Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Villa Azure

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 5% af

Kry 5% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cordovan-singel 5, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Vanaf R5 858 R5 566 per nag, vir 12 mense

Beskrywing

Villa Azure is in die Tuinroete se kusdorp Plettenbergbaai in die Wes-Kaap. Hierdie selfsorghuis is geskik vir 16 gaste en dit is dus ideaal vir 'n familie of 'n groep vriende.

Hierdie ruim huis het 6 slaapkamers, 4 badkamers, 'n kombuis, sitarea en 'n eetarea. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Slaapkamer 2, 4 en 5 het elk 'n koningingrootte-bed en slaapkamer 3 het 3 stapelbeddens. Slaapkamer 5 het 'n koningingrootte-bed. Slaapkamer 6 het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Slaapkamer 2 en 4 se gaste gebruik die badkamer wat 'n stort het. Slaapkamer 4 en 5 se gaste gebruik die badkamer wat 'n bad het.

Die kombuis is vir selfsorg met 'n yskas-vrieskas, induksiestoof, oond, mikrogolfoond, broodrooster, ketel, skottelgoedwasser, eetgerei en breekware toegerus. Die leefarea het gemaklike banke, 'n TV en 'n etenstafel met oorgenoeg sitplek. Die leefarea lei na die balkon wat 'n uitsig oor die buurt bied.

Gaste kan aktiwiteite op die perseel, soos swem, geniet.

Kamer-opset

Slaapplek vir 12 mense 6 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

1

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

3 x Stapelbed

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Two Keens Geverifieer

Eiendomme 26

Resensies 6

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Cordovan-singel 5, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R5 858
R 5 858 R 5 566
per nag, vir 12 mense
Vanaf R5 858
R 5 858 R 5 566
per nag, vir 12 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cordovan-singel 5, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6f2604a1d138acacd2c0b0a04d6962be57242e022c5546590cb3ea0ce25b195021d68c4e3d6f917a466e2092b0eaae5e9b9b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R5 858 nouVanaf R5 565 per nag, vir 12 mense Cordovan Crescent 5 Plettenberg Bay 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-17:00 10:00 -34.0773362 23.3696639

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang