Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Viewpoint Estate

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 32 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 2 van die plaas 1100, Grootbosch-pad, Haenertsburg, 0730, Limpopo
  • Vanaf R1 600 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Viewpoint Estate is op 'n rustige plaas in die prentjiemooi omgewing van Magoebaskloof in die dorpie Haenertsburg geleë.

Die bekoorlike dubbelverdieping-houthuisies is geskik vir 2 tot 4 gaste. Die houthuisies het 1 of 2 slaapkamers met dubbelbeddens en koninggrootte-beddens. Die privaat badkamers het 'n stort of 'n bad. Elke houthuisie het 'n kombuisie met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas en die nodige kookgeriewe. Daar is ook privaat braaigeriewe en 'n tuin. Gratis WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar. Gaste het ook toegang tot 'n swembad.

Die Estate Gastehuis bied 'n luukse wegbreek met 6 en suite-slaapkamers wat elk 'n privaat ingang het. Die kamers sluit tee- en koffiemakgeriewe en 'n slim-TV met 'n dekodeerder in waarop gaste op hul eie rekening kan inteken.

Die gastehuis het 'n sitarea, eetarea en 'n groot stoep met 'n uitsig op die Iron Crown-berge waar gaste voor die vuur kan uitspan en die vars lug kan geniet. Gaste word soggens met 'n wonderlike ontbyt bederf en aandete is op versoek beskikbaar.

Viewpoint Estate is ongeveer 1 km vanaf die plaaslike dorpie wat lekker restaurante en kroeë het.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 160 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Maryke E
Saam met lewensmaat
5.0
'n Lafenis vir die siel. Wonderlike ligging, beste uitsig. Die kothuis is privaat met pragtige dekor, en baie gerieflik. Dit verkwik die siel om elke ...
Sien meer
Des 2024
David B
Saam met lewensmaat
5.0
Great location to explore the Haenertsburg area. Lovely, peaceful atmosphere with a breathtaking view of the village.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2024
Petro M
Saam met vriende
5.0
Baie skoon en netjies, ons het baie lekker gebly. Baie skoon en netjies, ons het baie lekker gebly. Dit was baie koud en die kaggel en hout was 'n hee...
Sien meer
Sep 2024
Stephanie R
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlike kuier-plekkie, winter of somer. Baie goed toegerus. Goeie keuse. Besondere plek, heerlik gerus in pragtige omgewing. Regtig 'n plek waar mens...
Sien meer
Jul 2024
Kyle B
Saam met lewensmaat
5.0
Amazing. What an amazing experience, the fireplace was definitely the highlight of our trip. The accommodation was very clean and neat....
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Moya Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 160

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Erfdeel 2 van die plaas 1100, Grootbosch-pad, Haenertsburg, 0730, Limpopo
  • Gaste dink Viewpoint Estate het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 32 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 2 van die plaas 1100, Grootbosch-pad, Haenertsburg, 0730, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6a04838548814bb9703d538282950c479fe760712be05e97c072d742328bf8d01125fc5a994ca4b37956d34d99025d38bc5e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 2) 160 5 1 5 Portion 2 of the Farm 1100 Grootbosch Road 0730 Limpopo 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -23.938846470114 29.937444797558

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang