Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Villa 2

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 79 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Isaac J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

Baie rustige area. In sekuriteits kompleks. Alles wat nodig is, is in die huis. Baie lekker gebly. Daar's alles wat nodig is. Area rustig. Naby baie restaurante.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adele S
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Baie gerieflik en skoon. Villa 2 is kraaknetjies en het al die geriewe wat ons nodig gehad het. Baie naby aan die strand en 'n kort rit tot by die restaurante en winkels. Daar is veilige parkering vir jou motor.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carina L
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2024

Ontspanne en gesellig. Vanaf ons bespreking tot ons die sleutels afgegee het, was dit een lekker kuier. Junene het ons dadelik per WhatsApp met die nodige inligting van ligging, sleutels en restaurante laat uitsien na ons kuier. Baie netjiese, skoon en goed toegeruste eenheid in sekuriteitskompleks met veilige parkering het ons laat tuis voel. Die Nespresso koffiemasjien het dadelik gehelp om ons warm te hou teen die koue, nat naweek terwyl die manne die DStv benut het om rugby te kyk. Vir die hongerte was daar restaurante met see-uitsig, loopafstand van die eenheid af. Baie dankie vir 'n heerlike verblyf! Ons sal definitief weer in die toekoms van die eenheid gebruik wil maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chantal S
1 nag Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Villa 2 overnight. Place was clean and is situated on a lovely spot, close to the ocean and restaurants. Definitely recommended.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ashleigh F
1 nag Saam met vriende
5.0
Mei 2024

No complaints! Sweet spot with everything you need. Lovely short stay. Everything we needed. It's a very comfy spot.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Garcia D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Had a wonderful stay! We had a wonderful stay at Villa 2. Everything about the place was "excellent" - clean, modern, cozy, safe, great location, good host. We'll definitely recommend this place to others.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carl S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Gerieflike akkommodasie bykans op die strand. Villa 2 voldoen aan alle geriewe wat jou vakansie gerieflik maak. 'n Wonderlike gasvrou is altyd beskikbaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Manfred D
1 nag
4.8
Apr 2024

Was tops. Was vrek lekker. Sal weer gaan en diens is tops.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Colleen C
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Jan 2024

We just enjoyed it. Great, amazing, safe.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Janine V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2023

Amazing verby. Fantasties! Dit was die ideale plek. Letterlik oorkant die pad, en jy kan swem. Naby restaurante, strand, alles sommer net by ons. Die vriendelikheid en behulpsaamheid van was absoluut amazing. Ons kleinkind het haar seelring daar vergeet, en sonder moeite het hom veilig aan ons terugbesorg. Ons sal weer kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Junene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 79

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 81, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAhDENsqWVWH2SyBj2xQ2utcRiNO4idADDXKWws7vBOPUHG1LyeU?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 6) 79 5 1 5 81 Hoof Street Langebaan 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.082976564282 18.032663810146

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang