Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Villa At The Dam

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Ivanstreet 994, Grootfontein, Rietvlei View, Pretoria, 0181, Gauteng
  • Vanaf R2 500 per nag (plek vir 7)

Beskrywing

Villa At The Dam is in Rietvlei View Country Estate geleë. Dié lodge is 'n rustige wegbreek van die alledaagse gewoel en is reg op die dam geleë. Dis die ideale ligging vir gaste wat op soek is na 'n ontspanne wegbreek.

Die huis beskik oor 3 slaapkamers en 2,5 badkamers en bied slaapplek aan tot 7 gaste. Die eerste slaapkamer op die grondvloer is ingerig met 'n koninggrootte- en 'n enkelbed en het 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die 2 oorblywende slaapkamers op die boonste verdieping is ingerig met koninggrootte-beddens. Die badkamer is toegerus met 'n bad en stort en daar is 'n aparte toilet.

Die moderne plaasstyl-oopplan-leefarea beskik oor 'n eetarea en 'n sitkamer met 'n 2 kaggels. Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond en mikrogolfoond. Gratis WiFi en braaigeriewe is beskikbaar. Die huis word nie deur beurtkrag geraak nie aangesien dit 'n rugsteunkragstelsel het.

Omring deur die natuur met 'n oorvloed voëllewe, insluitend die visarend. Gaste kan buite by die boma reg langs die dam ontspan en die sonsondergang geniet.

Kamer-opset

Slaapplek vir 7 mense 3 Slaapkamers 3 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Toilet

Kenmerke

Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Kaggel
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

3.8/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Goed

Netheid
3.7
Ligging
4.3
Waarde vir geld
3.7
Diens
3.7
Veiligheid
3.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.8/5

Monique Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 9 maande

Ligging

  • Ivanstreet 994, Grootfontein, Rietvlei View, Pretoria, 0181, Gauteng
  • Gaste dink Villa At The Dam het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 7)
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 7)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Ivanstreet 994, Grootfontein, Rietvlei View, Pretoria, 0181, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4060ef5b35d2e31a21e74577d4ff6ca746d9a2bddeffb3286049f60a521df2fd03375b7ec0775ebfebcff2c4f0676a56ae86?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 7) 3 5 1 4 994 Ivan Street, Grootfontein Rietvlei View 0181 Gauteng 021 201 8901 15:00-19:00 11:00 -25.903373866205 28.350459057794

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang