Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Vilaroux

  • Kapasiteit: 22 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Papegaaistraat 13, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 800 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Vilaroux is 'n luukse selfsorgverblyf in die boomryke Papegaaistraat, in die hartjie van Stellenbosch. Hierdie idilliese toevlugsoord beskik oor 7 volledig toegeruste selfsorgwoonstelle en word privaat besit en bestuur deur François en Suzette Le Roux.

Vilaroux is net langs die historiese Dorpstraat geleë wat bekend is vir sy Victoriaanse meenthuise, restaurante, eikebome en smal kanale.

By Vilaroux is ons trots om ons gaste in al hul behoeftes by te staan. Ons het 'n pragtige swembad op 'n afgesonderde plek in die tuin. 'n Dakterras met tuinmeubels bied die perfekte geleentheid vir buite ontspanning en kuier. Ons het 'n klein maar volledig toegeruste gimnasium vir die gebruik van ons gaste. Dit en die oorgenoeg veilige kelderparkeerplek maak Vilaroux die perfekte basis vir groepe, of dit nou vir 'n troue, sport of net gesinshereniging is.

Vanweë die ligging in die sentrale deel van die skilderagtige Stellenbosch, is ons die voorkeurbestemming vir sakekliënte, vakansiegangers, naweekgaste en oornagbesoekers.

Vilaroux is ideaal vir groepe en kan tot 26 mense akkommodeer.

As jy verkies om nie jou eie ontbyt te maak nie, is die naaste restaurant net 300 m weg – net 'n ontspannende oggendwandeling onder die groot Stellenbosch-bome.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 11 resensies vir Vilaroux
Netheid
4.6/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Francois Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 13 jaar

Ligging

  • Papegaaistraat 13, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Gaste dink Vilaroux het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Papegaaistraat 13, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAQojZ86054VBtd5aOcLoC0Orem1IHR4JY87A4U94C4rBTk7XSGI?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag, vir 2 mense 11 5 1 5 13 Papegaai Street Stellenbosch 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -33.938348 18.85307

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang