Beachfront Villa African Queen
Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2 op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 12 Feb 2025 tot 8 Des 2025.
- Kapasiteit: 66 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Dageraadstraat 6, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
-
Vanaf
R3 990R2 660 per nag (plek vir 11)
Beskrywing
Beachfront Villa African Queen bied gehalteverblyf in Jeffreysbaai. Dit bied 180°-uitsigte oor die see en is minute vanaf Jeffreysbaai se bekende kus.
Die eerste slaapkamer het ’n koningingrootte-bed, die tweede slaapkamer het ’n dubbelbed, die derde, vierde en vyfde slaapkamer het 2 enkelbeddens en die sesde slaapkamer het ’n enkelslaapbank. Die huis is stylvol versier met ’n Afrika-sjiek tema. Daar is Rhodesiëse hout, leer, kiaathout-stoele en interessante kunswerk in die villa. Die leefkamers is ruim en het elk ’n oopplan-uitsleg. Dit lei na balkonne. Die kombuis is met ’n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus.
Hierdie bekende branderplankry-bestemming het die bekoorlike besienswarrdighede van ’n klein dorpie, pragtige strande en die beste branderplankry-golwe in Suid-Afrika. Jeffreysbaai is ’n pragtige kusdorp in die Oos-Kaap, ongeveer ’n uur se ry vanaf Gqeberha (Port Elizabeth).
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.2/5
Marko Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Dageraadstraat 6, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
- Gaste dink Beachfront Villa African Queen het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Foulkes Point Jeffreysbaai Sarah Baartman-distrik Oos-Kaap
- Kapasiteit: 66 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Dageraadstraat 6, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang