Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Villa Beryl Guesthouse

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Villa Beryl Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 11 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 18 resensies vir Villa Beryl Guesthouse
Netheid
4.7/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.3/5
Steyn S - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Steyn S

Aangenaam en netjies.

Het 'n gerieflike verblyf gehad.

Jan Z - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan Z

Netjies en veilig, goeie ligging. Kamer is goed ingerig en die badkamer is ruimer as ander gastehuise met bad- en stortgeriewe.

Ontbyt was heerlik, vele keuses, vars voorbereide kos en gebak, goeie gasvrou.

Villa Beryl Guesthouse se terugvoer

Goeie dag Sunet,

Ons is dankbaar dat julle lekker by ons gekuier het. Ons hoop om julle gou weer te sien.

Villa Beryl Groete
Elzanne

Villa Beryl Guesthouse
Anonieme gas - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Graham M - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Graham M

In die Covid-tye is dinge nie altyd maklik nie. Hulle het die paal gehaal.

Ou 1930's huis. Hoë plafonne, houtvloere - mooi gemoderniseer.

Villa Beryl Guesthouse se terugvoer

Graham

Baie baie dankie hiervoor. Ons probeer eerlik ons bes. Baie dankie dat julle Villa Beryl gekies het. Ons hoop om julle gou weer te sien.

Vriendelike groete

Elzanne

Villa Beryl Guesthouse
Gerry En Elna B - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerry En Elna B

Bo-verwagting en netjieser as netjies.

Wat ons ondervind het was beslis wat aangebied was. Van hul aanvanklike kontak met ons tot ons vertrek was uiters professioneel en bo ons verwagtinge. Die hele opset is pynig netjies. Elna wie ons reeds van voor ons aankoms met alle reëlings op hoogte gehou het het ons by ontvangs warm verwelkom en volledig ingelig. Baie dankie aan almal by Villa Beryl vir jul gasvryheid.

Ilse J - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilse J

Kamer skoon en netjies en goed ingerig met baie vriendelike en hulpvaardige personeel.

Die kamer was skoon en netjies en goed ingerig met 'n yskas en mikrogolf oond wat gewoonlik ontbreek. Die versnapperinge in die yskas is 'n wonderlike idee. Die gronde is mooi versorg en netjies. Ontbyt was heerlik en die diens was uitstekend. Ek sal Villa Beryl met 'n geruste hart aanbeveel.

Ivone M - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Ivone M

Die water was koud.

Die water was koud, die oggend en die aand.

Villa Beryl Guesthouse se terugvoer

Goeiedag,

Hiermee wil ons net sê baie dankie dat u die water kwessie onder ons aandag gebring het. Aanvaar asseblief ons verskoning hiervoor. Daar was toe groot fout met die geyser as gevolg van ons munisipaliteit wat die geysers aan en af sit soos hulle lekker kry, en dit is reggestel.

Weereens baie jammer.

Villa Beryl Guesthouse
Christo V - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo V

Baie vriendelike diens. Skoon en netjies.

Baie vriendelike diens. Hoogs aan te beveel.

Andrew S - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andrew S

Excellent service.

A comfortable place to overnight on a business trip to KZN.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Uitstekende diens.

'n Gemaklike plek om oor te slaap met besigheid in KwaZulu-Natal.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Gerrit F - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrit F

Voldoen aan alle verwagtinge.

Ruim kamer en badkamer, sterk waterdruk in stort danksy boorgat (dorp het geen munisipale water), heerlike ontbyt en vriendelike personeel.

Phillip D - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Phillip D

Baie vriendelike personeel. Goeie geriewe en ruim kamers.

Die kamers is baie groot en gemaklik met meer as genoeg spasie vir 2 volwassenes en 2 kinders. Die ontbyt is van hoë gehalte. Die kliëntediens is baie goed.

Anita V - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anita V

Gemaklik en rustig.

Baie lekker vriendelike goeie diens en baie netjies en die kos was baie lekker.

Villa Beryl Guesthouse se terugvoer

Baie dankie Anita. Dit was lekker om julle hier te hê. Ons hoop om julle sommer gou weer te sien.

Villa Beryl Guesthouse
Yolanda N - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolanda N

Dit was vriendelik en behulpsaam.

Absoluut fantasties gewees... dit was skoon en die diens was uit die boonste rakke. Dit was baie skoon gewees en mense was baie vriendelik gewees. Ek sal weer daar gaan bly as ek in die omgewing is. Ek sal dit vir enige iemand aanbeveel.

Bennie P - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bennie P

Verblyf uit die boonste rakke!

Ons reis die land vol en wil julle verseker dat hierdie verblyf van hoogstaande gehalte is. Baie dankie!

Karien O - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karien O

Dit is 'n netjiese gastehuis met vriendelike diens waar 'n mens tuis voel.

Ons het hier oorgeslaap op pad na Durban toe. Ons kon lekker uitrus en 'n heerlike ontbyt geniet voor ons weer die pad aandurf. Dankie vir julle uitstekende diens!

Mike M - Feb 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mike M

Very pleasantly surprised at qualityof accommodation,service and excellent value for money

I did not know what to expect, as sometimes advertisements can be misleading, so we were both impressed with the external appearance and setting of Villa Beryl. The friendly and efficient check-in together with the room/ bathroom we were shown to, did not disappoint. We were,frankly, amazed at the value for money and have nothing but praise for the Guesthouse and the folks who run it and who made our stay memorable. We have and will,recommend it strongly to our friends and family who may visit Vryheid in the future. We certainly will return to Villa Beryl!

Yolande Y - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolande Y

We all loved our stay - Thank you.

The food, accommodation, and hospitality of our hosts made this a wonderful experience. Would highly recommend this venue for anyone travelling via Vryheid.

Morné V - Sep 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morné V

Sal weer daar bly!

Sal weer daar bly. Baie mooi huis!

Vanaf
Vanaf R1 540
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 540
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 34 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoogstraat 169, Vryheid, 3100, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDlkMTI3MzJmLTAwNDgtNDI0Yy04NzRlLTc0MTM2NzA3NGE3MA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 540 per nag, vir 2 mense 18 5 1 5 169 Hoog Street Vryheid 3100 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -27.76427 30.79175

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang