Villa 2113 San Lameer
Kry 30% af vir verblyf wat 25 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Laer Suidkus-hoofweg/R61, San Lameer-landgoed, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
-
Vanaf
R1 800R1 260 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Villa 2113 San Lameer is 'n selfsorgvilla op die boonste verdieping in die veilige San Lameer-landgoed en dit het 'n uitsig oor die damme en tuine. Die San Lameer-landgoed is aan KwaZulu-Natal se Suidkus en is 'n subtropiese paradys met wild, fauna, flora en voëls wat die hele gesin sal geniet. Die natuurbewarea is 200 hektaar groot en spog met 'n kampioenskapgholfbaan met 18 putjies, 'n hotel met 'n spa, 'n restaurante, kroeg en direkte toegang tot 2 pragtige Blouvlagstrande. Impalas en bosbokke loop vrylik verby die villa.
Die villa bied slaapplek aan 4 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 2 slaapkamers, 'n badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste slaapkamer het lugversorging en 'n dubbelbed. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is 'n ingeslote balkon met 2 enkelbeddens vir 2 klein kinders. Die badkamer het 'n stort-oor-bad, 'n toilet en 'n wasbak.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die sitarea het 'n plafonwaaier en 'n TV met DStv. Skuifdeure lei na 'n balkon met 'n etenstafel, 'n ingeboude braai en 'n lieflike uitsig oor die tuine en dam. Die villa word daagliks skoongemaak.
Daar is 2 groot swembaddens naby die hotel op die landgoed en watersportgeriewe, soos kanovaart, by die strandmeer. Daar is ook tennis- en muurbalbane en gaste kan toerusting huur om te speel. Die landgoed is sowat 15 minute se stap vanaf die hoofswemstrand.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Leefarea
2 x Kinderbed vir 1
Badkamer
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Badkamer
Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Ryan Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 4
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Laer Suidkus-hoofweg/R61, San Lameer-landgoed, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Villa 2113 San Lameer het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Southbroom Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Laer Suidkus-hoofweg/R61, San Lameer-landgoed, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang