Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Villa Afrikana Guest Suites

Gastehuis

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Sakhumzi K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2021

The place was wonderful, with a beautiful view. The Hosts and the staff were great. The setup, the food was delicious. I would recommend this place to anyone who is looking for a romantic, quiet getaway.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anso M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2021

Fantasties, die mooiste see-uitsig. Die personeel is absoluut fantasies. Alles was net perfek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Bianca
Villa Afrikana Guest Suites
Dear Anso, Baie dankie vir die mooi resensie. Ons waardeer dit baie en is bly om te hoor dat julle julle tyd by Villa Afrikana geniet het. Hoop on julle weet te sien. Ross & Bianca

Marique C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2021

Amazing! Once in a lifetime experience!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Bianca
Villa Afrikana Guest Suites
Hi Marique, Thank you so much for the lovely review. We are glad to hear that you enjoyed your time here at Villa Afrikana! Arrivederci! Till we meet again! Rossano & Bianca

Charl V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Des 2020

Meer as wat ons verwag het, 5-ster al die pad. Indrukwekkend, uitnemend en besondere akkomodasie en verblyf.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Bianca
Villa Afrikana Guest Suites
Hi Charl, baie dankie vir die mooi resensie, ons waardeer dit baie en is bly om te hoor dat julle jul aand by Villa Afrikana geniet het. Hoop on julle weet te sien. Bianca en Rossano

Jannie B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2017

Afrikaanse gasvryheid uit die boonste rakke, aldus die gasvrou, Bianca. En ja, dit was lekker kuiertyd. Die plek is baie mooi en veilig. Die personeel wat ons ontmoet het, het ons baie tuis laat voel, ek glo ons suite (Noetsie) is die mooiste, die ontbyt was net so lekker. Sal beslis in die toekoms weer gaan kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Bianca Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 5

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf
Vanaf R4 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R4 800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Geen kinders onder 8
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Watsonia-rylaan 13, Paradise, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe286eab9585258350bf7c60bb593c3754175a41448167716de2f7891b7767627202109a137e25503208303c25787bfea66e8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 800 per nag, vir 2 mense 5 5 1 5 13 Watsonia Drive Paradise 6570 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.03353 23.03172

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang