Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Views Boutique Hotel and Spa

Spesiale Aanbod 20% af

Kry 20% af. Geldig vir verblyf vanaf 5 Sep 2024 tot 31 Okt 2024.

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 42 persone
  • Geen kinders onder 7
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 6de Laan 869, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
  • Vanaf R5 720 R4 576 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Verken die diversiteit van die Tuinroete vanaf Views Boutique Hotel & Spa. Geleë in die Tuinroete, Wildernis. Met maklike toegang op die N2 na Mosselbaai, Oudtshoorn, George, Sedgefield, Knysna en Plettenbergbaai. Dit is gerieflik geleë 26 km vanaf George Lughawe.

Views Boutique Hotel & Spa is op 'n strandfrontduin geleë met ononderbroke uitsigte oor die Indiese Oseaan en Wildernisstrand. Hierdie hotel bestaan uit 26 individueel-gestileerde suites wat 'n verskeidenheid uitsigte bied. Alle gaste het eksklusiewe toegang tot ons boonste dek met 'n buitelug boetiekstyl verhitte swembad.

Die Views Restaurant met see-uitsigte en plaaslike kunsversameling bedien ontbyt, middagete, aandete en watertand-tussenin. Ons restaurant en spa is oop vir die publiek. Die deli het gesonde, alternatiewe leefstylprodukte, lekkernye en spens-items.

Vind vertroosting en ontspanning in die Views Wellness Emporium wat bestaan uit 'n spa, hidro-sitkamer (binne verhitte swembad, sauna en Rasul), gimnasium en kleinhandelboetiek.

Ons hartlike gasvryheid en Spa is 'n vyfsterdiens. Dit maak ons die perfekte bestemming om wittebrood, huweliksherdenkings, romantiese wegbreek, verjaarsdae en babamaande te vier.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Jacuzzi
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Portier
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Nagportier
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Rolstoelvriendelik
  • Wynkelder
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Dataprojektor
  • Blaaibord
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Michelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 6de Laan 869, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
  • Gaste dink Views Boutique Hotel and Spa het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R5 720
R5 720 R4 576
per nag, vir 2 mense
Vanaf R5 720
R5 720 R4 576
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 42 mense
  • Geen kinders onder 7
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 6de Laan 869, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7b3c7a1f161fb369ff0927ebe36b7b2014e59eeb5449c16d3a3fe7898fcdfa3fc0d2b7a6d50489c628b75b61eab2edfeb5ea?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R5 720 nouVanaf R4 576 per nag, vir 2 mense 8 5 1 5 869 6th Avenue Wilderness 6560 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -33.999348914851 22.614401247474

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang