Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Villa Armaan

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Lesli-anne S
Kort verblyf
5.0
Apr 2024

Immaculate. Beautiful place. Will definitely go again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jayson
Villa Armaan
Thank you, Lesli-Anne. You are always welcome.

Helen S
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Ons het dit rerig geniet. Ons het die verblyf daar baie geniet en sal weer daarvan gebruik maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alicia A
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Nov 2023

Calming, quiet and serene! A lovely 3-night stay, away from the main roads, enclosed parking and very safe. Close to shops for late night shopping! Would definitely see you soon. Thank you for the stay at your charming villa!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jayson
Villa Armaan
Thank you, Alicia. It was a pleasure hosting you.

Jessica P
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2019

Ons tydjie was ongelooflik lekker. Eerstens wil ek julle bedank dat julle die plek beskikbaar gemaak het vir my en my vriende. Ons het baie veilig gevoel en het elke oomblik geniet. Ek sal graag met my familie weer wil kom kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jayson
Villa Armaan
Thank you, Jessica. We appreciate your kind words and would love to host you again. Warm regards, Sally

Ferdi B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2019

Eenvoudig sonder fieterjasies. Ons het die verblyf daar geniet. Dit was goed geleë vir ons. Die parkering is nie baie groot nie, maar lekker voor jou deur.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jayson
Villa Armaan
Thank you for the review, Ferdi. Much appreciated. Regards, Sally

Dirk Johannes K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Jun 2019

Rustig, ekonomies, aangenaam. Sien sterre.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0
Jayson
Villa Armaan
Thank you Dirk. We really appreciate your kind remarks, we love it. Warm Regards Sally and the Team

Petro L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2018

Dit was uitstekend. Dit was veilig, rustig en die eienaars is baie vriendelik en behulpsaam. Brackenfell is baie sentraal geleë en dit is naby al die snelweë.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Jayson
Villa Armaan
Thank you, Petro. It was a pleasure to host you. Kind Regards, Sally

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.0
Mei 2017

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Johan B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2016

Klein juweel in Brackenfell. Villa Armaan is soos 'n koel briesie op 'n snikhete dag. Baie netjies en goed geleë. Al is die eenhede teen die hoofhuis, kan jy verseker wees van absolute privaatheid. Die enigste klein dingetjie wat ek sou aanbeveel is dat elke gas 'n ekstra kussing moet kry, maar verder sal ek dit definitief aanbeveel en verseker gaan ons weer daar kuier. Dankie Sally vir jou gasvryheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charmaine P
Kort verblyf
5.0
Mrt 2016

Baie netjies en skoon. Baie sentraal geleë. Sal net aanbeveel dat daar 'n aparte braai eenheid vir A gebou word. Ook die parkering duidelik gemerk word vir die eenhede.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jayson
Villa Armaan
Thank you for the kind sentiments. We appreciate the recommendations and will definitely accommodate the suggestions. Regards Sally

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Jayson Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Robynstraat 1, Brackenfell, Kaapstad, 7560, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQ5MmEwYjk2LTIwOTMtNGE3ZC1iMjE4LTUxOWE3YWQ1OGNlMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 12 5 1 5 1 Robyn Street Brackenfell 7560 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.866187908321 18.690043091701

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang