Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Villa Amor

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.9
Veiligheid
4.7
Jaco V
1 nag
5.0
Aug 2024

Was baie lekker. Was baie lekker gewees en baie vriendelike mense wat daar werk.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Coenie K
Kort verblyf
5.0
Mei 2024

Puik. Fantasties. Puik diens. Voel of ek by huis is. Anel en Cecelia gaan uit hul pad om jou gemaklik te laat voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nadine V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Beste plek om te bly! Ons het gevoel asof ons by familie bly. Hulle het uit hulle pad gegaan om ons gemaklik te laat voel en ons bederf met lekker kos en gasvryheid. Ons sal hulle vir enige iemand aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Minda G
1 nag Gesin met tieners
4.6
Mrt 2022

Baie lekker, rustig, persoonlike diens. Lieflike mense, dit het gevoel soos my huis. My dogter was olik en hulle het soveel moeite gedoen om haar te help, dit word so baie waardeer. Ons het wel beter TV kanale gemis. Sal Villa Amor definitief aanbeveel en weer besoek.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Cecilia
Villa Amor
Hallo Minda Dankie vir die resensie. Ons waardeer dit en dit help ons om te weet wat gaste waardeer. Ek hoop regtig jou dogter is nou ten volle herstel. Die koste vir bv. 'n vol DStv opsie is so hoog en jy kan dit ook nie aan en afsit na gelang besprekings nie. So jy moet heeltyd ten volle betaal of die kamers bespreek is of nie. Dit maak dit net nie doenbaar tensy pryse opgestoot moet word nie. Barry

Martha S
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Apr 2021

Very satisfied. Beautiful venue, very friendly caring host and we felt very safe.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Rozanne S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2018

Wonderful place, clean, beautiful, friendly hosts. We had a one night stay, but our war perfect and we especially loved the outdoor shower!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mari N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2018

2nd time there, love it! We have enjoyed the stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cecilia
Villa Amor
Thank you for the review. It means even more seeing as it was your second time here. When next you come and stay you will be treated with a selection of homemade cheeses!!

Christo B
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Okt 2015

Alles wat jy nodig het, luuks en gasvry. Dis baie lekker om oor te by in 'n vriendelike maar tog professionele gastehuis. Ontbyt is die beste!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Cecilia
Villa Amor
Baie dankie vir jul terugvoering.

Claus G
1 nag
4.0
Mei 2015

Lekker! Dankie, dit was baie lekker.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Cecilia
Villa Amor
Dankie, dit was n plesier.

Abraham B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2014

La Fleurs by Villa Amor na ons troudag! Ons het met die groot dag vergeet om die sleutel af te haal. Barry was so "amazing" dat hy geantwoord het toe ons bel na 12 die aand, en hy het vriendelik gesê ons kan net kom, hy sal die sleutel vir ons by die hek oorhandig. Was dit nie vir Barry en Villa Amor nie, sou ons huweliksaand na ons troue 'n ramp gewees het. Hy het my uit die "dog box" gehaal en dit met 'n "smile". Die diens was ook fantasties en die ontbyt regtig lekker. Die fasiliteite is baie skoon en netjies ook. Regtig dankie vir 'n onvergeetlike aand wat eintlik 'n ramp moes wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cecilia
Villa Amor
Dankie vir die terugvoer. Op die groot dag het 'n mens nie enige ander druk nodig nie, So enigiets om die dag beter te maak!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Cecilia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
Vanaf R2 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R2 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 288 Arthur-laan, Shere, Pretoria-Oos, 0040, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd8449e94c2776f46c803e0ab56b232db1cc7c5963221d1446d0bfb535bf2fdac44f45b8454e87f3d7bc3cf082b6cce40a4a7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag, vir 2 mense 11 5 1 5 Plot 288 Arthur Ave Shere 0040 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.805995753886 28.363394737244

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang