Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Vilagama Private Game Lodge

Wildsplaas

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Erna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 10 jaar

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 10 resensies vir Vilagama Private Game Lodge
Netheid
4.3/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.5/5
Jaco L - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco L

Baie rustig met 'n pragtige uitsig.

Pragtige uitsig in 'n baie rustige omgewing met eienaars wat uit hul pad gaan om dit 'n spesiale kuier te maak.

Lizanne B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Lizanne B

Baie lekker verblyf met vriendelike diens. Game drive is stunning!

Lekker gebly, baie mooi area en heerlik geswem.

Anna V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna V

Baie mooi omgewing en chalets is goed ingerig, netjies en skoon.

Rustige omgewing met pragtige natuurskoon. Werkers baie vriendelik en hulpvaardig. Eenhede netjies, skoon en goed ingerig. Ver ent op grondpad tot by die lodge. Badkamerlig by ablusieblok was uit orde.

Bernice S - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernice S

Saligheid in die Bosveld.

Ons was vir een aand by Vilagama om 'n troue in die omgewing by te woon maar ons sal vir seker 'n plan maak om weer te kom. Die natuurskoon is prentjiemooi en die naggeluide van die wild laat 'n mens salig ontspan. Sal hierdie vir seker aanbeveel vir enige iemand in die Naboom-omgewing.

Lesiba M - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Lesiba M

Marvellous.

There is lot of animals to watch, the rooms are so marvellous. Nice for couples and while family. The place is lovely quiet and there is a lot to learn.

Sumari S - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sumari S

Baie rustig. Uitstekende diens en vriendelike personeel.

Sien sterre.

Douw P - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Douw P

Baie rustige bosveld wegbreek.

As jy lekker bosveld gevoel soek met 'n rustige atmosfeer is die bestemming vir jou.

Kotie N - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kotie N

Absooluut asemrowend.

Sal enige tyd terugkom. Was saam met my gesin. Dit was die beste tyd in 'n lang ruk wat ons saam kon spandeer. Baie dankie!

Joe P - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Joe P

Pragtige plek vir 'n lekker naweekwegbreek vanaf die besige stad.

Vilagama sal ek definitief aanbeveel, die plek is goed geleë, perfek vir 'n naweek se wegbreek, geriewe is perfek en die atmosfeer is baie lekker. Dis definitief baie goeie waarde vir geld.

Owen S - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Owen S

Very little game and the rooms are small and basic - also don't like the quad bikes, they are very noisy.

The reception and service from Jacob who is the resident manager was very good. We found the accommodation very basic and small, even down to the cutlery and plastic teaspoons. The units are very close to each other and your cooking facility is outside in full view of your neighbour, I would like a bit more privacy. Whilst the farm is nice to walk around, the game is the very basic buck types, and the peace of the game farm is destroyed by the noise of the quad bikes - I would say this is more of a quad bike farm. We did appreciate that they are pet friendly.

Vilagama Private Game Lodge se terugvoer

We don't allow quad bikes anymore, we also improved on the crockery.

Vilagama Private Game Lodge
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Sterkfontein Plaas, Mookgopong, 0560, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA66df5828e06335bebb3d6b4d598bda053ada941c648616c7df0141acff5fca011ec7eb2097356c05b9ae72fad0919a1c0e3c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 10 5 1 5 Farm Sterkfontein Mookgopong 0560 Limpopo 021 201 8901 14:00-18:00 11:00 -24.290390898554 28.670647144318

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang