Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Villa 17

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Jaclynn T
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2024

Die lekkerste naweek. Amazing! Van aankoms tot huistoe gaan. Home away from home. No complaints. Beste diens vanaf Linda. Goeie mens. Sal definitief weer gaan. Ek en my vriendinne het dit baie geniet!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Linda
Villa 17
Baie dankie, Jaclynn. Julle is baie welkom en ek waardeer julle dissipline.

Marina C
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Waarde vir geld, goeie ligging & veilig. Baie lekker hier by Villa 17. Sal vir seker weer hierdie rigting kom hier kom bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dino A
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2023

Goeie, bekostigbare verblyf. Vriendelike diens van eienaar, sal die plekkie aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Linda
Villa 17
Baie dankie Dino. Kom gerus weer.

Elsabe M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2023

Baie lekker vakansie. Ons het 'n ongelooflike mooi gesinsvakansie by Villa 17 gehad. Die huis was baie mooi en ook baie warm van liefde. Gemaklike beddens - dis asof jy tuis by die huis is. Weereens baie dankie vir ons vakansie by Villa 17.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Linda
Villa 17
Baie dankie vir jou ondersteuning, Elsabe. Kom asseblief weer.

Davina A
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Jan 2023

Ontspannend en gerieflik met 'n see uitsig. Woonstel het die nodige gebied. Daar is veilige parkering in 'n toesluit motorhuis. Daar was egter inwoners van die ander woonstelblok wie se voertuie permanent in die parkeerarea geparkeer was wat parkering by motorhuis bemoeilik het en was daar andersins geen veilige parkering binne die kompleks nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Linda
Villa 17
Baie dankie vir die positiewe terugvoering, Davina. Dit was reeds onder my aandag gebring deur ons gasheer en ek is besig met die Beheerliggaam om hierdie probleem aan te spreek. Ek vra om verskoning.

Johan V
Lang verblyf Gesin met tieners
4.8
Des 2022

Lekker gebly in oulike woonstel naby die see. Gerieflike, netjiese woonstel naby swemstrande. Alles wat jy nodig het vir heerlike vakansie met bietjie see-uitsig. Al nadeel is die besige pad voor woonstelblok. Baie geraas, maar raak dit gewoond.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Linda
Villa 17
Goeiedag Johan en Zelda. Baie dankie vir die goeie resensie. Ongelukkig is Louis Fourie weg die enigste pad wat Lei na Langeberg Mall en alle woonbuurte in Mosselbaai moet daardie 1 Pad gebruik wat hom so besig maak. Eendag gaan daardie pad breed wees. Jammer vir daardie ongerief. Kom kuier asb. weer.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Linda Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 7

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf R880
R880 R792
per nag (plek vir 4)
Vanaf R880
R880 R792
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bakkestraat 2, Villa Chanel 17, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3e4c0e1e09b0ea56c8655b8ebc4d0262afaf462e7462aad4e42a2c2682b8f6cf8bb4be704b0839976cc850f4e11bb7262437?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R880 nouVanaf R792 per nag (plek vir 4) 6 5 1 5 2 Bakke Street, 17 Villa Chanel Mossel Bay 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.172323816374 22.123549008649

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang