Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Villa Beryl Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Steyn S
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Jul 2024

Aangenaam en netjies. Het 'n gerieflike verblyf gehad.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Jan Z
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2022

Netjies en veilig, goeie ligging. Kamer is goed ingerig en die badkamer is ruimer as ander gastehuise met bad- en stortgeriewe. Ontbyt was heerlik, vele keuses, vars voorbereide kos en gebak, goeie gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Villa Beryl
Villa Beryl Guesthouse
Goeie dag Sunet, Ons is dankbaar dat julle lekker by ons gekuier het. Ons hoop om julle gou weer te sien. Villa Beryl Groete Elzanne

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Des 2022

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Villa Beryl
Villa Beryl Guesthouse
Goeie dag Debbie, Baie dankie vir jou review. Hoop julle het darem toe lekker geslaap na die misverstand met die kamer. Jammer daaroor. Wat die waterkwessie aanbetref, ons munisipaliteit kan nie ''byhou'' met hulle instandhouding nie, en dan nog stage 6 loadshedding oor die hele land en naweek, Die hele dorp was sonder water. Ons is regtig jammer vir ons munisipaliteit se swak dienslewering. Ons hoop om julle gou weer te sien. Groete Elzanne

Graham M
1 nag
1.2
Jul 2021

In die Covid-tye is dinge nie altyd maklik nie. Hulle het die paal gehaal. Ou 1930's huis. Hoë plafonne, houtvloere - mooi gemoderniseer.

Netheid
1.0
Diens
2.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0
Villa Beryl
Villa Beryl Guesthouse
Graham Baie baie dankie hiervoor. Ons probeer eerlik ons bes. Baie dankie dat julle Villa Beryl gekies het. Ons hoop om julle gou weer te sien. Vriendelike groete Elzanne

Gerry En Elna B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2019

Bo-verwagting en netjieser as netjies. Wat ons ondervind het was beslis wat aangebied was. Van hul aanvanklike kontak met ons tot ons vertrek was uiters professioneel en bo ons verwagtinge. Die hele opset is pynig netjies. Elna wie ons reeds van voor ons aankoms met alle reëlings op hoogte gehou het het ons by ontvangs warm verwelkom en volledig ingelig. Baie dankie aan almal by Villa Beryl vir jul gasvryheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ilse J
1 nag Saam met vriende
5.0
Jul 2019

Kamer skoon en netjies en goed ingerig met baie vriendelike en hulpvaardige personeel. Die kamer was skoon en netjies en goed ingerig met 'n yskas en mikrogolf oond wat gewoonlik ontbreek. Die versnapperinge in die yskas is 'n wonderlike idee. Die gronde is mooi versorg en netjies. Ontbyt was heerlik en die diens was uitstekend. Ek sal Villa Beryl met 'n geruste hart aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ivone M
1 nag
3.8
Jun 2019

Die water was koud. Die water was koud, die oggend en die aand.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0
Villa Beryl
Villa Beryl Guesthouse
Goeiedag, Hiermee wil ons net sê baie dankie dat u die water kwessie onder ons aandag gebring het. Aanvaar asseblief ons verskoning hiervoor. Daar was toe groot fout met die geyser as gevolg van ons munisipaliteit wat die geysers aan en af sit soos hulle lekker kry, en dit is reggestel. Weereens baie jammer.

Christo V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2018

Baie vriendelike diens. Skoon en netjies. Baie vriendelike diens. Hoogs aan te beveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andrew S
1 nag Besigheidsreis
4.4
Des 2018

Uitstekende diens. 'n Gemaklike plek om oor te slaap met besigheid in KwaZulu-Natal.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Gerrit F
1 nag
5.0
Sep 2016

Voldoen aan alle verwagtinge. Ruim kamer en badkamer, sterk waterdruk in stort danksy boorgat (dorp het geen munisipale water), heerlike ontbyt en vriendelike personeel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Villa Beryl Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R1 540
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 540
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 34 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoogstraat 169, Vryheid, 3100, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDlkMTI3MzJmLTAwNDgtNDI0Yy04NzRlLTc0MTM2NzA3NGE3MA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 540 per nag, vir 2 mense 18 5 1 5 169 Hoog Street Vryheid 3100 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -27.76427 30.79175

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang