Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Villa 176 @ Clarens

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Golden Gate-pad, Claren Golf and Trout Estate, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Vanaf R2 480 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Villa 176 @ Clarens is 'n lieflike vakansiehuis wat selfsorgverblyf in die Clarens Golf and Leisure Estate bied. Hierdie vakansiehuis is met 'n omsetter en batterystelsel toegerus en ervaar dus nie beurtkrag nie.

Hierdie smaakvol versierde tweeslaapkamerhuis het slaapplek vir 4 gaste en bied 'n goed toegeruste kombuis en en suite-badkamers. Die hoofslaapkamer is toegerus met 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 'n koninggrootte-bed wat op versoek in 2 enkelbeddens omskep kan word. Elke slaapkamer is ingerig met 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort.

Die kombuis is ten volle toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, stoof, skottelgoedwasser en 'n tuimeldroër. Die oopplan-leefarea het 'n gaskaggel, 'n platskerm-TV met DStv en gemaklike sitplek. Die eenheid het ook lugversorging. Daar is 'n patio met 'n afdak wat lieflike uitsigte oor die berge en die gholfbaan bied. Gaste kan kan ook van die braaigeriewe op die patio gebruik maak.

Villa 176 bied nuwe veilige onderdakparkeerplek vir 2 voertuie.

Ons 18 putjie-gholfbaan en die koffiewinkel op die perseel is oop vir gaste om te geniet.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 2 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Mooi uitsig
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Kaggel
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 137 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Zonicka V
Saam met vriende
5.0
Lekke. Dit was 'n heerlike wegbreuk, dankie aan Irma en Phillip, julle plek is pragtig.
Des 2024
Nico W
Saam met vriende
5.0
Gerieflik, rustig, stil. Baie lekker ontspan. Goeie ligging, stil, goed toegerus. Sal beslis aanbeveel. As ons weer terugkom Clarens toe, definitief o...
Sien meer
Nov 2024
Jaurn M
Besigheidsreis
5.0
Amazing place. Amazing stay. It was one of the most stunning places I have ever stayed in. I would recommend it to all my family and fr...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2024
Andries M
Saam met lewensmaat
5.0
Altyd lekker by Villa 176 @ Clarens, goed toegerus en plesier om hier te bly. Altyd lekker by Villa 176 @ Clarens.
Okt 2024
Francois K
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik ontspan! Villa is baie netjies en modern, sal beslis aanbeveel!
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Phillip Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 137

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Golden Gate-pad, Claren Golf and Trout Estate, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Gaste dink Villa 176 @ Clarens het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 2 480
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R 2 480
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Golden Gate-pad, Claren Golf and Trout Estate, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe3af4f0909048a1609a599d829fc010c8915df441e3f128992cba204fa4e288838479294213e22d931e2e99852330ca70ff9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 480 per nag, vir 4 mense 137 5 1 5 Golden Gate Road Clarens Golf and Trout Estate 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -28.509183349135 28.431128239645

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang