Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Villa 17

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bakkestraat 2, Villa Chanel 17, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Vanaf R880 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Villa 17 is 'n bekoorlike tweeslaapkamer-eenheid in Mosselbaai en dit bied verblyf aan 'n gesin of groep vriende. Die eenheid is stapafstand vanaf Santosstrand.

Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Gaste deel die badkamer wat 'n stort-oor-bad, instapstort, wasbak en 'n toilet het. Linne word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, basiese breekware en eetgerei, en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die oopplan-sitarea het gemaklike rusbanke en 'n TV met Openview-kanale. Gaste kan ook hul eie dekodeerder saambring. WiFi is beskikbaar op versoek teen 'n daaglikse tarief.

Die eenheid het 'n lieflike stoep met 'n gedeeltelike see-uitsig en braaigeriewe, en gaste het toegang tot die gemeenskaplike swembad. Veilige parkeerplek vir slegs 1 voertuig is in 'n toesluitmotorhuis beskikbaar.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort
  • Seep

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Wat gaste dink
Jaclynn T
Saam met vriende
5.0
Die lekkerste naweek. Amazing! Van aankoms tot huistoe gaan. Home away from home. No complaints. Beste diens vanaf Linda. Goeie mens. Sal definitief w...
Sien meer
Apr 2024
Marina C
Gesin met tieners
5.0
Waarde vir geld, goeie ligging & veilig. Baie lekker hier by Villa 17. Sal vir seker weer hierdie rigting kom hier kom bly!
Mrt 2024
Dino A
Gesin met klein kinders
5.0
Goeie, bekostigbare verblyf. Vriendelike diens van eienaar, sal die plekkie aanbeveel.
Mrt 2023
Elsabe M
Gesin met tieners
5.0
Baie lekker vakansie. Ons het 'n ongelooflike mooi gesinsvakansie by Villa 17 gehad. Die huis was baie mooi en ook baie warm van liefde. Gemaklike bed...
Sien meer
Jan 2023
Davina A
Gesin met tieners
4.6
Ontspannend en gerieflik met 'n see uitsig. Woonstel het die nodige gebied. Daar is veilige parkering in 'n toesluit motorhuis. Daar was egter inwoner...
Sien meer
Jan 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Linda Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 7

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Bakkestraat 2, Villa Chanel 17, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Gaste dink Villa 17 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R880
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R880
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bakkestraat 2, Villa Chanel 17, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3e4c0e1e09b0ea56c8655b8ebc4d0262afaf462e7462aad4e42a2c2682b8f6cf8bb4be704b0839976cc850f4e11bb7262437?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R880 per nag (plek vir 4) 6 5 1 5 2 Bakke Street, 17 Villa Chanel Mossel Bay 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.172323816374 22.123549008649

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang