Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Villa Arte 10

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Christo Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 3 resensies vir Villa Arte 10
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Maritza V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maritza V

Christo het ons so vriendelik verwelkom. Die woonstel is wonderlik ingerig. Sal nooit weer op 'n ander plek bly nie.

Regtig baie lekker gebly. Christo was so deeglik om alles te verduidelik. Baie dankie vir die vriendelikheid.

Lizanne B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizanne B

Vreeslik lekker gebly!

Ons het vreeslik lekker hier gebly! Eienaar was baie vriendelik en heeltemal van hulp. Baie oulike plekkie vir vakansie.

Lourens J - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lourens J

Ongelooflike lekker blyplek, stapafstand van die strand en besighede.

Baie smaakvol gemeubeleer met al die moderne toebehore wat nodig is. Sal dit beslis aanbeveel en weer gebruik. Die eienaars gaan uit hulle pad uit om jou te verwelkom. Baie dankie, Christo en Annette.

Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Da Gama-rylaan, Villa Arte 10, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAS65AZJzZXWy39m18TlGjPk2pEnN3HlroiyyOzjQngjEBKGqM2s?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 4) 3 5 1 5 Da Gama Drive Villa Arte 10 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.0416857 24.9266394

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang