Villa Beryl Guesthouse
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Villa Beryl Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 18
Op LekkeSlaap 11 jaar
Opsomming van Resensie
Steyn S - Jul 2024
Algehele gradering
Aangenaam en netjies.
Jan Z - Aug 2022
Algehele gradering
Netjies en veilig, goeie ligging. Kamer is goed ingerig en die badkamer is ruimer as ander gastehuise met bad- en stortgeriewe.
Villa Beryl Guesthouse se terugvoer
Goeie dag Sunet,
Ons is dankbaar dat julle lekker by ons gekuier het. Ons hoop om julle gou weer te sien.
Villa Beryl Groete
Elzanne
Anonieme gas - Des 2022
Algehele gradering
Graham M - Jul 2021
Algehele gradering
In die Covid-tye is dinge nie altyd maklik nie. Hulle het die paal gehaal.
Villa Beryl Guesthouse se terugvoer
Graham
Baie baie dankie hiervoor. Ons probeer eerlik ons bes. Baie dankie dat julle Villa Beryl gekies het. Ons hoop om julle gou weer te sien.
Vriendelike groete
Elzanne
Gerry En Elna B - Aug 2019
Algehele gradering
Bo-verwagting en netjieser as netjies.
Ilse J - Jul 2019
Algehele gradering
Kamer skoon en netjies en goed ingerig met baie vriendelike en hulpvaardige personeel.
Ivone M - Jun 2019
Algehele gradering
Die water was koud.
Villa Beryl Guesthouse se terugvoer
Goeiedag,
Hiermee wil ons net sê baie dankie dat u die water kwessie onder ons aandag gebring het. Aanvaar asseblief ons verskoning hiervoor. Daar was toe groot fout met die geyser as gevolg van ons munisipaliteit wat die geysers aan en af sit soos hulle lekker kry, en dit is reggestel.
Weereens baie jammer.
Christo V - Jun 2018
Algehele gradering
Baie vriendelike diens. Skoon en netjies.
Andrew S - Des 2018
Algehele gradering
Excellent service.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Uitstekende diens.
'n Gemaklike plek om oor te slaap met besigheid in KwaZulu-Natal.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Gerrit F - Sep 2016
Algehele gradering
Voldoen aan alle verwagtinge.
Phillip D - Mrt 2016
Algehele gradering
Baie vriendelike personeel. Goeie geriewe en ruim kamers.
Anita V - Jun 2016
Algehele gradering
Gemaklik en rustig.
Villa Beryl Guesthouse se terugvoer
Baie dankie Anita. Dit was lekker om julle hier te hê. Ons hoop om julle sommer gou weer te sien.
Yolanda N - Jul 2015
Algehele gradering
Dit was vriendelik en behulpsaam.
Bennie P - Jul 2014
Algehele gradering
Verblyf uit die boonste rakke!
Karien O - Apr 2014
Algehele gradering
Dit is 'n netjiese gastehuis met vriendelike diens waar 'n mens tuis voel.
Mike M - Feb 2014
Algehele gradering
Very pleasantly surprised at qualityof accommodation,service and excellent value for money
Lees meerYolande Y - Mrt 2014
Algehele gradering
We all loved our stay - Thank you.
Morné V - Sep 2013
Algehele gradering
Sal weer daar bly!
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 34 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoogstraat 169, Vryheid, 3100, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang