Villa Amor
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Cecilia Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 11
Op LekkeSlaap 12 jaar
Opsomming van Resensie
Jaco V - Aug 2024
Algehele gradering
Was baie lekker.
Coenie K - Mei 2024
Algehele gradering
Puik. Fantasties.
Nadine V - Okt 2023
Algehele gradering
Beste plek om te bly!
Minda G - Mrt 2022
Algehele gradering
Baie lekker, rustig, persoonlike diens.
Villa Amor se terugvoer
Hallo Minda
Dankie vir die resensie. Ons waardeer dit en dit help ons om te weet wat gaste waardeer. Ek hoop regtig jou dogter is nou ten volle herstel. Die koste vir bv. 'n vol DStv opsie is so hoog en jy kan dit ook nie aan en afsit na gelang besprekings nie. So jy moet heeltyd ten volle betaal of die kamers bespreek is of nie. Dit maak dit net nie doenbaar tensy pryse opgestoot moet word nie.
Barry
Martha S - Apr 2021
Algehele gradering
Very satisfied.
Rozanne S - Des 2018
Algehele gradering
Wonderful place, clean, beautiful, friendly hosts.
Mari N - Jan 2018
Algehele gradering
2nd time there, love it!
Villa Amor se terugvoer
Thank you for the review. It means even more seeing as it was your second time here. When next you come and stay you will be treated with a selection of homemade cheeses!!
Christo B - Okt 2015
Algehele gradering
Alles wat jy nodig het, luuks en gasvry.
Villa Amor se terugvoer
Baie dankie vir jul terugvoering.
Claus G - Mei 2015
Algehele gradering
Lekker!
Villa Amor se terugvoer
Dankie, dit was n plesier.
Abraham B - Aug 2014
Algehele gradering
La Fleurs by Villa Amor na ons troudag!
Lees meerVilla Amor se terugvoer
Dankie vir die terugvoer. Op die groot dag het 'n mens nie enige ander druk nodig nie, So enigiets om die dag beter te maak!
Edgar F - Aug 2014
Algehele gradering
Ons het werklik lekker gekuier!
Villa Amor se terugvoer
Dankie vir die terugvoer. Dit is al hoe ons weet wat belangrik vir ons gaste is.
- Kapasiteit: 16 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Erf 288 Arthur-laan, Shere, Pretoria-Oos, 0040, Gauteng
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang