Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Vigne Cottage

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 74 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Mandy F
Kort verblyf
5.0
Okt 2024

Fantasmagories. Dit was asemrowend en baie mooi rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Corlea M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Ons sal beslis weer teruggaan! Baie goed toegerus. Kamera is groot en lekker buite-area vir kinders om te speel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marietjie S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Spesiale naweek op 'n spesiale plek. Ons het heerlik gebly in die pragtige, baie goed toegeruste huis. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicola V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2024

Wen verblyf in Robertson. Our time at Vigne Cottage was perfect. The accommodation is perfectly situated a short drive from Bon Courage. We visited in July during the storm season and felt perfectly comfortable. Each room has a heater, including the lounge. There is a fireplace/braai in the room next to the kitchen (we carried a few comfy chairs in there and spent many a night next to the fire). Beds were comfortable, showers good. We were welcomed with two bottles of wine and a fresh farm bread. We like to cook and could find everything we needed to make meals. A nice surprise was the extra "homestay" discount at Bon Courage itself also. All round, a great find. We will definitely consider Vigne Cottage again for our next visit to Robertson.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronel C
Kort verblyf
5.0
Mei 2024

Heerlik gekuier met familie, in 'n heerlike huis op 'n wynplaas. Ongelooflik lekker wegbreek saam met familie. Baie goed toegeruste huis in 'n pragtige omgewing. Sien uit na ons volgende kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco N
Kort verblyf
5.0
Mrt 2024

Mooi, natuurskoon & netjies. Mooiste natuurskoon cottage. Ons het verskriklik lekker gebly by Vigne Cottage. Dit is tussen Bon Courage se wingerde en die cottage was netjies en skoon met aankoms. Daar was vir ons 'n mooi welkom briefie met wyn, gebakte brood en paaseiers. Die kleiner details in die cottage is stunning. Sal vir seker weer daar bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco P
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Ongelooflikke lekker plek. Sal definitief aanbeveel. Alles wat jy nodig het. Ongelooflik lekker!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elmarie S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2024

Verruklik! Prentjie mooi! Ons het so lekker gebly en sal weer en weer teruggaan. Die huisie is perfek vir 'n groot gesin of groep vriende. Rustige atmosfeer en 'n lafenis vir die siel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Aldre C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Die kuier was baie lekker en ontspannend. Ons het baie lekker gebly by Vigne Cottage.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Philippa V
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Nov 2024

Vineyard views. Lovely stay with amazing views of the vineyards.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Neldine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 74

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 950
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 950
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: R317 Bonnievale-pad, Bon Courage, Robertson, 6705, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDI5MzRlYTcyLTM0YTgtNGIxYi1hNTYxLTgzZDYzM2E1OWRiOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 950 per nag (plek vir 6) 74 5 1 5 R317 Bonnievale Road Bon Courage 6705 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 11:00 -33.850249562325 19.964646454901

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang