Vilaroux
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Francois Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 11
Op LekkeSlaap 13 jaar
Opsomming van Resensie
Elmer B - Aug 2024
Algehele gradering
Lekker.
Mark H - Apr 2024
Algehele gradering
Great stay with family. Walking distance to all restaurants and shops. Would recommend.
Anonieme gas - Aug 2023
Algehele gradering
Anchen T - Mrt 2020
Algehele gradering
Net vir 'n oornagplek, om te slaap is dit skoon, maar verder niks anders daaraan nie.
Lees meerVilaroux se terugvoer
Hi
Dankie vir die terugvoer. Ek wil net die volgende antwoord. Daar is wel ‘n groot gemeenskaplike stoep met tafels en stoele vir almal se gebruik. Alhoewel daar nie sambrele op die stoep is nie, is daar wel ‘n groot skadunet waaronder die tafels staan. Daar is ook lê stoele by die swembad. Die braai geriewe maak ons slegs beskikbaar op versoek, juis omdat ons die geraas faktor vir ander gaste tot die minimum wil beperk. Hierdie maatreël is juis ingestel a.g.v slegte ondervinding in die verlede. Indien enige persoon in sentraal Stellenbosch wil bly, is die realiteit dat daar altyd ‘n mate van geluide om jou sal wees, soos die meeste van ons gaste wel besef.
Dries V - Jan 2018
Algehele gradering
Dit was uitstekend gewees en net so 'n goeie ligging.
Natalie S - Mrt 2017
Algehele gradering
Dit was wonderlike waarde vir geld! Pragtige, netjiese woonstel! Dankie vir puik diens.
Vilaroux se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Altyd lekker om te hoor dat gaste hul verblyf by Vilaroux geniet het. Hoop ons sien jul weer.
Suzette
Mia V - Jan 2017
Algehele gradering
Baie gemaklik en Suzette was baie behulpsaam.
Sandra O - Mrt 2014
Algehele gradering
Ongelooflike lekker plek om oor te bly, home away from home.
Marlene J - Des 2013
Algehele gradering
Baie lekker en luuks!
Jannie S - Des 2013
Algehele gradering
Baie lekker, netjiese hoë kwaliteit blyplek, sentraal, veilig en met fantastiese parkering.
Layane Thomas M - Jul 2011
Algehele gradering
This was excellent
- Kapasiteit: 22 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Papegaaistraat 13, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang