Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Villa 176 @ Clarens

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Golden Gate-pad, Claren Golf and Trout Estate, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Vanaf R2 450 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Villa 176 @ Clarens is 'n lieflike vakansiehuis wat selfsorgverblyf in die Clarens Golf and Leisure Estate bied. Hierdie vakansiehuis is met 'n omsetter en batterystelsel toegerus en ervaar dus nie beurtkrag nie.

Hierdie smaakvol versierde tweeslaapkamerhuis het slaapplek vir 4 gaste en bied 'n goed toegeruste kombuis en en suite-badkamers. Die hoofslaapkamer is toegerus met 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 'n koninggrootte-bed wat op versoek in 2 enkelbeddens omskep kan word. Elke slaapkamer is ingerig met 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort.

Die kombuis is ten volle toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, stoof, skottelgoedwasser en 'n tuimeldroër. Die oopplan-leefarea het 'n gaskaggel, 'n platskerm-TV met DStv en gemaklike sitplek. Die eenheid het ook lugversorging. Daar is 'n patio met 'n afdak wat lieflike uitsigte oor die berge en die gholfbaan bied. Gaste kan kan ook van die braaigeriewe op die patio gebruik maak.

Villa 176 bied nuwe veilige onderdakparkeerplek vir 2 voertuie.

Ons 18 putjie-gholfbaan en die koffiewinkel op die perseel is oop vir gaste om te geniet.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Gedeelde dstv
  • Tv

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 132 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Wat gaste dink
Michelle S
Gesin met klein kinders
5.0
Fantastiese naweek wegbreek. Heerlike gemaklike verblyf. Alles wat jy nodig het en nog meer.
Jul 2024
Shaun S
Saam met vriende
5.0
Baie netjies en alles wat jy nodig het om lekker te bly. Baie mooi uitsig en lekker warm kagel vir koue aande in die winter. Blinds op die stoep en 'n...
Sien meer
Jul 2024
Dawie V
Gesin met klein kinders
5.0
Onvergeetlik! Die villa is perfek geleë. Goeie sekuriteit. Alles wat jy nodig het is daar. Baie netjies en baie gemaklik vir 'n wegbreek.
Jun 2024
Claudia B
Saam met vriende
5.0
Peaceful, beautiful and comfortable. Philip was a great and helpful host. The house was absolutely amazing and lacked nothing. We reall...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2024
Heila R
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekend! Villa 176 @ Clarens is 'n pragtige plekkie. Dit is netjies en skoon. Die vertrekke is ruim en jy het 'n pragtige uitsig. Jy kan gaan stap ...
Sien meer
Mei 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Phillip Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 132

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Golden Gate-pad, Claren Golf and Trout Estate, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Gaste dink Villa 176 @ Clarens het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 450
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R2 450
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Golden Gate-pad, Claren Golf and Trout Estate, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe3af4f0909048a1609a599d829fc010c8915df441e3f128992cba204fa4e288838479294213e22d931e2e99852330ca70ff9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 450 per nag, vir 4 mense 132 5 1 5 Golden Gate Road Clarens Golf and Trout Estate 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -28.509183349135 28.431128239645

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang