Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Viewpoint Estate

  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 32 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 2 van die plaas 1100, Grootbosch-pad, Haenertsburg, 0730, Limpopo
  • Vanaf R1 450 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Viewpoint Estate is op 'n rustige plaas in die prentjiemooi omgewing van Magoebaskloof in die dorpie Haenertsburg geleë.

Die bekoorlike dubbelverdieping-houthuisies is geskik vir 2 tot 4 gaste. Die houthuisies het 1 of 2 slaapkamers met dubbelbeddens en koninggrootte-beddens het. Die privaat badkamers het 'n stort of 'n bad. Elke houthuisie het 'n kombuisie met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas en die nodige kookgeriewe. Daar is ook privaat braaigeriewe en 'n tuin. Gratis WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar.

Die Estate Gastehuis bied 'n luukse wegbreek met 6 en suite-slaapkamers wat elk 'n privaat ingang het. Die kamers sluit tee- en koffiemakgeriewe en 'n slim-TV met 'n dekodeerder in waarop gaste op hul eie rekening kan inteken.

Die gastehuis het 'n sitarea, eetarea en 'n groot stoep met 'n uitsig op die Iron Crown-berge waar gaste voor die vuur kan uitspan en die vars lug kan geniet. Gaste word soggens met 'n wonderlike ontbyt bederf en aandete is op versoek beskikbaar.

Viewpoint Estate is ongeveer 1 km vanaf die plaaslike dorpie wat lekker restaurante en kroeë het.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 153 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.6
Wat gaste dink
Stephanie R
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlike kuier-plekkie, winter of somer. Baie goed toegerus. Goeie keuse. Besondere plek, heerlik gerus in pragtige omgewing. Regtig 'n plek waar mens...
Sien meer
Jul 2024
Kyle B
Saam met lewensmaat
5.0
Amazing. What an amazing experience, the fireplace was definitely the highlight of our trip. The accommodation was very clean and neat....
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2024
Alda V
Saam met lewensmaat
5.0
Pragtige plek om te ontspan. Ons het heerlik gebly. Die plek is skoon en goed toegerus.
Jun 2024
Louis B
Saam met lewensmaat
5.0
Pragtige uitsig en sjarme. Dit was vreeslik mooi en lekker. Die bed is net 'n bietjie moeilik aangesien albei persone van die een kant af moet inklim.
Mei 2024
Francois B
Saam met lewensmaat
5.0
Snoesige en netjiese cabin, pragtige omgewing. Netjiese verblyf, pragtige omgewing. Ons naweek was die perfekte koue weer en wou ons net in ons cabin ...
Sien meer
Apr 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Moya Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 153

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Erfdeel 2 van die plaas 1100, Grootbosch-pad, Haenertsburg, 0730, Limpopo
  • Gaste dink Viewpoint Estate het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 450
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 450
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 32 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 2 van die plaas 1100, Grootbosch-pad, Haenertsburg, 0730, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6a04838548814bb9703d538282950c479fe760712be05e97c072d742328bf8d01125fc5a994ca4b37956d34d99025d38bc5e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 450 per nag (plek vir 2) 153 5 1 5 Portion 2 of the Farm 1100 Grootbosch Road 0730 Limpopo 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -23.938846470114 29.937444797558

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang