Viljoen Flat in Arniston
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 4de Laan 17, Arniston, 7280, Wes-Kaap
- Vanaf R1 040 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Viljoen Flat in Arniston is 'n gerieflike woonstel vir 2 gaste.
Dié oopplan-woonstel is aan die hoofhuis geheg en het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Beddegoed word voorsien. Gaste word versoek om asb. hulle eie handdoeke saam te bring.
Die kombuisie is toegerus met 'n tweeplaatstoof- en oondjie, mikrogolf, yskassie, koffie- en teemaakgeriewe en 'n etenstafeltjie. 'n Slim-TV en WiFi is beskikbaar.
Arniston bied lieflike strande, verskeie restaurante en doendinge soos swem, fietsry, perdry, bergfietsry, voetslaan, visvang, walviskyk, duik tussen die skeepswrakke, en meer. Gaste kan ook Arniston Hotel se spa en die Waenhuiskrans-grot besoek.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Parkering Op Die Straat
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
Cornel Geverifieer
Eiendomme 55
Resensies 149
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 4de Laan 17, Arniston, 7280, Wes-Kaap
- Gaste dink Viljoen Flat in Arniston het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 4de Laan 17, Arniston, 7280, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang