Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Villa Balmoral 14

Selfsorg
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Balmoral-weg 14, West Beach, 7441, Wes-Kaap
  • Vanaf R6 150 per nag (plek vir 12)

Beskrywing

Villa Balmoral 14 is 'n pragtige selfsorg-vakansievilla met lieflike moderne kenmerke in die hartjie van West Beach in Kaapstad geleë. Dit kan 'n wonderlike opsie wees vir 'n kuswegbreek saam met geliefdes, aangesien die eiendom bederf met 'n uitnodigende swembad wat ideaal is vir die somer.

Dié eiendom kan altesaam 12 gaste op 'n slag akkommodeer en beskik oor 6 en suite-slaapkamers asook 'n gastetoilet. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en beskik oor 'n volledige en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Daar is nog 3 slaapkamers wat elk 'n koningingrootte-bed het, terwyl nog 'n slaapkamer 'n koninggrootte-bed het en die oorblywende slaapkamer 'n dubbelbed het. Die oorblywende badkamers is almal toegerus met 'n stort.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n stylvolle kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, lugbraaier. mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook skottelgoedwasser. Van die kombuis af lei 'n etenstafel waar gaste hul maaltye saam kan geniet. Langs hierdie eetarea is 'n knus TV-kamer met gemaklike banke. Boonop is daar 'n formele sitkamer met gemaklike sitplek en 'n kaggel. Komplimentêre WiFi is beskikbaar.

Hierdie leefruimte maak oop op 'n lieflike houtdek met buitesitplek, sonstoele en 'n uitnodigende swembad vir gaste om op daardie warm somersdae af te koel. Dié spasie het ook 'n ingeboude braai wat gaste kan gebruik.

Kamer-opset

Kapasiteit: 12 Aantal kamers: 6 Aantal badkamers: 7
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 6
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Toilet
Badkamer 3
En-suite  - Slaapkamer 3
Stort, Toilet
Badkamer 4
En-suite  - Slaapkamer 4
Stort, Toilet
Badkamer 5
En-suite  - Slaapkamer 5
Stort, Toilet
Badkamer 6
En-suite  - Slaapkamer 6
Stort, Toilet
Badkamer 7

Toilet

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 2 resensies vir Villa Balmoral 14
Netheid
4.5/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Host Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 721

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Balmoral-weg 14, West Beach, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Villa Balmoral 14 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R6 150
per nag (plek vir 12)
Vanaf
Vanaf R6 150
per nag (plek vir 12)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Balmoral-weg 14, West Beach, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAff62c775a73a30871121314c2739487515a4409c12ed96e0b1a7e52c55c317f689f3c7030d8e498c522187ae800655a0af49?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 150 per nag (plek vir 12) 2 5 1 5 14 Balmoral Road West Beach 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.806792 18.473647

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang