Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Villa 2

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Junene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 79

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 79 resensies vir Villa 2
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5
Isaac J - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Isaac J

Baie rustige area. In sekuriteits kompleks. Alles wat nodig is, is in die huis.

Baie lekker gebly. Daar's alles wat nodig is. Area rustig. Naby baie restaurante.

Adele S - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele S

Baie gerieflik en skoon.

Villa 2 is kraaknetjies en het al die geriewe wat ons nodig gehad het. Baie naby aan die strand en 'n kort rit tot by die restaurante en winkels. Daar is veilige parkering vir jou motor.

Carina L - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carina L

Ontspanne en gesellig.

Vanaf ons bespreking tot ons die sleutels afgegee het, was dit een lekker kuier. Junene het ons dadelik per WhatsApp met die nodige inligting van ligging, sleutels en restaurante laat uitsien na ons kuier. Baie netjiese, skoon en goed toegeruste eenheid in sekuriteitskompleks met veilige parkering het ons laat tuis voel. Die Nespresso koffiemasjien het dadelik gehelp om ons warm te hou teen die koue, nat naweek terwyl die manne die DStv benut het om rugby te kyk. Vir die hongerte was daar restaurante met see-uitsig, loopafstand van die eenheid af. Baie dankie vir 'n heerlike verblyf! Ons sal definitief weer in die toekoms van die eenheid gebruik wil maak.

Chantal S - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantal S

Villa 2 overnight.

Place was clean and is situated on a lovely spot, close to the ocean and restaurants. Definitely recommended.

Ashleigh F - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ashleigh F

No complaints! Sweet spot with everything you need.

Lovely short stay. Everything we needed. It's a very comfy spot.

Garcia D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Garcia D

Had a wonderful stay!

We had a wonderful stay at Villa 2. Everything about the place was "excellent" - clean, modern, cozy, safe, great location, good host. We'll definitely recommend this place to others.

Carl S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carl S

Gerieflike akkommodasie bykans op die strand.

Villa 2 voldoen aan alle geriewe wat jou vakansie gerieflik maak. 'n Wonderlike gasvrou is altyd beskikbaar.

Manfred D - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Manfred D

Was tops.

Was vrek lekker. Sal weer gaan en diens is tops.

Colleen C - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Colleen C

We just enjoyed it.

Great, amazing, safe.

Janine V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine V

Amazing verby. Fantasties!

Dit was die ideale plek. Letterlik oorkant die pad, en jy kan swem. Naby restaurante, strand, alles sommer net by ons. Die vriendelikheid en behulpsaamheid van was absoluut amazing. Ons kleinkind het haar seelring daar vergeet, en sonder moeite het hom veilig aan ons terugbesorg. Ons sal weer kom.

Quanita E - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Quanita E

Aangenaam, rustig en stil omgewing.

Definitief, besonders skoon en naby eetplekke.

Coline L - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Coline L

Uitmuntend.

Dit is regtig 'n baie netjiese plek en ons het lekker gebly. Dit is ten volle toegerus en baie gemaklik. My enigste probleem was dat mens betaal en paar dae na die bespreking moet jy nog R1000 betaal, wat nie oorspronklik genoem is nie. R500 breekdeposito en R500 skoonmaakdiens. Dit is nogal duur vir skoonmaakdiens vir so 'n klein plekkie, net vir 2 dae. Die fotos het ook geen fotos van buite i.e. parkeerplek, sy-aan-sy-gebou ens.

Villa 2 se terugvoer

Hello Coline
Baie dankie dat julle sulke oulike gaste was. Dit was heerlik om julle in ons vakansiehuis te huisves. Jammer dat jy die inligting rakende die breekskade deposito en skoonmaakfooi misgelees het op jou kwotasie gestuur vanaf die besprekings platform. Dit word wel daar genoem onder ekstras. Ongelukkig kan dit nie direk aan die besprekings platform betaal word nie en moet dit aan die eienaar self betaal word.
Dit was vir my n groot voorreg om n silwerskoon plekkie vir julle naweek-kuier beskikbaar te stel en julle is altyd weer welkom.

Villa 2
Jacques C - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques C

Enjoyable.

We really enjoyed our stay at Villa 2.

Adriaan L - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adriaan L

Juweelplekkie.

Ons het baie lekker gekuier en sal dit definitief vir enige gesin aanbeveel. Goed geleë.

Eustace J - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eustace J

Great spot and all we needed.

The booking process was seamless. The host kept me informed all the way and was very professional. The property was simply great and the location was superb! Awesome experience! Most definitely will return and recommend for a great Langebaan getaway.

Andrea J - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrea J

Lekker gekuier.

Dit was ons 1ste keer in Langebaan. Die verblyf is baie goed geleë en goed toegerus. Ons sal beslis weer gaan!

Tracey N - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tracey N

Lovely clean and comfortable.

Very secure, clean, comfortable and in a convenient location.

Amanda K - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda K

Lekker naweek saam met goeie vriende in Langebaan.

Ons het dit geniet om by Villa 2 tuis te gaan, net jammer dat ons bure in no 3 nie ander mense in ag geneem het nie, maar dit sal ons nie afsit om weer te gaan nie. Danie Junene!

Nadine H - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nadine H

Pragtige, netjiese villa, wel geleë.

Ons het lekker gekuier by Villa 2. Die plek is netjies en goed toegerus. Dis in 'n kompleks, so baie veilig, en dis 50 meter tot by die see. Junene is 'n wonderlike host, sy stuur alle informasie vroegtydig en die in en uit check is baie maklik. Ek sal dit beslis aan beveel en weer kom kuier. Net een voorstel: Dalk moet die R500 skoonmaakfooi eerder ingesluit wees in die prys as wat dit later apart betaal moet word. Ek was bewus hiervan nadat ek die fine print gelees het, so dit was nie 'n onverwagte uitgawe nie.

Hugh H - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hugh H

An excellent experience.

Only problem was an initial "hiccup" when we went to 81 Hoof Street where I believed we were told to go. Junene speedily sorted out the problem.

Deidre V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deidre V

What a lovely place.

So well equipped with a warm and very accommodating host. We will definitely recommend and return ourselves.

Godwin N - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Godwin N

Lovely home, close to the beach.

Enjoyed our stay and the 2 mins walk to the beach. Clean and exactly what we expected.

Grant B - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Grant B

Lovely, neat spot.

Neat, love spot. Close to the sea and activities. All you need for a weekend away.

Villa 2 se terugvoer

Thank you Grant for your positive review. I am glad you enjoyed it and it was nice having you at Villa 2. See you soon!

Villa 2
Peter W - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter W

Alles van die beste.

Die ligging van Villa 2 is super. Een minuut na die strand en die baai van die Kite-Surfers.

Villa 2 se terugvoer

Baie dankie vir die mooi terugvoering. Ons sien daarna uit om julle in die toekoms weer te ontvang!

Villa 2
Quinton P - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Quinton P

Cosy, clean and perfectly located.

This lovely house had everything you need, from an outside braai to WiFi, to a fully furnished kitchen and very clean and comfortable bedrooms. Literally a stone throw away from a lovely beach and some nice bars and restaurants. Would definitely recommend if you looking for something small and value for money but also has everything you need.

Pieter N - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter N

Gerieflik, redelik sentraal en loopafstand vanaf strand. Veilig, veilige parkering vir ons 2 karre.

Ons sou kon doen met nog 'n afdrooglap of 2 en sê 2 opskeplepels. Andersins baie goed ingerig en gebruikersvriendelik. Sunlight-opwasmiddel asb. Daai huidige botteltjie amper leeggespuit en dit skuim niks!

Villa 2 se terugvoer

Dankie, Pieter. Ons neem kennis van die lysie wat jy benodig.

Villa 2
Tracey K - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tracey K

Had a lovey stay.

Villa 2 is a beautiful unit, very comfortable and spacious. It's all that it promises to be in the listing. We only stayed over for one night (literally) so basically just slept there. Our host allowed us to sleep in the next day and leave when we wanted to, thus enjoying the place for a little longer. Wish we could stay longer. Just an FYI to clients to also make provisions for the cleaning and breakage fee. Thanks Junene, was a lovely stay!

Villa 2 se terugvoer

Dankie vir die goeie resensie. Bly julle het lekker gekuier!

Villa 2
Beverley Y - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Beverley Y

Fantastic location with everything you could need. Will definitely recommend it!

My only suggestion would be to have curtains in the bedrooms to block out the early morning sun because we couldn't sleep late due to the brightness.

Villa 2 se terugvoer

Baie dankie vir die goeie terugvoer! Ons sien daarna uit om julle in die toekoms weer te sien!

Villa 2
Janine G - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Janine G

'n Plek waar ons lekker kon ontspan nadat ons troue bygewoon het. Gasvrye eienaar.

Ons was net een nag daar as gevolg van troue op Langebaan - kon nie die huis ten volle benut, maar sal dit beslis aanbeveel. Kliëntediens en skakeling met my as gas was uitstekend!

Villa 2 se terugvoer

Baie dankie vir die goeie terugvoering! Ons sien daarna uit om julle weer te ontvang.

Villa 2
Kinny Y - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Kinny Y

Lekker sentraal om op die strand te stap.

Skoon, netjies en goed toegerus. Kon na restaurante stap en strand is naby. Geen uitsig net bure en paving, maar vir ons doel was dit voldoende.

Margaretha S - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Margaretha S

Ongelukkig teleurstellend.

Geen warm water die eerste aand nie. Baie ongerieflik in die middel van die winter met jong kinders. DStv het ook nie gewerk nie. Bad se krane in die badkamer is moeilik bereikbaar. Eienaar weier finansiële kompensasie.

Villa 2 se terugvoer

Hello Margaretha
Ek is jammer oor die negatiewe resesie wat jy gee. Soos jy weet het die loadshedding ongelukkig n uitwerking op alles, veral bv op n geyser en is dit buite ons beheer wanneer dit gebeur en afkoel. Dit verhit darem gou weer sodra die krag aangaan. Jammer oor die dstv, maar weereens, loadshedding het hiermee net so baie keer al probleme veroorsaak en dan moet dit net gereboot word. Dit is egter baie moeilik wanneer ek eers na jul verblyf van die probleem hoor. Dan kan ek niks doen.
Ek wil jou net weer daaraan herhinner dat ek reeds afslag op n volgende kuier vir jou aangebied het en is jammer as jy dit nie sien as kompensasie. Ek hoop jy aanvaar en verstaan die keer die verduideliking beter. Villa 2 is n heerlike plekkie om na weg te breek. Is skoon en netjies, goed gelee en billik geprys. n Plek wat ek met trots uitverhuur en nog altyd net gelukkige gaste gehad het, waarvan heelwat al terug was vir nog kuiers. Ek is jammer as jy dit nie so insien.

Villa 2
Stewardt F - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Stewardt F

Baie lekker kuier in 'n lekker plekkie.

Ons het baie lekker gebly. Plekkie is goed toegerus en alles is mooi in plek en jy stap net oor die pad om by die strandmeer te kom. Sal Villa 2 enige tyd aan ander aanbeveel.

Villa 2 se terugvoer

Baie dankie vir die goeie terugvoer. Ons sien daarna uit om julle weer te ontvang!

Villa 2
Nadine J - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadine J

Ons het 'n baie lekker onvergeetlike naweek in Langebaan by Villa 2 gehad.

Wat 'n rustige wegbreek van die gewoel van die stad. Baie dankie aan Junene en Naeema (reisagent) wat gesorg het vir 'n lekker naweek sonder enige probleme. Ek beveel definitief Villa 2 aan as jy 'n rustige wegbreek soek. Dis naby resturante, winkels en belangrikste die see. Ek sal definitief weer Villa 2 besoek.

Villa 2 se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer! Ons is bly julle Weskus kuier was so lekker en sien daarna uit om julle weer te ontvang.

Villa 2
Malcolm B - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Malcolm B

Veilige, rustige en baie netjiese eenheid.

Ten volle toegeruste eenheid. Ons het die stilte en rustigheid waardeer.

Villa 2 se terugvoer

Baie bly julle het so lekker gekuier!

Villa 2
Jo-ann B - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jo-ann B

Such a warm and inviting feeling this villa gave.

We will definitely be back. Service was amazing too. Perfect location.

Ronetia D - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronetia D

Ons was lekker sentraal. Die kinders is veilig en het alles in die huis gehad wat ons nodig gehad het,

Die buurt is lekker stil en ons het veilig gevoel. Ideale plek om te ontspan en ontlaai. Heerlik gebly!

Jaco P - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco P

Heerlik gekuier, sal weer in die toekoms gebruik.

Lekker ruim eenheid op die see.

Villa 2 se terugvoer

Dankie, Jaco! Ons is bly julle het dit geniet. Groete Junene

Villa 2
Jcc M - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jcc M

Heerlik gekuier in 'n beautiful plek, Villa 2 is lieflik.

Ons gasvrou was wonderlik, niks was te veel gevra nie. Die huis is pragtig en stylvol en ek wens ons kon langer kuier.

Villa 2 se terugvoer

Dankie dat julle kom kuier het, Hannah! Julle is 'n dierbare groepie.

Villa 2
Paula V - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paula V

Awesome.

The house is lovely and comfortable.

Villa 2 se terugvoer

Thank you, Paula. It was great having you stay with us!

Villa 2
Ursula J - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ursula J

Very nice and comfortable stay.

It is a beautiful place.

Villa 2 se terugvoer

Thank you for your visit!!

Villa 2
Nadia H - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia H

Ek kan net se die paartjies wat saam met my was bedank my nou nog, baie baie dankie.

Veiligheid by wooneenheid was tops.

Villa 2 se terugvoer

Dit was lekker om julle hier te verwelkom, Nadia! Bly julle het die verblyf so baie geniet.

Villa 2
Lucia B - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucia B

Gesellig en rustig.

Netjies en skoon plek met lekker beddens. Kan wel seep verskaf.

Villa 2 se terugvoer

Ons is baie bly julle het so lekker gekuier! Sien julle weer binnekort.

Villa 2
Raydene S - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Raydene S

Uitstekend waarde vir my geld.

Ek sal dit vir enige een aanbeveel, dit is tops! Baie relaxing en dit is loopafstand van die strand wat 'n bonus was. Sal definitief weer gaan.

Villa 2 se terugvoer

Dankie vir die ondersteuning en mooi terugvoering! Hoop om julle weer binnekort te sien.

Villa 2
Genevieve V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Genevieve V

Clean, great location, friendly host.

Exceptional clean apartment. Great modern amenities. Perhaps only suggesting is having a toaster, and basic salt/pepper, tea/coffee and sugar. Otherwise fantastic. Easy, hassle free booking in/out. Friendly host.

Salome S - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Salome S

Was net 'n girls trip. Was gepas want ons kon loop na eetplekke en was veilig.

Net die ketel het aandag nodig. Dis bietjie aangepak en die een shower se knop val die heeltyd af as mens hom draai. Maar anders as dit was alles great.

Villa 2 se terugvoer

Salome, dankie dat julle by Villa 2 tuis gegaan het en ook die 2 foute onder my aandag gebring het. Ons het intussen aandag daaraan gegee.
Groete
Villa 2

Villa 2
Carmen J - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carmen J

Great, cozy, and comfortable accommodation. So close to the Beach! We had a lovely stay!

We stayed over the long weekend and had a great time. It is perfect for a family, quiet and in a security complex.

Villa 2 se terugvoer

Carmen, we are pleased that you enjoyed your stay! Hope to see you again in the future.

Villa 2
Bernice L - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernice L

Ons het die plek baie geniet, veilige omgewing en motors agter hekke parkeer wat ek van gehou het.

Heerlik gekuier, huisie is mooi en mens kry die see-atmosfeer.

Villa 2 se terugvoer

Baie bly julle het dit geniet!

Villa 2
Tammy D - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tammy D

Fantasies.

Baie wonderlik plekkie. Baie geseënd gewees.

Villa 2 se terugvoer

Ons is baie bly julle het so lekker gekuier by Villa 2.

Villa 2
Rikus V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rikus V

Heerlik gebly, niks kortgekom nie, behalwe die horlosie teen die muur wat selfs met 'n nuwe battery nie wou werk nie!

Die dubbelbed in die tweede slaapkamer se kopstuk raas erg, maar die bed self het lekker geslaap! Ons sê dit bloot omdat dit regtig al was wat gepla het, en glad nie die gerieflike, ruim, goed toegeruste en netjiese woonplek se voordele uitgekanselleer het nie! Die heerlike reuk as jy inkom is soos 'n welkomsgroet - baie dankie!

Villa 2 se terugvoer

Dankie, Rikus! Ons waardeer dat jy dit onder ons aandag gebring het en gaan dadelik daarna kyk. Hoop om julle weer te sien.
Groete
Junene

Villa 2
Liezel D - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Liezel D

Gesellige, netjiese plek.

Pragtige plek. Baie gerieflik met alles wat mens nodig het. Netjies en skoon, sal definitief dit aanbeveel vir enige een.

Eugene M - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Eugene M

Awesome venue, close to shops and restaurants. Very clean and relaxing vibe.

Enjoyed our stay. Would have great if there were small sachets of coffee or tea and sugar just as a welcome. Not much just a couple. But overall stay was great.

Villa 2 se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer. Bly die kuier was lekker.

Villa 2
Sandra B - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sandra B

'n Baie lekker wegbreek-naweek vir ons as gesin.

Ons sal Villa 2 aanbeveel vir gaste wat Langebaan en omgewing wil verken of net wil ontspan saam met familie. Ons het vroegtydig al die nodige inligting ontvang van ons gasvrou om ons verblyf net nog lekkerder te maak. Oorgenoeg parkering en geen rede om onveilig te voel nie. Hoop ons sal eendag weer kan oorbly.

Villa 2 se terugvoer

Ons is bly julle het die kuiertjie geniet, Sandra.

Villa 2
Cathy J - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Cathy J

Baie baie netjies en smaakvol gemeubileer.

Ons het verskriklik lekker gekuier in jul pragtige plek. Naby strand en restaurante is net oorkant die straat. Regtig die kuier werd!

Villa 2 se terugvoer

Ons is baie bly julle het die kuier geniet!

Villa 2
Nadine J - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadine J

Amazing and worth every penny.

Ek en my vriende het Villa 2 baie geniet. Dit was 'n baie lekker experience en die plek is veilig en skoon. Die eienaar is vriendelik en het ook bygedra tot 'n aangename naweek.

Villa 2 se terugvoer

Bly julle het lekker gekuier, Nadine. Hoop om julle weer te sien.

Villa 2
Charlton D - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlton D

Very cosy, enjoyable and close to the beach.

See stars.

Villa 2 se terugvoer

It was a pleasure having you stay at Villa2. Hope to see you again.

Villa 2
Monique G - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique G

Amazing.

Our weekend was amazing, the place was incredible, neat, and safe. We had a blast, thank you so much for having us.

Villa 2 se terugvoer

It was a pleasure having you stay at Villa2

Villa 2
Willie D - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie D

Baie lekker plek.

Netjies en vriendelike diens. Beslis die moeite werd.

Villa 2 se terugvoer

Baie dankie dat julle gekies het om by Villa 2 tuis te gaan. Hoop ons sien julle weer binnekort!

Villa 2
Samantha H - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Samantha H

We had a delightful stay. The villa was close to shops, the beach and we felt safe and secure.

The house was beautifully furnished with all we needed. The service and communication from our host was exceptional and warm. It would be great if there was Wi-Fi connection at the house and maybe some braai tools. Overall we had a lovely stay.

Villa 2 se terugvoer

It was a pleasure having you stay at Villa2. Hope to see you again! Villa 2 is now connected with wifi.

Villa 2
Lizelda M - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelda M

Modern and clean.

Clean, modern unit with all the necessities.

Villa 2 se terugvoer

Dankie dat julle by Villa2 kom kuier het. Sien julle weer!

Villa 2
Allison K - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Allison K

Dit was 'n heerlike wegbreek! Mal oor Langebaan, wind en al!

Ons het heerlik gekuier by Villa 2! Sal definitief weer soontoe gaan!

Villa 2 se terugvoer

Ek is bly jul kuier was so heerlik. Sien julle weer.

Villa 2
Roelf B - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roelf B

Heerlik gebly en uitstekende verblyf.

Netjiese verblyf, sentraal geleë. Goeie en vriendelike diens. Behalwe vir WiFi is huis uitstekend toegerus.

Villa 2 se terugvoer

Baie dankie vir jul kuier by Villa2!

Villa 2
Wilma L - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilma L

Aangenaam.

Aangenaam om hier te oornag.

Villa 2 se terugvoer

Ons is bly julle her dit geniet, Wilma!

Villa 2
Willemien O - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willemien O

Fantastiese verblyf.

Ons verblyf by Villa 2 was uit die boeke. Ek sal dit aanbeveel vir enigeen wat bietjie wil wegkom en net rus.

Villa 2 se terugvoer

Dit was baie lekker om julle by Villa 2 te hê. Ek is so bly julle het die verblyf en rus geniet.

Villa 2
Lamese T - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lamese T

Gerieflik.

Villa 2 is baie netjies en is die geld moeite werd. Ons het dit baie geniet daar en sal definitief weer gaan!

Mariette L - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariette L

Heerlike vakansieverblyf in die Weskus.

Villa 2 is 'n baie modern, skoon eenheid wat alles voorsien wat jy nodig het om jou verblyf so gemaklik as moontlik te maak. Die eenheid is veilig, 'n paar meter van die strand en alles is loopafstand. Ons het die paar dae terdeë geniet en kom elke jaar Langebaan toe vir ons Desembervakansie.

Villa 2 se terugvoer

Ons is baie bly dat julle die tyd by Villa2 so baie geniet het en sien daarna uit om julle weer te ontvang in die toekoms.

Villa 2
Advin M - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Advin M

Baie lekker gerus, kompleks baie rustig en stil.

Die wegbreek was beslis die moeite werd. Plekkie was baie netjies en dis definitief nie ons laaste keer nie. Ek sal hulle vir seker aanbeveel.

Villa 2 se terugvoer

Ons is bly julle het die verblyf geniet. Sien julle weer binnekort.

Villa 2
John W - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John W

Pragtige plek met genoeg spasie vir 5-6 en naby aan alles.

Ons het Villa 2 baie geniet en was dadelik beïndruk deur die huisie se kamers, kombuis en afstand van strand en restaurante. Dit was alles wat ons nodig gehad het vir 'n lekker naweek in Langebaan.

Villa 2 se terugvoer

Ons is baie bly julle het dit geniet. Kom gerus weer.

Villa 2
Karlien M - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Karlien M

Baie netjiese en smaakvol gemeubileerde eenheid.

Ons het ons verblyf terdeë geniet. Als wat ons nodig gehad het. Oorweeg dalk net buite-stoele by braai-area.

Villa 2 se terugvoer

Ons is bly julle het dit geniet!

Villa 2
Bianca D - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Bianca D

It was clean, but average.

It wasn’t what we thought it would be. Their cleaning fee was hidden in their terms and conditions and was not stated up front with the rental costs.

Villa 2 se terugvoer

Hello Bianca,
I am sorry that you missed that information pointed out in our terms and conditions that was added with your quotation.
We hope you that your stay was lovely and comfortable. Thank you for leaving the place clean and neat.

Villa 2
Zulayga H - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Zulayga H

My stay was comfortable.

In my opinion not worth the price, the main gate was not working for 2 days (security aspect) we had to push it open and close, the fridge did not work properly and lounge couches terribly stained, I took photos on arrival to send to Junene. The venue is comfortable and central.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

My verblyf was gerieflik.

Volgens my is dit nie die prys werd nie. Die hoofhek het vir 2 dae nie gewerk nie en ons moes dit oop en toe stoot. Die yskas het nie behoorlik gewerk nie en die sitkamerbanke is ongelooflik gevlek. Ek het fotos geneem om vir Junene te stuur. Die ligging is egter gemaklik en sentraal.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Villa 2 se terugvoer

Dankie vir jou terugvoer oor jul verblyf en ook dat jy reeds tydens die verblyf die foute uitgewys het. Die hek is reggemaak nadat dit onder ons aandag gebring is en die vlek op die bank goed laat skoonmaak die oomblik nadat julle vertrek het. Dit sou moeilik wees om te ontspan op n nat bank. Die skoonmaak span het hierdie seisoen behoorlik bont gestaan tussen kliente wst letterlik elke dag gewissel het en ek vra weereens omverskoning vir enige ongerief. Gelukkig het julle al jul besittings gekry wat daar vergete gebly het en die skoonmaak span veilig bewaar het.

Villa 2
Lynette F - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Lynette F

Overpriced, under value.

Not worth the money spent to stay there.

Villa 2 se terugvoer

It is always nice to receive a positive review from happy guests. We at Villa2 also strive to keep our guests happy and save in a comfortable, neat and cozy getaway from home and close to the ocean with everything that you might need. It is unfortunate when we sometimes get guests staying with us that do not respect a few simple rules such as paying on time for their getaway and not smoking in a smoke-free house.

Villa 2
Arthur B - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arthur B

Absoluut stunning plek.

Baie netjies en skoon, beslis waarde vir geld. Sal definitief weer daar gaan bly.

Villa 2 se terugvoer

Baie dankie., ons is bly julle het die tydjie by Villa2 geniet!

Villa 2
Deneil C - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deneil C

Fantasties.

Sien sterre.

Villa 2 se terugvoer

Baie dankie. Bly julle het jul tydjie geniet.

Villa 2
John F - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John F

Dit was voorwaar fantasties, plek besonder goed toegerus, stylvol. Junene was baie professioneel en behulpsaam, dus net een woord, fantasties.

Die naweek by Villa 2 was asemrowend. My vrou en kinders het dit terdeë geniet. Hul het gevoel dat die tydjie 'n bietjie te kort was, maar omdat ek ander sake moes uitsorteer na die Sondag kon ons nie langer bly nie. Die plek is goed toegerus, die agent, Junene was te alle tye behulpsaam en hoogs professioneel. My vrou en kinders wou nie huis toe gaan nie. Die kompleks was ook besonders veilig, gesien in die lig van die baie geweld en inbrake het ons veilig gevoel en kon met 'n geruste hart gaan slaap het. Dit was 'n reënerige naweek, maar ten spyte daarvan was dit baie lekker. Ons sal beslis weer gebruik maak van die verblyf en ons beveel dit met graagte aan by kennisse en familie.

Villa 2 se terugvoer

Ons is baie bly julle het die tydjie geniet.

Villa 2
Gideon N - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gideon N

Stapafstand van die see en goeie restaurante.

Skoon en netjiese verblyf wat goed toegerus is. Lekker braaiplekkie, sentraal geleë en baie rustig. Sal weer bespreek.

Villa 2 se terugvoer

Baie dankie, Gideon. Ons sien daarna uit om julle weer te ontvang.

Villa 2
Michael S - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Michael S

Stapafstand van die see en goeie restaurante.

Sien sterre.

Villa 2 se terugvoer

Baie dankie, Michael.

Villa 2
Christine J - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Christine J

Gemaklik en rustig.

Villa 2 in Langebaan is in 'n aangename area, tussen die plaaslike inwoners en naby aan alles wat mens sal benodig. Naby aan die strand met baie aktiwiteite om te geniet. Ons sal beslis weer gaan, kinders het dit baie geniet, huis was netjies met alles op sy plek en terugbetaalbare kostes was spoedig weer inbetaal sonder enige moeilikheid.

Villa 2 se terugvoer

Baie dankie! Ons is bly julle het dit geniet!

Villa 2
Anri S - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anri S

Baie netjiese, gerieflike verblyf. En alles wat mens nodig het vir lekker bly en kuier.

Ons was mal oor Villa 2 se binnekant. Stylvol, modern en silwerskoon met alles wat mens nodig het. Die kompleks is al bietjie ouer en toe ons daar was, was die hek stukkend. So ons was nie so seker oor die veiligheid nie. Verder was ons wel 'n entjie van die see af, maar ons het heerlik gestap om daar te kom.

Villa 2 se terugvoer

Ons is bly julle het dit geniet.

Villa 2
Aletti W - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Aletti W

Vreemd maar aangenaam.

Die foto's en vorige terugvoer was verwarrend. Die plek was redelik skoon en netjies, maar onderhoud is nodig. Villa 2 is in 'n meenthuis-kompleks in 'n area waar ons nie heeltemal seker was oor sekuriteit nie. Daar was geen insidente nie, maar effe ongemakik.

Villa 2 se terugvoer

Hallo Aletti
Dit spyt my dat jul verblyf by Villa2 nie na jou wense was nie. Ons streef daarna om ons gaste gelukkig en gemaklik te hou en waardeer terugvoering. Ons het meer as 40 fotos op ons blad en probeer daardeur 'n duidelike en opregte beeld skep, sodat die gas nie teleurgesteld sal wees. Die area waar ons huis geleë is, is baie sentraal en veilig, sonder enige onveilige insidente in die verlede.
Groete, Junene.

Villa 2
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 81, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAhDENsqWVWH2SyBj2xQ2utcRiNO4idADDXKWws7vBOPUHG1LyeU?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 6) 79 5 1 5 81 Hoof Street Langebaan 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.082976564282 18.032663810146

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang