Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lavender Cottage

Weeksdagaanbod 30% af

Kry 30% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 10 Sep 2024 tot 30 Sep 2024.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Uitkykstraat 18, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
  • Vanaf R6 900 R4 830 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Lavender Cottage is 'n pragtige, opgeknapte, prentjie-poskaart-selfsorgkothuis in maklike stapafstand van die gesogte Franschhoek-dorpie af. Die kothuis is ideaal vir enigiemand wat op soek is na ruim, smaakvol gemeubileerde verblyf in Franschhoek, of jy nou as 'n paartjie, 'n gesin of 'n groep vriende reis.

Lavender Cottage het slaapplek vir tot 6 gaste en beskik oor 3 dubbelslaapkamers. 2 van die slaapkamers is en suite met splinternuwe stortkamers. Die hoofslaapkamer het lugversorging. Daar is ook 'n ekstra gastekleedkamer. Die kothuis maak gebruik van sonkrag en 'n battery-rugsteun.

Die heerlike plattelandse kombuis het alle nuwe toebehore, insluitend 'n skottelgoedwasser en 'n oond en is oopplan na die eetkamer wat 'n 6-sitplek-eetkamertafel en stoele bevat. Die kothuis het 'n groot dubbelvolume-sitkamer met 'n TV met Showmax en Franse deure wat na die pragtige tuin oopmaak met 'n blommevertoning van rose en ander seisoenale blomme. Lavender Cottage het 2 terrasse.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Spa-behandelinge
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits
  • Italiaans

Maaltye Aangebied

  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 13 resensies vir Lavender Cottage
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Tim Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 44

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Uitkykstraat 18, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
  • Gaste dink Lavender Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R6 900
R6 900 R4 830
per nag, vir 6 mense
Vanaf R6 900
R6 900 R4 830
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Uitkykstraat 18, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAPY1bWprQwyx64AjOc2RJMLj5pKWCyya8iIYQwlqkYDA4b6xLZE?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R6 900 nouVanaf R4 830 per nag, vir 6 mense 13 5 1 5 18 Uitkyk Street Franschhoek 7690 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 11:00 -33.904686918312 19.116403420238

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang