Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Views

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 279 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Gertriana S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Puik. Ja, baie lekker, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Amazingly awesome! Ons verblyf was absoluut fantasties! Love Views. Sal weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annalie S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Te gou verby! Ons het baie lekker gebly en sien uit om weer te gaan. Dis baie stil en rustig en daar is alles wat mens nodig het. Ons het ook baie lekker geslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zanel V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Skoon, netjies, pragtige uitsig. Ou meubels en glad nie modern nie, maar dit is baie skoon en netjies met 'n pragtige uitsig. Dit is alles wat mens nodig het. Kaggel, WiFi, vol DSTV. En ons kar is onverwags gewas op die laaste dag!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chrisna H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Kos vir die siel! Ons het die wegbreek baie geniet, met lekker bly en die mooiste uitsig!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Pragtige omgewing. Baie dankie vir die uitsortering van die probleem met die eerste eenheid. Tweede eenheid pragtig skoon en alles wat jy nodig het. Pragtige uitsig. Sal weer daar bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dwayne V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2024

Rustig. Ongelooflik mooi, netjies en die uitsig is besonders. Die staproetes is ook lekker saam die gesin. Ons sal julle definitief weer sien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carel W
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Rustig, "cosy" en baie mooi uitsig wat mooi fotos maak. Netjiese en baie skoon woonseenheid. Eerste keer waar 'n mop verskaf was sodat jy die badkamervloer kan droogmaak na 'n stort - baie dankie daarvoor. Iets baie klein maar baie belangrik sodat jy kan skoonmaak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rene N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2024

Comfort, child friendly, warm. Baie lekker. Kan nie 'n beter plekkie aanbeveel as hierdie nie. So comfy en warm.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lusinda P
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2024

Asemrowend. Dit was vreeslik lekker, asemrowend, skoon en die vars lug doen die siel goed.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Bastiaan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 279

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R990
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R990
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ridge-weg 1, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5loMxrrmYXCN1nIeu193FsG3FxYqiRBgudiqQWlMFceusBfamD?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R990 per nag, vir 2 mense 279 5 1 5 1 Ridge Road Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -28.521242929911 28.409974503305

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang