Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Villa Bianca

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Barney D
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Sep 2024

Home away from home. I felt at home right away for my week-long stay for business purposes. Close to everything in the CBD but just outside of the busy areas of Cape Town where one often struggles to sleep at night. Slept like a baby in the quiet of Villa Bianca. And a view of the city in the evenings to relax and unwind. VIP treatment at breakfast. Already planning to visit Villa Bianca on my future business trips to Cape Town.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zentia B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2023

See stars Delightful. Host was great.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cedric G
Kort verblyf
4.0
Jun 2023

Very comfortable, very friendly. Rooms were clean and comfortable, staff were friendly. Great breakfast.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Frank V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Sep 2019

So lekker, mooi en gerieflik! Baie skoon en netjies. Heerlike kos. Great uitsig vanaf balkon. Besonderse huis. Aandag word aan detail gegee. Gerieflik naby winkelsentrums en snelweg. Gasheer is baie behulpsaam en aangenaam om mee te gesels. Haardroërs in elke kamer beslis 'n pluspunt! Gemeenskaplike kombuis is baie gerieflik om te benut. Kan Villa Bianca 100% aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Audrey G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2017

Heerlik. Sal beslis weer terugkom. Almal was baie vriendelik en pragtige B&B. Skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leon V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2017

Magic magic stay and sooooo friendly. Perfect for Medicinic Gardens stay. Best value for my rand. And the perfect hosting by Dawn and Dave. Big thank you!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chad
Villa Bianca
Thank you for the lovely review. We loved having you stay with us and hope you will come back again. Regards, Dawn & David

Marike V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2017

Lieflike gashere en heerlike blyplek! Ons het slegs een aand by Villa Bianca gebly, maar ek sal dit beslis aanbeveel en met groot liefde terugkeer. Dawn en David was vriendelik, behulpsaam en selfs bereid om vir ons vriend wat ons kom oplaai het ontbyt aan te bied. Ons keer hopelik gou terug.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jenifer W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2017

Fantasties! Sal weer en weer wil gaan. Dit was goed, stil en rustig met 'n warm, huislike atmosfeer en vriendelike personeel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Chad
Villa Bianca
Baie Dankie. Ons hoop julle kom kuier weer by Villa Bianca B&B.

De Wet L
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Des 2017

Vriendelik, behulpsaam met stil omgewing. Ons het heerlik gebly. David en Dawn doen soveel moontlik, om jou dadelik tuis te laat voel. Waarde vir geld en ons sal beslis weer oorbly. Die ontbyt is van die beste. Julle is tops!

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Chad
Villa Bianca
We enjoyed having you stay with us, and we look forward to seeing you again. Kind regards, Dawn and David.

Rudolf V
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Feb 2017

Rustig. Rustig en gasheer is baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Chad Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 440
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 440
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Belvederelaan 5, Oranjezicht, 8001, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDczZDMzZGZiLTIxNjktNGFlZS05N2Q5LTQ3MjdhNWE3MTAzNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 440 per nag (plek vir 2) 18 5 1 5 5 Belvedere Avenue Oranjezicht 8001 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 11:00 -33.939611243077 18.414753906746

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang