Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Villa 2913 San Lameer

Selfsorg

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.9
Brian H
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Jun 2023

On arrival we were disappointed to find that someone else had booked into the villa the previous day. Our booking in was delayed by about 2 hours while they tried to establish what had gone wrong, how to rectify the situation and then prepare the villa for our arrival. The delay impacted our plans for the afternoon.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Jayson N
1 nag Saam met vriende
5.0
Jul 2019

Very pleasant place to stay. Really great place to stay, very clean, safety was fantastic. Scenery was great as well. Would recommend it to all my friends.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Heleen
Villa 2913 San Lameer
Thank you, Jason. I am glad you enjoyed your stay. Come back anytime. Regards, Heleen Fouche.

Marise L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Mrt 2016

Ons het heerlik gekuier. Die plek is baie skoon, netjies en goed toegerus. Heleen was baie vriendelik en behulpsaam en dit was 'n plesier om daar te bly. Die trappe en trapreling is wel 'n bietjie van 'n gevaar vir baie klein kinders wat nog nie trappe kan klim sonder toesig nie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Philip V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2015

A wonderful experience with all the facilities available! We would like to return for another visit. It was a wonderful experience.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annika G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jun 2015

Rustige, veilige en pragtige atmosfeer. Baie dankie vir 'n vakansie waar mens veilig voel. San Lameer het pragtige natuurskoon en is veilig. Alle geriewe wat benodig word om 'n vakansie heerlik te maak is beskikbaar op die perseel. Sal San Lameer weer besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Therese S
Lang verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Mei 2015

Villa 2913 is 'n lekker ruim Villa vir 6 mense. Die stoep is redelik privaat en rustig en dus heerlik om op te kuier. Dit is goed geleë naby die strand, hotel en mini-gholfbaan in San Lameer.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Jabez K
Kort verblyf Saam met vriende
3.6
Apr 2014

Motorfietse nie toegelaat, ongerieflik sonder eie alternatiewe vervoer. Baie netjies en gerieflik!

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Dawie V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2013

Baie, baie lekker! Enige tyd sal ons weer gaan. Baie netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Heleen Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 17

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R 2 050
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 2 050
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: San Lameer, Suidkus, KwaZulu-Natal, 4270, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfccd81aa71cd102fd947e7d437bb4308fedfb79efcea573260b6a09c5cf701debb9ca2cc7ef2edfd36093779c3fa5ada5da1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 050 per nag (plek vir 6) 8 5 1 5 San Lameer South Coast 4270 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -30.945381077624 30.299799442291

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang