Lavender Cottage
Kry 35% af op alle besprekings wat 5 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Uitkykstraat 18, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
-
Vanaf
R6 900R4 485 per nag, vir 6 mense
Beskrywing
Lavender Cottage is 'n nuut opgeknapte, prentjiemooi selfsorgkothuis net 'n entjie se stap van die gesogte dorpie Franschhoek se middedorp af. Die kothuis is ideaal vir 'n paartjie, gesin of groep vriende op soek na ruim, smaakvolle verblyf in Franschhoek.
Lavender Cottage bied slaapplek aan 6 gaste en het 3 dubbelkamers. 2 van die kamers het splinternuwe stortkamers. Die hoofslaapkamer het lugversorging en daar is 'n addisionele kleedkamer. Die kothuis maak van sonkrag en 'n battery-rugsteunstelsel gebruik.
Die fraai plaaskombuis is toegerus met moderne geriewe soos 'n skottelgoedwasser en oond, en langsaan is 'n eetarea met 'n eetkamerstel vir 6. Die kothuis het 'n ruim dubbelvolume-sitkamer met 'n TV met Showmax, en Franse deure na 'n tuin met rose en ander seisoenale blomme. Daar is ook 2 terrasse.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Spa-behandelinge
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Voëlkyk
- Wynproe
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Duits
- Italiaans
Maaltye Aangebied
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Tim Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 48
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Uitkykstraat 18, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
- Gaste dink Lavender Cottage het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Franschhoek Boland Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Uitkykstraat 18, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang