Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Vigne Cottage

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: R317 Bonnievale-pad, Bon Courage, Robertson, 6705, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 950 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Vigne Cottage is op die Bon Courage-wynlandgoed geleë, net 8 km buite Robertson op die R317. Die verblyf is ideaal vir gaste wat op die bekende Wynroete reis, of vir diegene wat net op soek is na 'n rustige wegbreek.

Die huis beskik oor 3 slaapkamers en kan tot 6 persone op 'n slag akkommodeer. Die hoof- en tweede slaapkamer het elkeen 'n koninggrootte-bed wat ook in 2 enkelbeddens omskep kan word, en die derde slaapkamer het 'n dubbelbed. Daar is 2 badkamers, elk met 'n stort, toilet en wasbak. Alle linne, beddegoed en handdoeke word voorsien vir gaste se gerief.

Daar is 'n volledig toegeruste kombuis met 'n oond en stoof, 'n mikrogolfoond, yskas en skottelgoedwasser. Die oopplan-leefarea en -sitkamer het gemaklike sitplek en 'n TV met DStv.

Die huis spog met binne- en buitebraaigeriewe en hout vir die eerste vuur word voorsien.

Vigne Cottage is omring deur wingerde en is stapafstand van die rivier af. Daar is ook 'n groot grasperk vir kinders om te speel.

Die kothuis is in 'n kort ryafstand van talle restaurante en wynplase geleë.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Wynkelder
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 69 resensies vir Vigne Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Neldine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 69

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • R317 Bonnievale-pad, Bon Courage, Robertson, 6705, Wes-Kaap
  • Gaste dink Vigne Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 950
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 950
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: R317 Bonnievale-pad, Bon Courage, Robertson, 6705, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDI5MzRlYTcyLTM0YTgtNGIxYi1hNTYxLTgzZDYzM2E1OWRiOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 950 per nag (plek vir 6) 69 5 1 5 R317 Bonnievale Road Bon Courage 6705 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 11:00 -33.850249562325 19.964646454901

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang