Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Viewpoint Lodge & Safari Tours

Selfsorg

Resensies

3.4/ 5

Gebaseer op 5 resensies


Netheid
3.8
Ligging
3.2
Waarde vir geld
3.2
Diens
3.0
Veiligheid
3.8
Bertie P
Lang verblyf Gesin met klein kinders
1.8
Jul 2023

Ligging en parkering is glad nie goed nie. Ook nie geskik vir klein kinders nie. Viewpoint Lodge, die naaste wat dit aan 'n "Lodge" kom, is die hout gebou. Die "View" is ook glad nie goed nie, dit kyk uit op 'n informele nederstetting. Om in en uit die perseel te kom met 'n voertuig is 'n totale nagmerrie! Glad nie kinder-vriendelik nie. Ons het 4 dae vroeër huis toe gegaan, aangesien ons nie gelukkig was nie.

Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
1.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
1.0

Brian N
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Des 2021

Baie lekker. Ons het baie lekker gekuier by Viewpoint Lodge & Safari. Ons het slegs een klagte. Met ons aankoms was daar gevra vir 'n addiosionele fooi wat nie aangedui was op Viewpoint Lodge & Safari se advertensie nie. Groete.

Netheid
5.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizel K
1 nag Saam met vriende
3.4
Okt 2021

Was reg vir ons oornag. Al die basiese geriewe in plek. Oprit na parkering is ongelooflik styl en moeilik. Ons moes skakel vir die korrekte WIFi en dit was nie heeltyd aan.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

George W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.8
Nov 2020

Baie ongeörganisered. Address wat gestuur was is no 80. Eintlik is dit 81. Wasbakdrein was vol hare.

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
2.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Andrew J
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jun 2019

Nice venue. Steep entrance, was difficult.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.4/5

Moshe Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf R1 109
R1 109 R943
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 109
R1 109 R943
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Impalastraat 80, Numbipark, Hazyview, 1242, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGVkZjMwYjk0LTA2MWEtNDk1Yi1hMDQ1LTY5OGMyZGFjZjM5Zg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 109 nouVanaf R943 per nag, vir 2 mense 5 5 1 4 80 Impala Road Numbipark 1242 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.068848 31.110086

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang