Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Villa Arte 5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Annalize Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 9 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 16 resensies vir Villa Arte 5
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5
Sunette B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sunette B

Heerlik en fantasties.

Villa Arte 5 is pragtig en ons beveel dit definitief aan. Dit is volledig toegerus en daar was alles wat jy nodig het as jy vakansie hou.

Alida D - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alida D

Sal beslis weer terug gaan.

Villa Arte is 'n baie nice plekkie. Baie netjies.

Alida D - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alida D

Sal beslis weer terug gaan.

Villa Arte is 'n baie nice plekkie. Baie netjies.

Susan B - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Susan B

Mooi eenheid, sentraal geleë.

Eenheid is baie mooi en het alles wat 'n mens benodig. Lekker privaat al is dit tussen ander plekke. Sentraal geleë.

Marlene R - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene R

Ongelooflike vriendelike diens.

Ons het ons Paaswegbreek terdeë geniet. Perfekte ligging en gemaklike verblyf.

Somizi S - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Somizi S

Our stay at Villa Arte was superb, it is value for money.

It is very safely secured and it was spotlessly clean. How can I forget Michelle who gave us a warm welcome and made our stay very comfortable. The place its self is beautiful the rooms had enough space for all of us. Thumbs up to Michelle and the owner of the place! I like the fact that it is within reach to shops, restaurants, garages and the beach was just a walking distance.

Stephanie B - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephanie B

Amazing place, it was our second time and when I decided to have a getaway for my birthday Villa Arte 5 was the first to consider.

It's a definite value for money. Would recommend it any day to anyone who wants a break away. It was clean, the host was extremely friendly overall we had a great time.

Renaldo W - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renaldo W

Netjies, beskostigbaar en sentraal geleë.

Sien sterre.

Cecile P - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Cecile P

Gerieflike plek om te bly, lekker ruim leefarea.

Wil net baie dankie sê aan die eienaar Annalize, ons het lekker gebly. Ons het baie tuis gevoel. Loopafstand na strand, lekker stil area. Baie dankie!

Lene W - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lene W

Asemrowend, lekker.

Baie lekker plek, dis geleë naby alles. Die plek is ook baie netjies en skoon. Ek wil definitief weer soontoe gaan.

Elze W - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elze W

Lekker vakansiewoonstel, goed geleë en ruim.

Die woonstel is goed geleë, in die middel van alles. Soms raserig naby die pad, maar pla in die minste. Geriewe is puik en ideaal vir 'n gesin van 5.

Corrie D - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Corrie D

Accommodation ok, but not great service.

See star rating.

Mandy E - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mandy E

Pragtig ingerig!

Sal Villa Arte 5 weer besoek en vir vriende aanbeveel.

Karen J - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen J

Dit was hemel op aarde.

Die plek is stunning, modern, netjies, veilig, skoon, goed toegerus met ALS. Meer as wat gewoonlik in 'n vakansieplekkie is. Ons almal het verskriklik lekker gebly. Die huis is so lekker warm. Genoeg beddegoed en handdoeke. Baie goeie potte en panne, glasbakke (kwaliteit).Genoeg bekers en glase dat jy nie aanmekaar hoef skottelgoed te was nie. Ons kom beslis weer. Baie baie dankie.

Bridget S - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Bridget S

Dit was alles en beter as wat ek verwag het.

Die verblyf was uitstekend. Die villa was baie netjies. Sal definitief dit aanbeveel en weer besoek.

Elshaun W - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elshaun W

Baie lekker gebly, ligging is teen hoofpad, so motors wat saans verby ry en geraas maak sal jou pla.

Was hoogs beïndruk met Villa Arte 5. Veilig, skoon en bevat als binne die woning.

Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Villa Arte 5, Da Gama-straat 84, Wavecrest, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDdkNzhjOGY4LTE3MDQtNDA3NS05Njk3LTVkYmY3ZTY3M2M1ZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 6) 16 5 1 5 5 Villa Arte 84 Da Gama Street, Wavecrest 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.041628 24.926724

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang