Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Villa 28

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Lorich V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Pragtige huis, goed toegerus met alles wat jy nodig het. Veilige en baie netjies. Baie lekker gebly by Villa 28.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christiaan M
1 nag
5.0
Aug 2024

Fantastiese blyplek. Baie mooi en veilige blyplek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Suzette V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Awesome. Baie lekker gebly. The host was wonderlik, vriendelik en so behulpsaam. Ons sal vir seker weer daar bespreek. Die beste plekkie. Baie mooi, skoon en netjies. Dankie vir alles.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Paul B
Kort verblyf
5.0
Mei 2024

Baie lekker. Die plek is baie lekker. Tipies huis weg van jou eie huis. Dit is gerieflik en groot en gemaklik. Sharette gaan werklik uit haar pad om jou tyd daar so gemaklik moontlik te maak. Ek sal enige tyd hulle aanbeveel en ek sal weer daar bespreek ook. Baie dankie vir julle fantastiese diens en geriewe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Corne P
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Was baie rustig, baie veilig gevoel en meer as genoeg spasie gehad met kinders. Dit was fantasties, beste plek ooit sal definitief dit aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jolene K
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Sep 2024

Good. Daar was miere in die huis. Metrase vir kinders was hard, maar ons het lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chriszelda K
1 nag Gesin met tieners
4.8
Sep 2024

Baie netjiese plek en het veilig gevoel met goeie sekuriteit. Ons het lekker gebly. Net jammer die lekker stoep wat op foto's verskyn was toegemaak en nie tot ons beskikking nie. Daar was ook nie WiFi nie omdat die plek in die mark is. Verder geen klagtes nie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sharette
Villa 28
Die stoep was tot julle beskikking. Net die skuifdeur oopmaak dan is julle op die stoep.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Sharette Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 11 maande

Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
    4 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oranjerivier-rylaan 10, Terenure Villas, Kempton Park, 1619, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA841638c11298ca838d73e6db8cb73b688537bac1f8f058786acc2d8bdd75b2509e54f50c3f94db6c2553429798d8aed8bf8a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 5) 7 5 1 5 10 Oranjerivier Drive Terenure Villas 1619 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.072518572526 28.203379922368

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang