Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Views Boutique Hotel and Spa

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.5
Tjaart B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Baie bederfde tyd in hotel. Hotel is baie gasvry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marlize S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2022

Die kamer no2) baie gerieflik en mooi uitsig, baie vriendelike personeel. Dankie. Kan jul net meer mense akkommodeer op DStv asb. Kanaal 201 /211, ons moes rugby vanaf ons selfone kyk.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Aimee B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2021

Awesome views and spectacular service. The suite where we stayed had an amazing view and the room was exceptionally clean and well maintained. The restaurant food and service was spectacular and the staff was exceptionally friendly and helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Michelle
Views Boutique Hotel and Spa
Dear Aiimee B, Thank you for your wonderful feedback, our team at Views Boutique Hotel & Spa are delighted that we exceeded your expectations with our beautiful facilities, surroundings, five-star service and warm hospitality. We are glad that your stay was memorable and we do hope that we have the opportunity to welcome you back. Yours in hospitality, Michelle, Marketing Manager.

Werner S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2021

Very relaxing. Friendly staff. Great facilities. Wonderful view.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Andrea T
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Feb 2021

Rustig. Ek en my man wou net 'n aand weggaan sonder die kinders. Wat 'n perfekte plek. Gewoonlik as ons so iets doen voel jy skuldig omdat jy ander ouers met hulle kids sien, maar siende dat hulle nie kleintjies toelaat nie, was dit 'n "guiltfree" wegbreek. Fantastiese diens. Vriendelik. Stunning views. Stunning kamers en die spa met warmbad was 'n bonus! Ons sien julle gou weer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
5.0

Irene B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2018

Asemrowend. Asemrowende vakansiebestemming. Vriendelike mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2017

Fantasties. Aangenaam verras. Het baie lekker gebly en die luukshede baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Muller L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2016

Daar is geen hotel soos Views nie. Fantasties!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Michelle
Views Boutique Hotel and Spa
Dear Mr Muller, Thank you for taking the time to review Views Boutique Hotel & Spa on TravelGround. We are delighted that the facilities, service, location and team were able to exceed your expectations. Kind Regards. Michelle Buys Marketing Manager

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Michelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf R5 720
R 5 720 R 4 576
per nag, vir 2 mense
Vanaf R5 720
R 5 720 R 4 576
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 52 mense
  • Geen kinders onder 7
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 6de Laan 869, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7b3c7a1f161fb369ff0927ebe36b7b2014e59eeb5449c16d3a3fe7898fcdfa3fc0d2b7a6d50489c628b75b61eab2edfeb5ea?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R5 720 nouVanaf R4 576 per nag, vir 2 mense 8 5 1 5 869 6th Avenue Wilderness 6560 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -33.999348914851 22.614401247474

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang