Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Vilagama Private Game Lodge

Wildsplaas

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.5
Veiligheid
4.5
Lourens M
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Aangenaam verwelkom, flinke diens ontvang. Gebruik van onthaalarea word waardeer. Verblyfeenheid goed toegerus. Vilagama bied genoeg vryheid en ruimte vir buitelugontspanning en aktiwiteite. Goed geleë om Waterberg te verken.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pinky N
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Pleasant. Had a very pleasant stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2023

Baie rustig met 'n pragtige uitsig. Pragtige uitsig in 'n baie rustige omgewing met eienaars wat uit hul pad gaan om dit 'n spesiale kuier te maak.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizanne B
1 nag Gesin met klein kinders
4.4
Des 2023

Baie lekker verblyf met vriendelike diens. Game drive is stunning! Lekker gebly, baie mooi area en heerlik geswem.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Annatjie V
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Aug 2022

Baie mooi omgewing en chalets is goed ingerig, netjies en skoon. Rustige omgewing met pragtige natuurskoon. Werkers baie vriendelik en hulpvaardig. Eenhede netjies, skoon en goed ingerig. Ver ent op grondpad tot by die lodge. Badkamerlig by ablusieblok was uit orde.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bernice S
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Nov 2021

Saligheid in die Bosveld. Ons was vir een aand by Vilagama om 'n troue in die omgewing by te woon maar ons sal vir seker 'n plan maak om weer te kom. Die natuurskoon is prentjiemooi en die naggeluide van die wild laat 'n mens salig ontspan. Sal hierdie vir seker aanbeveel vir enige iemand in die Naboom-omgewing.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lesiba M
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Feb 2020

Marvellous. There is lot of animals to watch, the rooms are so marvellous. Nice for couples and while family. The place is lovely quiet and there is a lot to learn.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Sumari S
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Sep 2019

Baie rustig. Uitstekende diens en vriendelike personeel. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Douw P
Kort verblyf Saam met vriende
3.6
Jul 2017

Baie rustige bosveld wegbreek. As jy lekker bosveld gevoel soek met 'n rustige atmosfeer is die bestemming vir jou.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Kotie N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2016

Absooluut asemrowend. Sal enige tyd terugkom. Was saam met my gesin. Dit was die beste tyd in 'n lang ruk wat ons saam kon spandeer. Baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Erna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 38 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Sterkfontein Plaas, Mookgopong, 0560, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA66df5828e06335bebb3d6b4d598bda053ada941c648616c7df0141acff5fca011ec7eb2097356c05b9ae72fad0919a1c0e3c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 12 5 1 5 Farm Sterkfontein Mookgopong 0560 Limpopo 021 201 8901 14:00-18:00 11:00 -24.290390898554 28.670647144318

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang