Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Views Boutique Hotel and Spa

Spesiale Aanbod 10% af

Kry 10% af. Geldig vir verblyf vanaf 13 Jan 2025 tot 31 Jan 2025.

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 52 persone
  • Geen kinders onder 7
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 6de Laan 869, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
  • Vanaf R6 290 R5 661 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Views Boutique Hotel and Spa is in Wildernis op die Tuinroete geleë, met maklike toegang tot die N2 na Mosselbaai, Oudtshoorn, George, Sedgefield, Knysna, Plettenbergbaai en sowat 26 km vanaf George Lughawe.

Die hotel is op die strandfront met ononderbroke uitsigte oor die Indiese Oseaan en die Wildernisstrand. Daar is 26 individuele suites wat verskeie uitsigte bied. Al die gaste het eksklusiewe toegang tot die boonste dek wat 'n boetiekstyl-verhitte swembad het.

Die Views Restaurant het 'n see-uitsig en spog met plaaslike kunswerke. Ontbyt, middagete en aandete word daar bedien, asook smullekker peuselhappies. Let asb. dat die restaurant en spa oop is vir die publiek. Die deli het 'n verskeidenheid gesonde produkte, lekkernye en spenshappies.

Vind vertroosting en ontspanning in die Views Wellness Emporium wat ​​uit 'n spa, hidro-sitkamer (binne verhitte swembad, sauna en Rasul), gimnasium en kleinhandelboetiek bestaan.

Die hotel se hartlike gasvryheid en spa bied 'n vyfsterdiens en is dus ​​die perfekte bestemming om wittebrood, huweliksherdenkings, romantiese wegbreek, verjaarsdae en babamaande te vier.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Konferensiegeriewe
Gimnasium
Spa
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel
24-uur-ontvangs
Lughawe-vervoer op versoek

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Michelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 6de Laan 869, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
  • Gaste dink Views Boutique Hotel and Spa het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R6 290
R 6 290 R 5 661
per nag, vir 2 mense
Vanaf R6 290
R 6 290 R 5 661
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 52 mense
  • Geen kinders onder 7
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 6de Laan 869, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7b3c7a1f161fb369ff0927ebe36b7b2014e59eeb5449c16d3a3fe7898fcdfa3fc0d2b7a6d50489c628b75b61eab2edfeb5ea?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R6 290 nouVanaf R5 661 per nag, vir 2 mense 8 5 1 5 869 6th Avenue Wilderness 6560 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -33.999348914851 22.614401247474

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang