Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Vigne Cottage

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: R317 Bonnievale-pad, Bon Courage, Robertson, 6705, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 950 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Vigne Cottage is op die Bon Courage Wynlandgoed, 8 km buite Robertson op die R317 geleë. Dis ideaal vir gaste wat opsoek is na gerieflike, ontspannende verblyf in 'n stil omgewing

Die huis beskik oor 3 slaapkamers en het slaapplek vir 6 gaste. Die hoof- en tweede slaapkamer is elkeen ingerig met 'n koninggrootte-bed, wat in 2 enkelbeddens omskep kan word, terwyl die derde slaapkamer 'n dubbelbed het. Daar is 2 badkamers, elk met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Alle linne, beddegoed en handdoeke word voorsien vir ons gaste se gerief.

Die kombuis is volledig toegerus met 'n oond, mikrogolfoond, yskas en 'n skottelgoedwasser. Die oopplanleef- en TV-kamer bied gemaklike sitplek en 'n TV met DStv.

Die huis spog met binne- én buitebraaigeriewe en hout word voorsien vir die eerste aand. Daar is 'n groot grasperk waar die kinders kan speel.

Vigne Cottage is tussen die wingerde geleë en 'n gemaklike stapafstand van die rivier af. Die kothuis is ook net 'n kort entjie se ry van verskeie restaurante en wynplase af.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Wynkelder
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 73 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Mandy F
5.0
Fantasmagories. Dit was asemrowend en baie mooi rustig.
Okt 2024
Corlea M
Gesin met klein kinders
5.0
Ons sal beslis weer teruggaan! Baie goed toegerus. Kamera is groot en lekker buite-area vir kinders om te speel.
Sep 2024
Marietjie S
Gesin met tieners
5.0
Spesiale naweek op 'n spesiale plek. Ons het heerlik gebly in die pragtige, baie goed toegeruste huis. Baie dankie.
Sep 2024
Nicola V
Gesin met klein kinders
5.0
Wen verblyf in Robertson. Our time at Vigne Cottage was perfect. The accommodation is perfectly situated a short drive from Bon Courage...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2024
Ronel C
5.0
Heerlik gekuier met familie, in 'n heerlike huis op 'n wynplaas. Ongelooflik lekker wegbreek saam met familie. Baie goed toegeruste huis in 'n pragtig...
Sien meer
Mei 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Neldine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 73

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • R317 Bonnievale-pad, Bon Courage, Robertson, 6705, Wes-Kaap
  • Gaste dink Vigne Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 950
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R 1 950
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: R317 Bonnievale-pad, Bon Courage, Robertson, 6705, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDI5MzRlYTcyLTM0YTgtNGIxYi1hNTYxLTgzZDYzM2E1OWRiOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 950 per nag (plek vir 6) 73 5 1 5 R317 Bonnievale Road Bon Courage 6705 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 11:00 -33.850249562325 19.964646454901

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang