Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Villa Amore

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Craig F
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2023

Baie lekker. Baie mooi plek en goed toegerus. Sal definitief weer bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deena N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.0
Jan 2024

If the costs were a lot less, one could live with the inconvenience. It's overpriced. Whilst the house was very comfortable, some attention must be paid to cleaning/servicing detail. When we arrived, none of the bathrooms/showers were provided with a floor towel. One really needs to get used to the unconventional layout of the kitchen if you intend to prepare food. There was also no cupboard space for groceries/tea/coffee/cereal, etc. The WiFi was so super slow and hence unusable, 1-2Mbps speed, whilst I got 27Mbps via my mobile data (MTN) connection.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
1.0

Monti M
Kort verblyf
5.0
Jan 2022

Pragtige huis met uitstekende ligging. Heerlike verblyf in ’n huis met alles wat jy benodig. Die strand is op jou stoep en die uitsig is uitstekend. Huis is netjies, skoon en baie veilig ingerig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marc S
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2022

Home away from home. Beautiful, clean house on the main beach. Will definitely visit again. Loved our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amanda S
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Feb 2022

We had a fabulous stay and will definitely book again very soon. Our stay was really amazing as the location is right on the beach. As a group of adults we enjoyed the beach walks and watching the sunsets at night. We will definitely recommend Villa Amore as a fabulous get away location and plan to book again very soon.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elriette K
Kort verblyf
5.0
Des 2020

Ideaal. Die huis het ons verwagtinge oortref. Perfekte ligging. Skoon en netjies. Oms was groep van 10 met klein kind en tieners ingesluit. Ons sal vir seker weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maryke O
Kort verblyf
4.8
Aug 2020

Verskriklik lekker gekuier! Baie lekker huis met alles wat jy nodig het. Elke kamer het sy eie badkamer, met twee slaapkamers onder. Gerieflik in die winter ook en perfekte ligging. Ons het baie lekker gekuier en sal vir seker weer gaan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Hessel D
Kort verblyf
4.2
Okt 2020

Skitterend! Skitterende ligging reg op strand en stapafstand na alles.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Joalizma S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2019

Wat 'n fantastiese venue en ligging. Ons het so 'n goeie tyd by Villa Amore gehad. Geweldige plek met pragtige uitsig. Die binnehof is perfek vir 'n gesinsbraai terwyl die kinders speel. Die kombuis het alles wat jy nodig het. Vriendelike gasheer en luukse sekuriteit. Dankie vir 'n wonderlike verblyf by Villa Amore.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Adelle
Villa Amore
Thank you for the great review, we hope to welcome you at Villa Amore in the future.

Thea T
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Jun 2019

Wonderlik! Paternoster is ‘n juweel. Die natuur en atmosfeer is ‘n lafenis. Die verblyf was gesellig en baie gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0
Adelle
Villa Amore
Baie dankie vir die uitstekende resensie, ons hoop om julle weer in die toekoms te verwelkom!

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Adelle Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 18

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R7 500
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R7 500
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Soldateklipstraat 8, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGNlNTFkZThkLWUwYzctNDRhNi1iODlmLWEwMTA3M2YyNDllNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R7 500 per nag (plek vir 10) 18 5 1 5 8 Soldateklip Street Paternoster 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 12:00 -32.805061187188 17.898160278785

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang