Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Villa 86

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Chapman-laan 86, Mountainside, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
  • Vanaf R5 000 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Villa 86 is 'n bekoorlike en stylvolle villa in Gordonsbaai en bied gaste ruim en gerieflike selfsorgverblyf met pragtige see- en stadsuitsigte. Hierdie villa is 'n ideale opsie vir 'n gesin of groep vriende wat vakansieverblyf in die nabyheid van die strand soek.

Die villa bestaan uit 4 slaapkamers en 3 badkamers, wat gemaklik tot 8 gaste op 'n slag kan akkommodeer. Die eerste en tweede slaapkamers is elk ingerig met 'n koningingrootte-bed en beskik oor en suite-badkamers met óf 'n bad en 'n stort óf slegs 'n stort. Die derde slaapkamer is ingerig met 2 enkelbeddens, terwyl die vierde slaapkamer met 'n koningingrootte-bed ingerig is. Hierdie slaapkamers deel 'n badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak.

Die moderne oopplan-kombuis is goed toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, gasstoof, skottelgoedwasser, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die eetarea het 'n etenstafel met sitplek vir 6 gaste en lei na die leefarea met gemaklike sitplek en 'n TV. Die eet- en leefarea maak oop op 'n ruim balkon met buitesitplek, dagstoele, 'n trampolien, 'n ingeboude braai en 'n swembad wat oor die see uitkyk.

Komplimentêre WiFi en veilige parkeerplek in 2 motorhuise is beskikbaar vir gaste. Die eiendom is naby genoeg restaurante en winkels vir gaste se gerief.

Kamer-opset

Kapasiteit: 8 Aantal kamers: 4 Aantal badkamers: 3
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Toilet
Badkamer 3

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Elektriese kombers

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Corne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Chapman-laan 86, Mountainside, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
  • Gaste dink Villa 86 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R5 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R5 000
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Chapman-laan 86, Mountainside, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9a43fbfc28f44e292d5366c9ac73ad8a5e3215c3807243c6b21e1a300fab413b3843a1b98d3a652b838ba2939c0a63267e50?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 000 per nag (plek vir 8) 1 5 1 5 86 Chapman Avenue Mountainside 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-19:00 12:00 -34.157546629697 18.879829057934

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang