoint. It was an absolute pleasure hosting you both. We hope to see you again.
Alma N - Des 2023
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Lourika H - Nov 2023
Algehele gradering
Jy sal nie 'n fout maak om hier te oornag nie.
Jaco D - Okt 2023
Algehele gradering
Dit is 'n pragtige plek met net wat mens nodig het.
Viewpoint Estate se terugvoer
Baie dankie! Hoop ons sien julle gou weer!
Melanie D - Sep 2023
Algehele gradering
Pragtige plek met 'n sentrale ligging.
Viewpoint Estate se terugvoer
Baie dankie Melanie, dit was soo lekker om jou hier te he.
Sanelle J - Aug 2023
Algehele gradering
Absolutely wonderful!
Viewpoint Estate se terugvoer
Thank you so much Sanelle. We enjoyed hosting you. Please come again Kindest regards Marian
Andre M - Jul 2023
Algehele gradering
Fantastic.
Viewpoint Estate se terugvoer
Thank you Andre, it was lovely having you, we hope to see you soon again.
Jabulile M - Jul 2023
Algehele gradering
Epic.
Viewpoint Estate se terugvoer
Thank you so much Jabulile. it was great hosting you. Please come visit again.
Danielle F - Jun 2023
Algehele gradering
Perfek vir 'n ontspanne naweekwegbreek.
Viewpoint Estate se terugvoer
Dankie Danielle. So bly julle het dit geniet. Hoop om julle vinnig weer te sien.
Ayesha N - Jun 2023
Algehele gradering
A magical little cabin in the woods!
Lees meerViewpoint Estate se terugvoer
Thank you so much Ayesha. It was wonderful having you stay with us. Please come again soon.
Louise C - Mei 2023
Algehele gradering
Gesellig, goed toegerus en pragtig.
Viewpoint Estate se terugvoer
Thank you very much for staying with us. Hope to see you soon again.
Nico H - Mei 2023
Algehele gradering
Puik geleë om Haenertsburg-omgewing te verken.
Lees meerViewpoint Estate se terugvoer
Baie dankie dat julle by ons kom oornag het. Hoop om julle sommer weer gou te sien.
Jp V - Apr 2023
Algehele gradering
Wonderlike wegbreek en verblyf.
Lonnika R - Apr 2023
Algehele gradering
Uit die boonste rakke.
Viewpoint Estate se terugvoer
Lonnika, thank you for your review. It was a pleasure having you stay with us. Looking forward to seeing you again.
Steven C - Apr 2023
Algehele gradering
What a great place. Superb accommodation.
Este D - Mrt 2023
Algehele gradering
It is terribly beautiful there and the place is clean, modern and tidy.
Lees meerPaul A - Mrt 2023
Algehele gradering
Beautiful, comfortable and relaxing.
Melanie C - Feb 2023
Algehele gradering
Beautiful stay.
Talita R - Jan 2023
Algehele gradering
Wonderlike verblyf in 'n stylvolle plek!
Cheryldene E - Jan 2023
Algehele gradering
Knus in mooiste pophuisie.
Enrico Angelo D - Jun 2023
Algehele gradering
The cabin was extremely clean and the fire place materials were prepped. It added a nice touch to the stay.
Viewpoint Estate se terugvoer
Thank you so much for staying with us - Please come again.
Kobie V - Feb 2023
Algehele gradering
Prentjiemooi!
Charmaine G - Okt 2023
Algehele gradering
So beautiful - rerig net soos op die fotos, dis prentjiemooi.
Nicci B - Jun 2023
Algehele gradering
Cosy
Viewpoint Estate se terugvoer
Thank you for booking with us Nicci. Our sincerest apologies for the electricity outage, this was unfortunately out of our control. We do hope you come to visit us again.
Lonnika R - Jun 2023
Algehele gradering
Baie netjiese kamers en beste oornagopsie!
Viewpoint Estate se terugvoer
Baie dankie, Lonnika. Kom gerus weer. Dit was ’n plesier om julle hier te hê.
Thabile D - Feb 2023
Algehele gradering
Beautiful; cozy and romantic! Great getaway for couples.
Claude R - Feb 2023
Algehele gradering
Baie lekker gebly - hoogs aanbeveel.
Ria B - Jan 2023
Algehele gradering
Netjies, skoon, gerieflik. Heerlike ontbyt.
Priscilla B - Sep 2023
Algehele gradering
Beautiful, clean and relaxing.
Renzo G - Jun 2023
Algehele gradering
Goeie ervaring.
Viewpoint Estate se terugvoer
Renzo, baie dankie dat julle by ons bespreek het. Ons hoop om julle sommer weer gou te sien.
Ben E - Mei 2023
Algehele gradering
Baie goeie ervaring. Netjiese huisies.
Viewpoint Estate se terugvoer
Thank you very much for booking with us! Hope to see you soon again.
Yvette H - Feb 2023
Algehele gradering
Enjoyable stay.
Lees meerLeonette Z - Mei 2023
Algehele gradering
Oulike plek, geraas van pad nie lekker nie.
Viewpoint Estate se terugvoer
Goeie dag Leonette. Baie dankie vir die terugvoering. Sal definitief kyk n die punte wat jy uitgelig het. Dankie dat julle by ons gebly het.
Karin R - Apr 2023
Algehele gradering
Pragtige cabin, met mooi uitsig, maar gedurige geraas van verkeer op hoofweg.
Kyra J - Des 2022
Algehele gradering
Amazing, amazing, amazing!
Tsakani M - Nov 2022
Algehele gradering
Amazing! If i could I would book all over again. Definitely rekindled the spark with my partner.
Marizle V - Okt 2022
Algehele gradering
Wegbreek naweek.
Magdeli M - Sep 2022
Algehele gradering
Die persoonlike details het ons baie beīndruk!
Lees meerPeet G - Sep 2022
Algehele gradering
Lekker gebly. Goeie ligging en pragtige omgewing.
Trina V - Sep 2022
Algehele gradering
Wow, a little piece of heaven.
Anneli R - Sep 2022
Algehele gradering
Rustig in 'n pragtige omgewing.
Lees meerNeels D - Jul 2022
Algehele gradering
Waarde vir geld in 'n baie mooi omgewing.
Diederich K - Jul 2022
Algehele gradering
Cozy cabin, met als wat jy nodig het en ekstra.
Hanna-let V - Jun 2022
Algehele gradering
Perfek.
Charissa K - Apr 2022
Algehele gradering
Pragtig en knus!
Simone N - Apr 2022
Algehele gradering
Baie lekker, gemaklik. Plek is pragtig!
Charissa H - Apr 2022
Algehele gradering
'n Lekker, rustige wegbreek naweek.
Viewpoint Estate se terugvoer
Baie dankie Charissa, dit was lekker om julle hier te he, ons hoop ons sien julle gou weer.
Kosta K - Mrt 2022
Algehele gradering
Absolutely fabulous.
Viewpoint Estate se terugvoer
Thank you Kosta, it was so lovely having you visit us.
Karin V - Feb 2022
Algehele gradering
Dit is skoon, netjies en rustig met 'n mooi uitsig.
Edith J - Nov 2022
Algehele gradering
Lekker, baie lekker!
Lees meerHillary L - Okt 2022
Algehele gradering
Amazing.
Izette G - Okt 2022
Algehele gradering
Heerlike wegbreek, en die brakkies kon saam!
Anton B - Sep 2022
Algehele gradering
Baie netjiese en gerieflike akkommodasie.
Mareli E - Sep 2022
Algehele gradering
Lieflik.
Peet G - Sep 2022
Algehele gradering
Pragtig, skoon, goed geleë.
Shalane D - Mei 2022
Algehele gradering
Relaxing and peaceful.
Viewpoint Estate se terugvoer
Thank you, it was lovely having you and your family visit. We hope to see you back soon again.
Frikkie B - Mrt 2022
Algehele gradering
Baie rustig en mooi.
Viewpoint Estate se terugvoer
Baie dankie Frikkie dit was lekker om julle hier by ons te he.
Dewald D - Nov 2022
Algehele gradering
Pragtig en rustig.
Ferna C - Sep 2022
Algehele gradering
Everything great. Folk all very friendly. Breakfasts very tasty.
Herma F - Jul 2022
Algehele gradering
Cute and cosy cottage.
Herma F - Jul 2022
Algehele gradering
Beautiful view and cosy cottages!
Mari V - Jul 2022
Algehele gradering
Baie mooi en netjies.
Adri O - Jun 2022
Algehele gradering
Beautifully appointed cabins in a lovely setting.
Magda K - Jun 2022
Algehele gradering
Langnaweek in Magoebaskloof saam met twee tieners.
Lees meerVera W - Mei 2022
Algehele gradering
Was heerlik in 'n pragtige omgewing.
Andre S - Des 2022
Algehele gradering
Baie lekker gebly, houthuisie baie mooi en het alles wat jy nodig het.
Johan V - Aug 2022
Algehele gradering
A pleasant experience.
Francois K - Apr 2022
Algehele gradering
Baie mooi plekkie.
Viewpoint Estate se terugvoer
Baie dankie Francois, dit was lekker om julle hier by ons te he.
Tarryn G - Jun 2022
Algehele gradering
Lovely but a litlle cold.
Anonieme gas - Jun 2022
Algehele gradering
Anonieme gas - Jun 2022
Algehele gradering
Stephanie R - Des 2021
Algehele gradering
Die plekkie het ons die geleentheid gegee om 'n spesiale Kersfees en familietyd te kon hê.
Liné V - Des 2021
Algehele gradering
Fantastiese ervaring!
Glen H - Okt 2021
Algehele gradering
Beautiful and very quaint!
Erich L - Okt 2021
Algehele gradering
Besonderse mooi plekkie.
Viewpoint Estate se terugvoer
Baie dankie Erich, was lekker om julle hier by Viewpoint te he. Ons hoop ons sien julle gou weer.
Reina S - Sep 2021
Algehele gradering
Pragtige netjiese plek wat alle verwagtinge oorskry veral in Oktober as al die azaleas blom.
Thoko G - Sep 2021
Algehele gradering
Beautiful and refreshing stay.
Mahlatse P - Sep 2021
Algehele gradering
I had the best time. Our cabin was so pretty and clean.
Paul E - Aug 2021
Algehele gradering
Moeite werd vir 'n ontspan naweek of langer.
Anna V - Aug 2021
Algehele gradering
Excellent! Comfortable and well maintained accommodation with beautiful views and gardens.
Xandri L - Jul 2021
Algehele gradering
Rustigheid
Ruben L - Jul 2021
Algehele gradering
This place was absolutely wonderful!
Charl L - Jul 2021
Algehele gradering
Amazing!
Jeanette P - Jun 2021
Algehele gradering
What a lovely weekend getaway in such a stylish cottage!
Mccomb T - Jun 2021
Algehele gradering
Heerlik, pragtige uitsig, goeie ligging, smaakvol en skoon.
Viewpoint Estate se terugvoer
Baie dankie Taylor, was lekker om julle hier by ons te he. Ons hoop ons sien julle gou weer.
Renè M - Mei 2021
Algehele gradering
Dit is 'n ideale plekkie vir ons gewees.
Viewpoint Estate se terugvoer
Baie dankie Rene, was soo lekker om julle hier te he by ons.
Tia G - Mei 2021
Algehele gradering
Luuks en pragtig! Sentraal!
Viewpoint Estate se terugvoer
Baie dankie Tia, ons hoop ons sien julle gou weer!
Tamla J - Mei 2021
Algehele gradering
Amazing stay!
Henry V - Mei 2021
Algehele gradering
Absolutely amazing.
Viewpoint Estate se terugvoer
Thanks, Henry, was lovely having you, we hope to see you soon again!
Marius O - Apr 2021
Algehele gradering
Wat 'n ongelooflike plek, rustige atmosfeer!
Lawton B - Apr 2021
Algehele gradering
Fantasties!
Viewpoint Estate se terugvoer
Dankie Lawton, dit was baie lekker om julle hier by Viewpoint te he.
Tamara N - Apr 2021
Algehele gradering
Beautiful setting and pleasant visit!
Viewpoint Estate se terugvoer
Hi Tamara,
Thank you so much for the heads-up, I will definitely have a look at the overflow and chimney. It was lovely having you, we hope to see you soon again.
Sune K - Apr 2021
Algehele gradering
Pragtig, skoon, rus vir jou siel.
Roxanne L - Mrt 2021
Algehele gradering
Absolutely relaxing.
Karen H - Feb 2021
Algehele gradering
Complete perfection.
Viewpoint Estate se terugvoer
Thank you so much, we hope to have you visit soon again.
Berdine L - Jan 2021
Algehele gradering
Besonderse stukkie hemel op aarde.
Viewpoint Estate se terugvoer
Baie dankie Berdine was lekker om jou te ontmoet, ons hoop om julle gou weer te sien!
Vernet D - Sep 2021
Algehele gradering
Fantasties!
Jackie C - Jun 2021
Algehele gradering
Ongelooflik lekker en 'n fantastiese plek.
Viewpoint Estate se terugvoer
Baie dankie Jackie, ons hoop ons sien julle gou weer.
Liza M - Mei 2021
Algehele gradering
Beautiful little gem
Paula S - Mrt 2021
Algehele gradering
We were pleasantly surprised by the cabins. They were as the photos showed. Very tastefully done. Had a very relaxing weekend.
Nicolene V - Mrt 2021
Algehele gradering
Romanties! Lekker!
Dutoit M - Feb 2021
Algehele gradering
Pragtige plekkie met smaakvolle dekor en mooi uitsig.
Chiara L - Okt 2021
Algehele gradering
Pleasant stay.
Sorika E - Okt 2021
Algehele gradering
Pragtig, snoesig en luuks.
Nic R - Aug 2021
Algehele gradering
Highly recommended. Good value for money.
Willem D - Jul 2021
Algehele gradering
Baie goed geleë, wonderlike uitsig en goeie kliëntediens.
Aliske L - Apr 2021
Algehele gradering
So mooi binne en buite.
Marc B - Jan 2021
Algehele gradering
Great location, beautiful interior.
Lees meerViewpoint Estate se terugvoer
Was lovely having you guys, we hope to see you soon again!
Stapelberg A - Okt 2021
Algehele gradering
Netjies, stylvol, rustig en skoon.
Estienne B - Mei 2021
Algehele gradering
Baie, baie aangenaam. Sal definitief aanbeveel!
Lees meerViewpoint Estate se terugvoer
Baie dankie, Estienne, was lekker om julle hier te he, ons hoop om julle gou weer te sien.
Kelly B - Mei 2021
Algehele gradering
Cosy and pretty cabins.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Knus en mooi huisies.
Dekor van die huisies is regtig oulik gedoen. Romanties vir 2 mense en na genoeg aan al die omliggende plekke en aktiwiteite in die omgewing. Het ons verblyf baie geniet.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Viewpoint Estate se terugvoer
Thanks, Kelly, was lovely having you!
Nic V - Mrt 2021
Algehele gradering
Deeglik toegerus, uiters vriendelik en behulpsaam.
Viewpoint Estate se terugvoer
Baie dankie Nic, ons hoop julle is gou weer terug.
Chris H - Mei 2021
Algehele gradering
Lekker gebly.
Viewpoint Estate se terugvoer
Dankie, Chris, ons hoop ons sien julle gou weer.
Tanja V - Nov 2021
Algehele gradering
A beautiful place, highly recommended.
Carl David L - Mei 2021
Algehele gradering
A-frame roof and beams are too low on the top floor. Bump your head continually.
Johan C - Des 2020
Algehele gradering
Heerlike wegbreek en lekker ontspan.
Viewpoint Estate se terugvoer
Baie dankie Johan, was lekker om julle by ons te he.
Charl G - Des 2020
Algehele gradering
Rustig. Mooi.
Viewpoint Estate se terugvoer
Dankie Charl ons hoop om julle gou weer te sien!
Anonieme gas - Des 2020
Algehele gradering
Morne V - Nov 2020
Algehele gradering
Naweek weg na Magoebaskloof!
Viewpoint Estate se terugvoer
Baie dankie Morne, was lekker om julle hier te he, ons hoop om julle gou weer te sien!
Velaphi B - Nov 2020
Algehele gradering
Peaceful, relaxing tranquil just to mention a few.
Viewpoint Estate se terugvoer
Dear Velaphi,
Thank you for your review and for the heads up on the aircon. We appreciate the valuable feedback and will definitely look into it. We hope to see you soon again.
Kindest Regards,
Moya
Hettie C - Okt 2020
Algehele gradering
Wonderlike ligging.
Viewpoint Estate se terugvoer
Baie dankie, dit was so lekker om julle hier by ons te hê.
Adele K - Sep 2020
Algehele gradering
Pragtige huisies in mooiste tuine met ideale ligging.
Viewpoint Estate se terugvoer
Baie dankie, Adel, ons hoop om julle gou weer te sien!
Anè B - Mrt 2020
Algehele gradering
Elke oomblik geniet!
Czilke S - Feb 2020
Algehele gradering
I loved not feeling any stress there whatsoever. Was like home.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Ek was mal daaroor om geen spanning daar te ervaar nie. Was soos tuis.
Naby aan Haenertsburg, so maklike toegang tot gewilde besienswaardighede en was ongelooflik by Viewpoint Cabins.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Nick W - Feb 2020
Algehele gradering
Amazing experience!
Bradley P - Feb 2020
Algehele gradering
Ongelooflik mooi en netjies en so rustig. Sal definitief weer gaan.
Verne R - Feb 2020
Algehele gradering
Stylvol en pret om hier te bly!
Corne B - Jan 2020
Algehele gradering
Ongelooflik.
Viewpoint Estate se terugvoer
Baie dankie Corne, dit was baie lekker om julle hier by ons te hê, julle moet gerus weer kom.
Groete
Moya
Annene V - Nov 2020
Algehele gradering
Wonderlike, rustige atmosfeer.
Viewpoint Estate se terugvoer
Baie dankie Annene, ons hoop om julle gou weer te sien.
Zen-lee G - Okt 2020
Algehele gradering
Stunning!
Annette W - Sep 2020
Algehele gradering
Absolutely gorgeous!
Dieter D - Sep 2020
Algehele gradering
Uitstekende verblyf in 'n baie mooi omgewing.
Lees meerCorne S - Sep 2020
Algehele gradering
Ongelooflik.
Monique P - Aug 2020
Algehele gradering
Ontspannend, rustig en voel soos 'n huis weg van die huis af!
Lizmarie R - Mrt 2020
Algehele gradering
Breathtakingly beautiful!
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Asemrowend mooi!
Ons het in Cabin 6 gebly en dit was perfek! Die interieur en dekor is pragtig gedoen. Ons was absoluut mal oor die solderkamer met die bad en die uitsig oor die berge. Ons sal die hutte aanbeveel vir almal wat na Magoebaskloof reis!
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Egmondt B - Feb 2020
Algehele gradering
Loved the view and quietness.
Monja N - Okt 2020
Algehele gradering
Heerlik en ontspannend
Viewpoint Estate se terugvoer
Baie dankie Jaco, ons hoop om julle gou weer hier by ons te sien!
Eugene J - Nov 2020
Algehele gradering
Baie aangename kuier. Alles wat nodig was, was beskikbaar.
Viewpoint Estate se terugvoer
Hi Eugene
Baie dankie vir jou voorstelle.
- Kapasiteit: 32 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Erfdeel 2 van die plaas 1100, Grootbosch-pad, Haenertsburg, 0730, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang