Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 383 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Lisa B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Onbeskryflik, netjies, pragtig, asemrowend. Ons het vreeslik lekker gebly by Views.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ren V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Tranquil, beautiful views and comfortable. Magnificent views of the mountains. Very comfortable and clean. I would definitely go back again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cornel W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Rustig, heerlik en pragtige view. Heerlik, was rustig en skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elize M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2025

Sielerus! Baie lekker gebly. Views het 'n pragtige uitsig. Dis stil en rustig. Naby genoeg aan die dorp en net 'n paar tree en jy is uit op die wandelpaai. Skoon, netjies en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Berna P
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Die ideale wegbreek plekkie met asemrowende uitsig. Die uitsig is 'n droomplekkie. Alles wat jy nodig het. Ons was 3 volwassenes wat vir 'n week gebly het, en dit kan dalk vir sommige mense te klein voel. Bastiaan was die perfekte gasheer wat ons probleem dadelik aangespreek het, en ook opgevolg het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carien D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Fantasties! Sal beslis weer daar gaan bly. Heerlike verblyf met die mooiste uitsig op die berge.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter C
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2025

Puik oornagverblyf teen bekostigbare tarief. Puik, netjiese, goedtoegeruste oornag akkommodasie met 'n wonderlike uitsig oor die berge en natuurskoon van Clarens. Uitstekende en akkommoderende diens van die eienaar. Sal vir seker weer besoek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Salome B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2025

Rus en vrede. Die uitsig het die mooiste uitsig. Lekker staproetes daar naby. Die huis is 'n entjie van die middelplein af, weg van die lawaai, jy moet inry na die winkels. Sal beslis weer daar tuisgaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elvira V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Dit was regtig die moeite werd. Ons het nie die gasheer ontmoet nie, maar die woonstel was baie netjies en skoon, gerieflik met baie mooi uitsigte oor die berge.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicola H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

The name is very appropriate for the location. Great experience. Beautiful facility with great attention to detail contributing to a wonderful stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Bastiaan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 383

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 1 120
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 120
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 120
per nag, vir 2 mense
Bespreek

1 Ridge Road, Clarens, 9707, Vrystaat

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAADDwmrV22dp2nUvroGhD6YkIUq1dfSbqiCBa1Q66NIImRBDNbry?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 120 per nag, vir 2 mense 383 5 1 5 1 Ridge Road Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -28.521242929911 28.409974503305
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang