Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Villa 176 @ Clarens

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Phillip Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 132

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 132 resensies vir Villa 176 @ Clarens
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Michelle S - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle S

Fantastiese naweek wegbreek.

Heerlike gemaklike verblyf. Alles wat jy nodig het en nog meer.

Shaun S - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shaun S

Baie netjies en alles wat jy nodig het om lekker te bly.

Baie mooi uitsig en lekker warm kagel vir koue aande in die winter. Blinds op die stoep en 'n ingeboude braai maak die stoep ook lekker vir kuier op koue aande. Baie netjies en skoon.

Dawie V - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dawie V

Onvergeetlik!

Die villa is perfek geleë. Goeie sekuriteit. Alles wat jy nodig het is daar. Baie netjies en baie gemaklik vir 'n wegbreek.

Claudia B - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Claudia B

Peaceful, beautiful and comfortable.

Philip was a great and helpful host. The house was absolutely amazing and lacked nothing. We really enjoyed our stay and would highly recommend this property. Will be back soon.

Heila R - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heila R

Uitstekend!

Villa 176 @ Clarens is 'n pragtige plekkie. Dit is netjies en skoon. Die vertrekke is ruim en jy het 'n pragtige uitsig. Jy kan gaan stap in die Golf Estate en lekker braai op die stoep. Ons was die eerste keer in Clarens met ons huweliksherdenking en het dit baie geniet.

Merle B - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Merle B

Very pleasant stay!

Lovely stay, stunning location close to surrounding places for sightseeing, hiking and shopping in the village. Enjoyed every minute of it!

Lorraine V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorraine V

Sal verseker weer daar bly.

Awesome plek en heerlik gebly.

Wynand E - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wynand E

Ons het heerlik gebly.

Die huis is baie goed toegerus en daar was niks wat kort nie. Dankie vir jul gasvryheid.

Callie M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Callie M

Jy sal moeilik 'n beter verblyf in Clarens kry.

Baie lekker verblyf, skoon en netjies. Die ligging is puik met die uitsig na die berge.

Heinrich K - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heinrich K

Het heerlik gebly.

Het heerlik gebly. Sal weer kom kuier.

Jacomien D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacomien D

Baie dankie vir 'n mooi en skoon plek. Alles was van die beste gehalte.

Sien sterre.

Juane R - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juane R

Dit was heerlik!

Ons het dit vreeslik geniet. Hierdie blyplek het vir ons soos huis gevoel! Sal dit aanbeveel vir enige reisiger!

Johan P - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan P

Baie netjies en goed toegeruste woning. Uitstekende uitsig en rustige omgewing.

Ons sal beslis weer by Villa 176 @ Clarens bespreek. Lugversorging en elektriese omskakelaar het die verblyf baie gemakliker gemaak. Die netheid en smaakvolle toerusting van die huis bied waarde vir geld. Voëllewe op die grasperk is fantasties. Uitstekende, rustige en veilige woning.

Corne K - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corne K

Baie lekker met baie goeie diens van die eienaar.

Ons het baie lekker gebly en dit baie geniet.

Werner P - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner P

Great.

Lovely, house was clean and well kept.

Alba S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alba S

Heerlik ons sal enige tyd weer hier gaan bly.

Heerlike verblyf. Veilig om te gaan draf/stap. Lieflike huis met 2 kamers en vol badkamers by elke kamer. Pragtige uitsig oor Clarens en die berge.

Nadia V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia V

Peaceful, beautiful and lovely.

Pragtige plek met alles wat jy nodig het.

Wiekus B - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wiekus B

Die huis is netjies met 'n pragtige uitkyk oor die dorp.

Ons het regtig lekker gebly en sal die plekkie aan enige iemand aanbeveel. Ons sal julle beslis weer besoek.

Esme N - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esme N

Ons het heerlik gekuier op die stoep en die natuur baie geniet.

Daar was alles wat ons nodig gehad het vir die naweek en nog meer. Gaan weer in die toekoms van hierdie akkommodasie gebruik maak. Elke sent werd. Puik.

Lynette S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette S

Fantastiese geriewe!

Ek sal met liefde die plekkie aanbeveel vir 'n gesin van 4 of 2 couples! Baie netjies en goed ingerig! Die eienaar is ook verskriklik vriendelik en het gehoor of ons veilig daar aangekom het en of als in orde was!

Pinnie V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pinnie V

Luukse verblyf.

Baie baie netjiese eenheid, toegerus met al die luukshede moontlik.

Barbara W - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barbara W

Fantasties!

Die eenheid is baie netjies en uitstekend toegerus. Die eienaars het ook 'n Whatsapp boodskap gestuur om te hoor of ons veilig aangekom het en tevrede is met die verblyf. Sal vir seker weer hierdie villa bespreek.

Dawie V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dawie V

Uitstekende verblyf.

Skoon, netjies, veilig en ten volle toegerus.

Jaco D - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco D

Ongelooflike, heerlike huis.

Dit is 'n heerlike huis en die eienaars is ongelooflik behulpsaam en vriendelik. Die huis is netjies, skoon en regtig gemaklik met alles wat mens benodig. Sal vir seker weer hier kom aanklop.

Ilze J - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilze J

Jaarlikse avontuur na Clarens vir die Amohela-resies.

Lieflike plek om in te woon, die eienaars doen altyd ekstra moeite. Dis ons 4de jaar om daar te bly!

Leon R - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon R

Fantastiese verblyf opsie in Clarens.

Alles wat jy nodig het, skoon, netjies en alles werk. En geen loadshedding met die inverter!

Romy Jade W - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Romy Jade W

Absolutely loved our stay at Villa 176. The location on the golf estate is peaceful and beautiful, and the accommodation was top class.

The accommodation was absolutely amazing! From the location to the space itself, exactly as advertised. A major bonus: The villa has an inverter which made our stay even more pleasant (especially since it was stage 6 load shedding). Would definitely recommend this villa to all. The homeowners definitely go out of their way to make this place feel like a home away from home.

Marietjie N - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie N

Baie netjiese en skoon eenheid. Sal definitief weer daar bespreek.

Goeie waarde vir geld.

Willem P - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem P

Naweekwegbreek in die berge.

Die Villa is perfek geleë in die oord. Die omgewing is baie stil en mens kan lekker ontspan. Die Villa is duursaam toegerus en baie gemaklik. Alle informasie is vroegtydig gedeel om toegang tot die oord en Villa te verkry. Ons maak verseker weer van die Villa gebruik met ons volgende besoek in Clarens!

Deon D - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon D

Great accommodation!

Neat, with load-shedding offline capability and aircon. Amazing service and a really pleasant unit to stay in!

Marita N - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marita N

Gehalte verblyf.

Baie netjies en skoon. Goeie gehalte.

Yolanda E - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Yolanda E

Heerlik, gemaklik, gerieflik.

Baie goed ingerig, heerlik dat daar nie loadshedding is nie.

Ronel S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel S

Pragtige verblyf!

Ons het so lekker gebly. Die inverters werk so mooi, nooit sonder krag gewees nie. Báie vriendelike eienaars wat ons eerste gestel het. Sal definitief weer daar bly.

Renette V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renette V

Wat 'n aangename verrassing. Mooiste uitsig! Een van die beste toegeruste en gerieflikste vakansiehuisies waarin ons al gebly het.

Ek kan niks negatiefs oor ons verblyf sê nie. Dit het my verwagtinge oortref en as ons weer Clarens toe gaan, sal ek beslis eerste hier navraag doen. Dit is so 'n gerieflike huis en goed toegerus met meer as wat mens nodig het. Die huis se grootte is perfek vir 4 mense (mens voel nie heeltyd in mekaar se spasie nie) en is ook stylvol gemeubileerd. Die uitsig is pragtig en die stoep is perfek vir sundowners. Daar is lekker wandelroetes in die estate geskik vir enige fiksheidsgraad. Dit was nie koud in die tyd wat ons daar was nie maar die plek is beslis goed toegerus vir die koue! Wat 'n aangename manier om on vakansie mee af te skop.

Nan K - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nan K

Bespreek Villa 176 @ Clarens. Jy sal nie spyt wees nie.

Villa 176 @ Clarens is regtig netjies en skoon met baie meer as wat ons verwag het.

Deon K - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon K

Gemaklik, gerieflik, silwerskoon en lekker.

Rustig gekuier Vrydag, gholf gespeel Saterdag, uitgeëet by Clementines wat perfek was soos elke keer.

Gert D - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert D

Fantasties.

Soos gewoonlik was die kuier en die blyplek fantasties. As ek een voorstel kan maak, om een gasplaatjie met gasketel in te sit vir die oggendkoffie in die beurtkragtydperk.

Villa 176 @ Clarens se terugvoer

Gert,

Dis n baie goeie idee, ons gaan sommer die bestaande elektriese plate vervang met n 4 burner gas hob.
Dit sal baie help met load shedding.

Groete.

Villa 176 @ Clarens
Wilna V - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilna V

Beslis waarde vir geld.

Villa 176, is absoluut netjies. Rustige atmosfeer met 'n pragtige uitsig in 'n baie veilige omgewing. Alles wat mens kan nodig kry is daar. Naby geleë aan al die besienswaardighede en restaurante. Personeel by ingang, baie vriendelik.

Marinus V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinus V

Heerlik, wens ons kon langer bly.

Die eenheid was pragtig, gerieflik en netjies met alles wat mens nodig het. Omgewing rustig. Sal beslis weer terugkeer.

Ronel S - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel S

Was uitstekend.

Ons het baie welkom gevoel. Die eenheid is van topgehalte. Was voorwaar uitstekend.

Liezel D - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezel D

Fantasties!

Heerlik gebly! Uitsig wonderlik en plek so mooi gemeubileer en skoon.

Jaco S - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco S

Luuks en netjies.

Pragtige huis met alles wat jy nodig het, baie skoon en netjies en luuks. DStv, gaskaggel, lugversorging en noodligte vir loadshedding, ingeboude braai, kwaliteit bed en beddegoed, en handdoeke is beskikbaar. Baie mooi uitsigte op die berge en baie rustige en veilige landoed.

Ilze J - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilze J

Fantastiese plekkie met alles wat jy nodig het.

Die plekkie is toegerus met alles wat mens nodig het. En die beskuit wat voorsien word is altyd 'n wenner. Ons sal beslis weer gaan.

Riaan J - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan J

Baie baie lekker gewees.

Vriendelike en warm welkom gehaat. Maklik om te kry. Lieflike plek om te bly.

Juane A - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juane A

Alles uit die boeke.

Fantastiese verblyf. Dankie vir 'n uitstekend tenvolle toegeruste plek.

Marius V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius V

Baie lekker gewees.

Sien sterre.

Gert D - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert D

Beslis aanbeveel.

Die huis is regtig mooi en ons kon sien dat nog verbeteringe aan die huis aangebring is vandat ons laas daar was. Enige iemand wat daar inboek sal dit definitief geniet.

Jana V - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jana V

Pragtige plek met al die nodige geriewe.

Die eenheid is netjies en sal dit beslis aanbeveel.

Richard V - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Richard V

Excellent, as advertised.

House was excellent, great value for money. Clarens and golf estate is safe and secure.

Martelize W - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martelize W

Beste besluit ooit!

Met klein kindertjies is dit die perfekte plek om vakansie te gaan hou - dis veilig, daar is groot oop spasies vir speel en lekker staproetes om die kleintjies besig te hou. Naby genoeg aan Clarens maar ver genoeg sodat dit doodstil is.

Louise S - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise S

Ek het die eenheid bespreek vir my ouers se huweliksherdenking, dit was baie spesiaal vir hulle en die eenheid was privaat, netjies en hulle het ook 'n pragtige uitsig gehad. Hulle het dit baie geniet en sal dit verseker kan aanbeveel.

Die eenheid beskik oor die nodige geriewe en toebehore en is gerieflik en toepaslik toegerus. Die ligging is goed geleë, privaat maar nie te ver van die winkels en restaurante nie.

Angie P - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angie P

Clean, comfortable accommodation.

Stunning place to stay.

Isabel T - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Isabel T

Rus en vrede.

Werklik 'n juweel van 'n plek vir 'n wegbreek! WiFi kan dalk verskaf word!

Marlise M - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlise M

Absoluut 'n pragtige, goed toegerus. Sal dit beslis aanbeveel.

Pragtige plekkie. Goeie ligging.

Dr. Leon F - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Dr. Leon F

Baie lekker gekuier, sal verseker weer gaan.

Hierdie plek is skoon, mooi en baie goed toegerus. Net 'n plesier om daar te bly. Ons sal verseker weer teruggaan. Eienaars is baie behulpsaam en lekker om mee te deel.

Thea S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thea S

Wonderlik rustig!

Ek beveel die villa aan. Dis mooi, netjies, goed toegerus en het 'n asemrowende uitsig. Baie dankie dat ons so lekker kon kuier in julle huis.

Allison P - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Allison P

'n Heerlike paar dae in Clarens. Blyplek was alles wat belowe is en meer. Die mooiste uitsig.

Sal hierdie blyplek aanbeveel.

Albert N - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Albert N

Pragtige huis met asemrowende ligging.

Die huis was ongelooflik mooi en netjies met stunning views van die berge, dorp en golfbaan. Alles was so maklik gereël en ons het letterlik geen klagtes gehad die hele naweek nie, sal beslis weer wil terugkom!

Kobus S - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus S

Ons verblyf het al ons verwagtinge oortref.

Die Villa is ideaal geleë, bietjie weg van die gewoel van die dorpie, maar met 'n lieflike uitsig oor Clarens wat jou laat deel voel van die dorp. Die huis is perfek toegerus met alles wat jy moontlik kan nodig hê, en alles is nuut en van 'n hoë kwaliteit. Geen probleme met die inboek, sleutels optel of los nie - alles het gewerk soos wat met ons gereël is. Goeie kommunikasie deur die eienaars. Ons gaan gereeld Clarens toe, en hierdie is by verreweg die beste verblyf wat ons nog daar bespreek het. Ons sal nêrens anders in Clarens in die toekoms bly nie.

Elmie S - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmie S

Uitstekende diens en waarde vir geld.

Die villa is pragtig met alles wat jy moontlik kan benodig. Irma is 'n uitstekende gasvrou wat haar stempel afdruk om jou kuier ekstra spesiaal te maak. Jy voel sommer tuis en welkom as jy instap. Die villa is baie goed ingerig, selfs vir uiterste koue weer soos wat ons beleef het. Die uitsig oor die dorp is ook baie mooi. Ons sal beslis die verblyf vir enige een aanbeveel.

Marné M - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marné M

Fantasties.

Alles was skoon en netjies. Huis goed ingerig teen die koue.

Debbie R - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debbie R

Dit was die perfekte plek.

Net een ding: ek sal net lugversorging in die een kamer sit wat op die onderste vloer is. Die kamer is bitterkoud en dit sal bietjie help. Die boonste kamer het lugversorging en 'n paneel verwarmer in gehad. Dit is omtrent die enigste ding. Anders was dit baie lekker en sal beslis weer daarna toe gaan as ons kan.

Jonell S - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jonell S

100% toegerus, veilig en goeie ligging.

Hierdie luukse selfsorg is 100% toegerus, skoon, veilig, voel soos jou huis en lieflike area in die golf estate waar mens heerlik kan rondloop. Ideaal geleë om Clarens te verken, asook Golden Gate Reservaat en staproetes.

Adri O - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adri O

Fantastiese verblyf in Clarens.

Pragtige huis met alles wat jy nodig het. Heerlike kaggel en braaigeriewe. Uitsonderlike diens.

Elizabeth C - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth C

Omring deur die berge en gholfbaan - die huis is modern, en het alles wat 'n mens nodig het vir 'n heerlike wegbreek. Irma was uitstekend met die diens wat sy ons gegee het. Vir 'n vinnige wegbreek of vir 'n lang wegbreek is die definitief ene om weer te gaan bly.

Heerlik gebly, in 'n skoon, goed ingerigte, modern huis, omring deur berge en klipgooi van alles.

Wessel L - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wessel L

Die uitsig, stilte, privaatheid en gerief is tops!

Irma se deurlopende doeltreffende kommunikasie en omgee was fantasties. Die huis is uiters gerieflik ingerig. 'n Kuier van twee dae as 'n stop tussen Bloemfontein en Pretoria was beslis te kort!

Ilze J - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilze J

Kon nie vir 'n beter plek gevra het nie.

Baie netjies en skoon. Toegerus met als wat ons nodig gehad het. Baie rustig en kon net terugsit en die omgewing geniet.

Geurt V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Geurt V

Uitstekende en baie netjiese en rustige verblyf.

Uitstekende akkommodasie, goeie ligging, billike tarief!

Adel S - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adel S

Villa 176 @ Clarens is ‘n lieflike vakansiewegbreekhuis!

Die huis is verskriklik lekker ingerig en báie netjies, ons het niks nodig gehad wat nie daar was nie! Die uitsig bo-oor Clarens en die oor die berge is besonders mooi! Die estate se sekuriteit is baie goed, gee ‘n lekker gemoedsrus!

Reece S - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reece S

What a beautiful Villa, felt so welcomed. The space was absolutely stunning where situated. We felt safe and enjoyed our stay.

Everything was clean and neat. Home away from home.

Marietjie O - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie O

Die uisig oor Clarens is pragtig was siels kos.

Ek kan Villa 176 beslis aanbeveel, baie netjies, ons wou langer bly.

Ina D - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ina D

Fasiliteite netjies en uiters voldoende.

Lugreeling in leefarea was doeltreffend, sal voorstel dat dit in slaapkamers ook geinstalleer word.

Nirvana M - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nirvana M

Absolutely awesome!

We have a terrific stay - so neat - its unbelievable. We will certainly be back.

Phindile D - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Phindile D

Was good with everything.

Place is beautiful liked everything about the place.

Suzette D - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Suzette D

Heerlike wegbreek! Pragtige en skoon akkommodasie. Sal beslis weer gaan!

Veilig, gerieflik en die uitsig besonders!

Jana M - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jana M

Mooi, netjies en veilig.

Die woning is mooi skoon en netjies. Veilig vir ons, kon enige tyd dag of nag daar ingaan. Al wat ek dink verder kan verbeter is as daar 'n skoonmaakdiens daagliks beskikbaar sou wees.

Maretha M - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Maretha M

Netjiese eenheid vir kuier met vriende of as gesin.

Villa 176 @ Clarens is baie netjies, skoon en goed toegerus. Kort net 'n nuwe pan by die huisraad! Die landgoed is rustig en die wooneenheid bied 'n pragtige uitsig vanaf die stoep en braai. Dit is na aan die dorp, hoewel nie stapafstand nie. Sekuriteit goed. Al wat ontbreek en lastig was, is wat mens in vandag se tye as absoluut standaard beskou: WiFi.

Johan B - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan B

Het gevra vir ’n ekstra slaapmatras vir ’n kind, wat nie gedoen was nie.

Die kind moes toe ’n bed reël met sy ouers.

Filestea H - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Filestea H

It was beautiful and clean, and the views were amazing.

First time I visited Clarens and staying in Villa 176 and it was amazing!

Amanda V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda V

Ongelooflik mooi en rustig, lekker privaat. Sal definitief weer gaan.

Villa 176@Clarens is alles wat ek verwag het en nog meer. Sal dit definitief aanbeveel vir ‘n naweek of vakansie. Bespreking het seepglad verloop, puik diens.

Kobie K - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobie K

Uitstekende verblyf!

Baie netjies, skoon en ’n fantastiese uitleg. Daar is absoluut alles wat 'n mens benodig en ons soek reeds 'n datum om terug te keer. Definitief een van die beste plekke wat ons in 'n lang tyd bespreek het.

Eliztien V - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eliztien V

Pragtige uitsig en heerlike luukse eenheid.

Ons het die kuier baie geniet. Heerlike huis.

Maria T - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maria T

Baie skoon en netjies. Pragtige uitsig oor Clarens en berge.

Dankie aan Irma. Sy het na ons aankoms geskakel om te hoor of alles in orde is in die huis. En dit was. Vreeslik lekker gebly. Beveel Villa 176 @ Clarens vir enige persoon aan.

Marius V - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius V

Wonderlike en verkwikkende naweek geniet by Villa 176 @ Clarens.

Dit was ons derde kuier by Villa 176 @ Clarens. Soos die vorige twee kere het ons dit weer eens baie geniet. Die verblyf was soos altyd uitstekend. Die chalet is goed toegerus en netjies. Verblyf kan aanbeveel word.

Johanna V - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johanna V

Gemaklike verblyf in goed toegeruste woonstel met pragtige uitsig.

Die woonstel het 'n baie mooi uitsig oor Clarens en op die berge. Die woonstel is baie goed toegerus en skep 'n warm huislike gevoel. Baie goeie diens van eienaar.

Albertus V - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Albertus V

Netjies, beste plek.

Besonderse skoonheid, netjiese plek, baie lekker gebly.

Adele J - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele J

Alles was pragtig, silwerskoon, gerieflik. Die eienaars het die huis 100% ingerig met geen tekortkoming nie. Ek sal definitief weer hier tuisgaan!

Wonderlik! Ons sal definitief weer hier tuisgaan.

Albert V - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Albert V

Dit was die beste plek waar ek nog in Clarens gebly het.

Die huis is pragtig en smaakvol. Dit het alles wat jy kon nodig hê en nog vele meer. Dankie.

Gert D - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gert D

Fantasties, skoon en pragtige uitsig.

Villa 176 is werklikwaar 'n baie skoon en netjiese verblyf wat ek aanbeveel vir enige iemand.

Alba S - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alba S

Naby Clarens. Baie veilig.

Luukse huis met alles wat jy nodig het. Pragtige uitsig! Ons sal graag weer hier wil bly.

Werner D - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner D

Gemaklik mooi en puik verblyf.

Baie dankie, ons sal vir seker weer gebruik maak van Villa 176, Irma vreeslik dankie vir al die reëlings alles was gerieflik en moeiteloos.

Wilna V - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilna V

Absoluut waarde vir jou geld.

Hou baie van 'n naweek by Clarens, het dus al in verskeie plekke tuisgegaan, maar Villa 176 @ Clarens oortref almal. Lieflike uitsig, rustige en veilige omgewing, alles wat jy nodig het en nog meer. Sal definitief aanbeveel.

Neville R - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neville R

Baie rustige naweek in lieflike omgewing.

Irma se reëlings met betrekking tot toegang, sleutels ens. was gerieflik en moeitevry. Villa 176 is 'n besonders netjiese eenheid, mooi opgegradeer en word duidelik baie goed onderhou. Die hoë kwalitiet toestelle, mooi meubels en sekere fyn luukshede maak dit ook duidelik dat die eenheid se eienaars dit met smaak vir hulle eie gerief ingerig het. Dit was 'n voorreg om 'n naweek daar te kon deurbring!

Japie B - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Japie B

Wat 'n ondervinding.

Villa 176 is so goed ingerig, skoon en netjies. Jy kan maar net jou kos en klere bring, die res is voor gesorg! Enigste klagte wat ek het is dat ek te kort daar gebly het. Villa 176 sal ons vir seker weer sien! Irma, dankie vir 'n heerlike naweek, ons verlang alreeds!

Andre V - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre V

Sakereis wat voel soos vakansie

Baie mooi en netjiese plek! Beste plek as jy wil ontspan en die kalmte soek. Voorwaar rustigheid op sy beste!

Wian K - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wian K

Fantasties!

Persoonlike diens van die huiseienaar was puik. Die plek is goed toegerus en die dekor is pragtig.

Sylvia S - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sylvia S

Spotless luxury at an affordable price.

The villa is very well appointed, and has everything you could possibly need. Comfortable beds and beautiful bathrooms. Communication with the owners is smooth and easy, as is access in and out of the park. Highly recommended.

Chevonne A - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chevonne A

Pragtige plek, en waarde vir geld.

Pragtige plek en goed toegerus. Heerlike plek vir 'n wegbreeknaweek. Ons het dit baie geniet.

Melanie V - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie V

Uitstekende verblyf met fantastiese ligging.

Die huis bied alles en nog meer wat nodig is om 'n vakansie onvergeetlik te maak. Uitstekend toegerus, fantastiese ligging met lieflike uitsig oor Clarens en omliggende berge. Irma was baie behulpsaam. Ons sal vir seker terugkeer na Villa 176@Clarens. Volgende keer vir langer.

Linda R - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda R

Wonderlik.

Dit is veilig, skoon en baie pragtig.

Ian K - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ian K

Lovely place with stunning views.

We really enjoyed our stay and would definitely be back again.

Ansa R - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansa R

Absoluut stunning.

Baie luuks, verskriklik mooi, baie goed toegerus, stunning uitsig. Sal definitief aanbeveel. Irma is baie vriendelik en n goeie gasvrou. Dankie vir 'n wonderlike naweek sal definitief weer besoek.

Zelda T - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelda T

Verskriklik lekker. Awesome.

Die Villa het alles wat 'n mens nodig het. Skoon, netjies en "A home away from home".

Odette H - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Odette H

Pragtige plek.

Pragtige plek, skoon, baie naby die dorp en veilig.

Megan V - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Megan V

A wonderful experience.

Such an amazing and clean place to stay.

Marius V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius V

Verblyf was uitstekend en uitstekend geleë om die area te verken.

Dit was ons tweede besoek aan Villa 176 @ Clarens. Soos voorheen was die verblyf uitstekend toegerus, netjies en het aan al die verwagtinge voldoen. Ek kon die Clarens-area vanaf hierdie basis behoorlik verken.

Jacob Pieter G - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jacob Pieter G

Een van die lekkerste naweke in 'n baie lang tyd.

Villa 176 @ Clarens was een groot plesier. Van die instemming deur die eienaars dat ons 'n paar ure vroeër kon inklok tot alles in die huis wat silwerskoon en op hulle plek was. Alle toerusting werk en die huis is werklik goed toegerus. Villa 176 @ Clarens gaan my vir seker weer sien.

Marius V - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marius V

Pragtige, netjiese verblyf in pragtige omgewing.

Die verblyf was pragtig, baie netjies en uitstekend ingerig met 'n wonderlike uitsig. Net wat 'n mens soek vir 'n wegbreek van die besige stadslewe. Sal beslis weer besoek.

Sheila T - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sheila T

A very beautiful and peaceful space within a golf estate with great views of the mountains.

I was very pleased with the villa and what is provided. I was there with my family. They even provided a few games for the family and a full DSTV suite. The fittings and furnishing are of a high quality, a home away from home. There is access to the golf course, great mountain views. It is a few minutes away from restaurants, art galleries and curio shops. It is a great place to stay for families vacating in Clarens and surrounding areas. Also easy to find as the golf estate is along the main road (R712). It is really centrally located for the region.

Dirk E - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dirk E

Luuks, netjies en skoon.

Baie rustige omgewing, mooi uitsig. Sal beslis weer kom.

Maryke B - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Maryke B

Comfortable, neat & tidy. Quiet area for rest and getting away from it all.

Enjoyed our stay, we will certainly return to Villa 176@Clarens.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Gerieflik, netjies en skoon. Stil area vir rus en om van alles te ontsnap.

Verblyf geniet, ons sal definitief weer na Villa 176@Clarens gaan.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Alba S - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alba S

Fantasties!

Heerlike, veilige verblyf.

Quentin T - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Quentin T

Aangename verrassing.

Netjiese, skoon plek met 'n wonderlike ligging.

Phillip B - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Phillip B

Baie geniet, baie dankie.

Stil en rustige omgewing en baie, baie skoon, pragtige nuwe huis met alles besonder mooi en baie hoë kwaliteit.

Jane C - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jane C

Fantasties.

Was heerlik en baie netjies. Baie dankie.

Wayne V - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wayne V

Outstanding and marvelous, thanks.

I thought that the Villa was also serviced, however it is not.

Engela D - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Engela D

Lovely.

Stunning place, love the underfloor heating.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Lieflik.

Pragtige plek, mal oor die ondervloerse verhitting.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Elrie F - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elrie F

Regtig baie mooi ingerig en die eienaars is baie vriendelik - lekker snoesig en ontspannend!

Asemrowende uitsig, lekker snoesige huis, vriendelike eienaars, huis is baie goed ingerig met alles wat jy nodig het - kan nie vir beter vra nie!

Deidre K - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deidre K

Baie lekker en mooi!

Baie lekker en mooi huisie op 'n lekker rustige plek geleë!

Gerda C - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda C

Pragtig skoon en goed toegerus.

Ons het dit gesien as 'n naweek-wegbreek. Die huis was pragtig skoon en goed toegerus met alles wat 'n mens nodig het! Bed en linne was van goeie gehalte. Uitsig is pragtig en dit het soos 'n huis weg van ons huis gevoel. Ondervloerse verhitting was 'n regte bederf. Ons het heerlik gebly.

Marle S - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marle S

Fantasties!

Sal enige tyd weer teruggaan! Het dit vreeslik geniet.

Zelda H - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelda H

Awesome Autumn. The accommodation was awesome and the town was too.

Villa 176 was awesome. We all four loved it there. It was such a treat. Luxurious, peaceful and amazing. What a lovely start to our holiday.

Talita B - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Talita B

Al ons verwagtinge oortref!

Clarens was nog altyd vir ons 'n "magical" plekkie om te gaan rus en ons het al by verskeie plekke daar gebly. Villa 176@Clarens was vir ons 'n besondere ervaring en ons sal vir seker weer terug gaan en vir langer bly. Ons het heerlik gerus, die kinders het dit vreeslik baie geniet. Dit is rustig en veilig, en het al ons verwagtinge oortref. Die Villa is pragtig en stylvol gemeubileer en toegerus met alles wat jy nodig mag kry. Irma was regtig baie gasvry en hulpvaardig en die fyn aandag aan detail en dinge wat mens nie gewoonlik in self-verblyf eenhede kry nie was regtig besonders. Ons sal vir seker weer daar gaan kuier en dit vir enige iemand aanbeveel.

Xoliswa M - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Xoliswa M

Value for money.

Absolutely stunning, spacious and very clean.

Mariana M - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mariana M

1ste Klas verblyf met 'n prentjiemooi uitsig.

Villa 176 het al my verwagtinge oortref. Die eenheid is in die veilige Clarens Golf Estate geleë en het 'n pragtige uitsig oor die dorp en berge in die agtergrond vanuit die sitkamer, stoep en hoofslaapkamer. Die Villa is smaakvol gemeubileerd en die afwerkings in die eenheid is nuut en modern. Die kombuis is volledig toegerus met selfs 'n skottelgoedwasser vir dié wat lui is vir skottelgoed was. Die beddens is van hoë kwaliteit en die sitkamer meubels sit gemaklik. Dit als maak vir 'n gemaklik en gerieflike verblyf. Ons het Clarens in 'n hittegolf getref, so die enigste iets wat gekort het was dalk 'n waaier. Ek sal enige dag Villa 176 aanbeveel vir verblyf in Clarens en sal beslis self weer teruggaan!

Jg H - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Jg H

Baie lekker.

Dalk net 1 ding wat bietjie gepla het. Ons was in die week daar en wou die dag net rustig op stoep sit en kuier. Tuindienste was vir die grootste gedeelte van die dag rondom die huis. So moes toe binne sit. Verder is dit regtig 'n baie lekker plek. Sal definitief aanbeveel.

Mariette P - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariette P

Alles was soos die advertensie beskryf het. Skoon, netjies en lekker snoesig met die ondervloerse verhitting.

Enigste nadeel is dat ander mense die parkeer-afdak van Villa 176 heeltyd beset het en ons sonder 'n afdak moes klaarkom.

Michelle S - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle S

Baie netjies en waarde vir geld!

Baie netjies, ons het die verblyf baie geniet! Dit het alles wat jy nodig het.

Jaco A - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco A

Asemrowende verblyf.

Baie lekker verblyf. Sal weer terug gaan.

Danien D - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danien D

Besonderse mooi plek met lekker spasie en is goed toegerus.

Besonderse mooi plek met lekker spasie en is goed toegerus. Die eenheid was modern en die ondervloerse verhitting en kaggel was heerlik vir die winteraande. Net oorkant die pad van die binnedorp af en die eenheid het 'n pragtige uitsig. Sal definitief weer gaan.

Dean C - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dean C

Was 10 uit 10.

Was baie baie lekker sal weer daar bly.

Villa 176 @ Clarens se terugvoer

Beste Dean,

Baie dankie vir jou goeie resensie, ons waardeer dit. Bly julle het dit geniet.

Groete,
Irma

Villa 176 @ Clarens
Willie S - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Willie S

Baie lekker, sal enige tyd weer.

Absoluut geen klagtes, was baie lekker.

Vanaf
Vanaf R2 450
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R2 450
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Golden Gate-pad, Claren Golf and Trout Estate, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe3af4f0909048a1609a599d829fc010c8915df441e3f128992cba204fa4e288838479294213e22d931e2e99852330ca70ff9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 450 per nag, vir 4 mense 132 5 1 5 Golden Gate Road Clarens Golf and Trout Estate 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -28.509183349135 28.431128239645

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang