Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Views For Days

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Proteadale, Brackenridge Estate, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Vanaf R6 880 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Views For Days is 'n pragtige selfsorgvakansiehuis wat op die Brackenridge Estate in die hartjie van Plettenbergbaai geleë is. Dit is 'n wonderlike opsie vir 'n gesinswegbreek bo die Piesangvallei, wat spog met panoramiese berg- en gholfbaan-uitsigte.

Dié verblyf bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 en suite-slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n volledige en suite-badkamer. Die tweede slaapkamer het ook 'n koningingrootte-bed, terwyl die derde slaapkamer 2 enkelbeddens het. Die ander 2 en suite-badkamers het elkeen 'n stort.

Die ruim oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n gasstoof, elektriese oond, lugbraaier, mikrogolf, yskas-vrieskas, koffiemasjien, eetgerei, breekware en 'n eiland met stoele toegerus is. Die kombuis lei na 'n etenstafel waar gaste hul maaltye saam kan geniet. Die sitarea het gemaklike sitplek, 'n kaggel en 'n slim-TV met DStv en Netflix. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die stapeldeure lei na 'n toegeboude stoep met 'n ingeboude braai wat die perfekte plek skep vir gaste om te ontspan en 'n skemerkelkie te geniet terwyl hulle die uitsig bewonder.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 3 Badkamers, 3 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Stroomdienste
Kaggel
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Nadine Geverifieer

Eiendomme 21

Resensies 4

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Proteadale, Brackenridge Estate, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 6 880
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R 6 880
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Proteadale, Brackenridge Estate, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe32730d291b9b8b4df303fefe38019fc509248f03ad72989286c14e3fb5eafca1d83b5472ddb3abd7825f0311b5dbe0c5117?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 880 per nag (plek vir 6) Proteadale Brackenridge Estate 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.069047632527 23.35275674527

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang